Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Onderhoud: Oorlogsfutiliteit gryp steeds die verbeelding aan

Jean Oosthuizen, Albert Grundlingh 2014-12-03 Jean Oosthuizen gesels met Albert Grundlingh oor die betekenis van die Anglo-Boereoorlog in ’n eietydse konteks.

Klaskamerklets: Onderhoud met Rina Paul

Carine Janse van Rensburg, Rina Paul 2014-12-02 Klaskamerklets met Rina Paul

Foto-onderhoud met Kerneels Breytenbach

Kerneels Breytenbach, Lien Botha 2014-11-26 "Jare van toegewyde studies in die skool van die lewe. En ek vermoed baie mense sal my siening deel, dat ongeag hoe gelukkig jy met die sake van die hart en vlees is, jy steeds saam met Leonard Cohen sing dat iemand tog jou tong van die verlange moet kom verlos."

Horn: An interview with Reina-Marie Loader

Reina-Marie Loader, Naomi Meyer 2014-11-21 Illegal rhino poaching is the theme of a movie made by Reina-Marie Loader. She tells Naomi Meyer about Horn.

Seks, siepsop en braaiboud

Jean Oosthuizen 2014-11-19 Die aktrise Yvonne van den Bergh se onthulling op Facebook dat sy BDSM beoefen het die tonge behoorlik los. Jean Oosthuizen het by die seksuoloog Johann Lemmer gaan kers opsteek om meer oor dié alternatiewe seksuele lewenstyl uit te vind.

The South African Society for History Teaching's representative on the proposed one textbook policy

Rob Siebörger, Carine Janse van Rensburg 2014-11-18 "(L)earners will be led to think of school history as being contained and limited (“this is all you need to know to do well in history”), in complete contradiction to the essence of the discipline of history and to the multiplicity of sources of information available elsewhere."

Die wonderwêreld van Eugène N Marais kry 'n staanplek in die Paarl

Jean Oosthuizen 2014-11-12 Jean Oosthuizen gesels met Francois Lötter oor die Eugène Marais-stigting in die Paarl se planne om dié veelsydige Suid-Afrikaner te vereer. 

Onderhoud met die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Wessel Pienaar, Naomi Meyer 2014-11-11 "Dit is wat wonderlik is van die Akademie. Die kunstenaar se inspanning kan die geestesgoedere bied vir die wetenskaplike se ontspanning en die toegepaste wetenskaplike kan die hulpmiddele help ontwikkel wat die kunstenaar ter wille is. Daarom ’n onomwonde ja, die wetenskap én die kuns roer my!"

Klaskamerklets: Onderhoud met Erna Steenkamp

Carine Janse van Rensburg 2014-11-04 Klaskamerklets met Erna Steenkamp.

Tweede RSG Kunstefees: Oorgenoeg verrassing

Kobus Burger, Naomi Meyer 2014-11-04 "Met die tweede kunstefees probeer ons nietemin steeds die brug bou, gerugsteun deur ’n fokus op gehalte."

Dave Pepler steun WAT se Borg 'n Woord

Carine Janse van Rensburg, Dave Pepler 2014-11-03 "Verbeelding – daar is geen mooier woord in Afrikaans nie. En wat van smeul, en lyfkoos, en malgas..."

Klaskamerklets: Onderhoud met Lisa Smith

Carine Janse van Rensburg, Lisa Smith 2014-10-31 Klaskamerklets met Lisa Smith van Hoërskool Garsfontein.

Onderhoud met Benny Lindelauf

Benny Lindelauf, Naomi Meyer 2014-10-28 "Ha! Ik heb ontelbare dode punten gehad. Een schrijver is namelijk iemand die zelf problemen veroorzaakt en die dan ook weer zelf moet oplossen."

Klaskamerklets: Onderhoud met Dewald Koen

Carine Janse van Rensburg, Dewald Koen 2014-10-24 Klaskamerklets met Dewald Koen, departementshoof van Afrikaans aan Kingswood College.

FEDSAS se Danie van Wyk praat oor skole, taal- en godsdiensbeleid

Danie van Wyk, Naomi Meyer 2014-10-24 "Die skokkende realiteit is dat Suid-Afrika meer as 30 000 gekwalifiseerde onderwysers benodig om die huidige tekort aan te vul."

Klaskamerklets: Onderhoud met Mariehetta Matthee

Carine Janse van Rensburg, Mariehetta Matthee 2014-10-20 ’n Geselsie met Mariehetta Matthee, skoolhoof van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein wat steeds elke dag in die Afrikaans-klas staan!

Tien vrae: Willem Anker oor Buys

Willem Anker, Naomi Meyer 2014-10-16 "Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie."

Tien vrae: Herman Lategan oor Binnekring van spookasems

Herman Lategan, Naomi Meyer 2014-10-14 "Ja, ek bereik ’n dooie punt elke dag van my lewe. Ek wil elke dag tou opgooi en weghol, my laptop in die see loop gooi, geboue afbrand, kaalgat deur die kerke hardloop, op mense vloek en skel, die polisie bel sodat hulle my kan opsluit en die sleutel weggooi. Elke dag. Skryf is ’n nagmerrie."

Die Nuwe Hervorming Netwerk tien jaar later

Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg 2014-10-07 Dit is vanjaar presies tien jaar gelede toe ’n groepie teoloë en denkers ’n oop gesprek in die Afrikaanse kerke wou begin en die Nuwe Hervorming Netwerk (NHN) gestig het. Jean Oosthuizen gesels met een van die stigterslede, Sakkie Spangenberg, oor die NHN se pad die afgelope dekade.

Interview: Arthur Attwell explains the impact of the South African Department of Basic Education’s proposed new policy

Arthur Attwell, Carine Janse van Rensburg 2014-10-07 Arthur Attwell explains the impact of the South African Department of Basic Education’s proposed new policy: "Different learners need different kinds of textbooks, chosen school by school for their specific needs."
Top