Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Passie, produktiwiteit en navorsing

Estelle Kruger, Eleanor Lemmer Onderhoude 2015-11-25

"Hoe sou ’n navorser self weet wat sy/haar passie is? Is daar 'simptome' om op te let?"

Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole

Jean Oosthuizen, Jerome Dumas, Sabina Dumas Skole 2015-11-24

Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel bruin skole is bekommerd oor die toenemende verengelsing van universiteite soos Stellenbosch.

Kom kuier by Die boekklub op kykNET

Louis Pretorius, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-11-17

As jy LitNet lees, sal jy Die boekklub op kykNET wil kyk. Lees hoekom.

Draf wiskunde slyp-slyp kaf

Jean Oosthuizen, Wilhelm du Toit Skole 2015-11-17

Leerders trap landwyd klei om wiskunde baas te raak, maar by Worcester in die Wes-Kaap is dié monster vinnig besig om reeds op laerskool getem te word. Hoe word dit gedoen?

Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak

Amanda de Stadler, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-11-17

"Ons is veral besorg oor die feit dat baie van ons land se kinders sonder boeke, en dus sonder woorde, grootword."

Outo-etnografie, reise in die verlede en dubbeltjies op die navorsingspad

Estelle Kruger, Eleanor Lemmer, Anna Hugo Onderhoude 2015-11-12

LitNet Akademies-gesprek: Estelle Kruger gesels met Anna Hugo, die skrywer van 'n onlangse LitNet Akademies (Opvoedkunde)-artikel, en Eleanor Lemmer, navorsingsprofessor aan UNISA.

US-rektor praat sy hart uit oor #FeesMustFall

Wim de Villiers, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-11

Jean Oosthuizen gesels met die Universiteit Stellenbosch se rektor, prof Wim de Villiers, om uit te vind hoe hy oor die #FeesMustFall-veldtog voel en hoe dit hom en die universiteit geraak het. 

Vrede na bekgeveg oor boeke

Jean Oosthuizen, Izak de Vries Onderhoude 2015-11-10

Was boekvrate, skrywers en uitgewers bietjie dun van nerf toe hulle verlede week so uitgevaar het teen Standard Bank se Nitesh Patel? 

Kuns: die stiefkind van skoolvakke

Corlie de Kock, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-09

Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Jean Oosthuizen gesels met Corlie de Kock, ʼn kunsonderwyseres, oor die belangrikheid van kuns as skoolvak.

'n Onderhoud met 'n uitgeweke skrywer: Ava Homa

Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2015-11-09

"'n Kaleidoskoop van teenstrydighede": Bettina Wyngaard gesels met die Irannees-gebore Koerdiese skrywer, Ava Homa.

Ruimteskip onwelkom in die Kaap

Julian Melck, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-06

 ʼn “Ruimteskip” dreig om op een van die stad se histories geboue te land. Jean Oosthuizen gesels met Julian Melck oor die Melck-skuur in Kaapstad.

'n Onderhoud oor elke skrywer se droom: die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs

Steward van Wyk, Naomi Meyer Onderhoude 2015-11-05

"Ons kyk na die projekomskrywing en die werkplan, want ons wil weet of die projek haalbaar is, suksesvol afgehandel kan word en uiteindelik tot ’n publikasie sal lei. Ons wil ’n idee kry van die bewese skryfvermoë van die aansoeker, maar die agtergrond en aansien van die aansoeker is nie ’n faktor nie."

Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Karin Schimke, Naomi Meyer Books and writers 2015-10-28

"She still scratches at me. I wish I could interview her." – Karin Schimke, journalist and poet, on her translation of some remarkable love letters.

Chaos by skole oor ANA’s

Paul Colditz, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-10-27

Die jaarlikse nasionale assesseringstoetse by skole het vanjaar chaos in die onderwyssektor veroorsaak toe die vyf onderwysvakbonde hul lede opdrag gegee het om dit te boikot. Jean Oosthuizen het by Paul Colditz gaan aanklop om uit te vind waaroor die bohaai gaan.

#feesmustfall kan bydra tot ’n beter Suid-Afrika

Jean Oosthuizen, Piet Croucamp Onderhoude 2015-10-23

"Suid-Afrika is vandag beter af as ’n maand gelede, danksy die woede en angs van die swart middelklas."

Kunsonderhoud: Cobus van Bosch oor Geheue

Cobus van Bosch, Naomi Meyer Kuns 2015-10-23

"[D]ie ABO was die eerste 'media-oorlog' – joernaliste van oor die wêreld het soontoe gestroom en selfs gewone soldate het vir die eerste keer kameras saamgedra – daar is baie visuele materiaal en dit was makliker as tevore om iets gepubliseer te kry."

Taalgenoot, luistergenoot

Donnay Torr, Naomi Meyer ATKV-Portaal 2015-10-20

"Drama! Donderweer! Metamorfose!"

Darryl David on the Bo(o)kbedonnerd Festival 2015

Darryl David, Naomi Meyer Onderhoude 2015-10-15

"I always take flak for mixing Afrikaans and English speakers in sessions. But I truly believe one should promote multilingualism. Otherwise you will get only Afrikaans speakers listening to Afrikaans writers and English speakers for English books."

Changes to the Copyright Act: what all South African artists and authors should know

Sophia Sanan, Naomi Meyer Kopiereg-wetsontwerp 2015-10-06

Whose line is it anyway? Sophia Sanan, research manager of the African Arts Institute, answers Naomi Meyer's questions about the proposed Copyright Amendment Bill of 2015.

Boer-tyne: 'n Familiefotoalbum uit Argentinië

Cecil Dickason, Naomi Meyer Onderhoude 2015-10-06

 Cecil Dickason gesels oor Boere op die aardsdrempel, oor sy Argentynse wortels en deel foto's uit 'n album van 1971.

Top