Onderhoude
Interviews about topical issues
Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke Schoeman
2016-09-02Anneke Schoeman is pas as die wenner van die Einstein-kompetisie aangewys. Imke van Heerden het met die jong Einstein oor haar liefde vir insekte gesels.
Het Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans beter te kon uitspreek?
2016-08-25"Ek het geleer dat taalverwerwing met pret en genot saamgaan; dat selfs ietsie net so klein soos luister na musiek akademiese waarde het. Dit was vir my verblydend dat die studente wat na musiek geluister het, wel verbetering in uitspraak getoon het."
Onderhoud: Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie
2016-08-11"Small was dwarsdeur sy lewe lank ’n beginselvaste anti-apartheidsaktivis en ’n welsprekende teenstander van die stelsel en wat dit aan alle mense gedoen het, veral aan diegene wat arm was of wat vanweë iets so triviaal soos velkleur in die lewe teruggehou is."
Onderhoud: Andy Paulse oor sy digbundel, Ons
2016-08-10"ôs issie kinners vannie grond
ôs bloed lê in Suid-Afrika rond ..."
Onderhoud: Dis swaar as 'n ouer sterf
2016-08-09“Vanuit my persoonlike gesprekke met dié seuns het ek waargeneem dat hulle dikwels hul rouproses uitstel of onderdruk in 'n poging om nie uiting aan hul emosies te gee nie.”
Gewaardeerde onderwysers, presterende leerders
2016-07-27"Sonder om dramaties te wees, dink ek onderwysers red ... lewens op ‘n daaglikse basis."
Onderhoud: Lyfstraf versus 'n voorbeeld wat respek afdwing
2016-07-20"Onderwysers kan dus begin deur eerstens respek te toon aan leerders en ouers deur self professioneel op te tree en duidelike praktiese riglyne en struktuur daar te stel wat respekvolle optrede betref."
Onderhoud: Richard Stanley en Estelle Kruger se breingebaseerde-leer-projek
2016-07-14"[E]lke kind het potensiaal ongeag die konteks waarin hy hom bevind."
Onderhoud: Jaco Botha oor nuwe skryfwerk
2016-06-30"Ek dink ek was nog altyd in my hart 'n ontdekkingsreisiger. Nuwe skryfwerk bied die potensiaal om nuwe maniere van dink en voel na vore te bring. Ek glo in 'n literêre tradisie van evolusie."
Onderhoud: Die SBA se stories uit unieke streke
2016-06-21"Bejaardes, veral van gemeenskappe wat gemarginaliseer, verafgeleë en selfs vergete is, kry nooit die blootstelling en geleentheid om stories te vertel nie. Hierdie stories bevat kosbare geskiedenis wat vir die nageslag bewaar moet bly ..."
'n Gesprek oor Kruispaaie deur Leopold Scholtz
2016-06-13"Uiteindelik staan ons egter almal voor die feit dat ons kinders van dieselfde moeder – Afrikaans – is."
Die aanpassing van skolier na student: waarom party studente dit máák, maar ander sukkel
2016-06-01Daar word baie oor Suid-Afrikaanse universiteite gepraat: oor taal, transformasie, dekolonisasie, en kostes. Tussen als deur is daar studente wat net wil graad en werk kry. Maar wat as jy vroeg in jou studies al uitval? Louis van Staden gesels oor sy navorsing.
Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp
2016-05-25"Die omstandighede waaronder hulle geleef het, was by tye ’n bron van inspirasie. Verder was dit betekenisvol in hul sienings van hul toekoms van wat hulle wou word en nie wil word nie."
Interview: Why were the schools burnt down?
2016-05-25The vandalising of close to 30 schools through arson and other means in Vuwani from late in April to early May left the nation puzzled. Hans Pienaar spoke to a resident who prefers to remain anonymous, as he fears for his safety.
Maanskyn en rose? 'n Gesprek oor liefdesverhale
2016-05-20"Om voortdurend op ’n geloofwaardige manier die spanning tussen die held en die heldin te behou, verg vernuf. Boonop word daar van ’n liefdesverhaalskrywer verwag om die emosie van ’n ontluikende romantiese verhouding so getrou uit te beeld dat die leser dit ervaar asof sy sélf weer van voor af verlief raak – nie ’n eenvoudige taak nie."
Die tyd van ons tydlike wese: Carien Smith gesels met Anné Verhoef
2016-05-18"Ricoeur voer aan dat ons gebore word in ’n horison van betekenis wat reeds teenwoordig is – ons bevind ons altyd alreeds in ’n lewenswêreld, nie net in ’n wêreld nie. "
'n Gesprek oor huistale: Estelle Kruger gesels met Albert Weideman, Sanet Steyn en Colleen du Plessis
2016-05-03"[V]erbeeldingloosheid in taalonderrig en taaltoetsing is ons grootste vyand."
’n Gesprek oor Suid-Afrikaanse opera: Etienne Viviers gesels met Mareli Stolp
2016-04-21"Ek glo nie in slegs ’n enkele idee van wat 'Afrika', 'Afrikamusiek' of 'Afrikaïese musiekpraktyke' is nie – elke individuele kunstenaar moet self besluit hoe hulle gaan woeker met die land waarin hul bly, hoe hulle gaan omgaan met die ongelooflik ryk materiaal wat hul omgewing hul bied, hoe hulle gaan skep."
Onderhoud: Om vir Pa te vertaal
2016-03-18Naòmi Morgan is op pad na KKNK 2016 omdat sy en een van haar MA-studente die Franse dramaturg Florian Zeller se Le Père vertaal het. Sy gesels met Naomi Meyer.
Die geval van Romeine 13:1–7: Carien Smith gesels met Bernard Lategan
2016-03-17"Owerhede mag wel hul gesag van God ontvang, maar dan rus die verpligting op hulle om as dienaars van God op te tree en die goeie te dien. As hulle hierdie roeping versaak en hul mag misbruik, verval die verpligting om gehoorsaam te wees en word burgerlike ongehoorsaamheid ’n praktiese opsie."
