Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Interview: Frankie Murrey on the Open Book Festival 2014

Frankie Murrey, Naomi Meyer 2014-08-11 "Really, though, for me success is seeing people coming out of events looking like the world has opened up to them ..."

US Woordfees 2015: Saartjie Botha se visie

Saartjie Botha, Naomi Meyer 2014-08-06 "Dat die US Woordfees 'n fees van uitnemendheid sal wees wat mense roer en raak."

Vlooi en die sirkus by die Kunstekaap

Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer 2014-08-05 Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.

Wie is ek? deur Louis Awerbuck en Lise Swart

Naomi Meyer, Louis Awerbuck, Lise Swart 2014-07-24 Wie is ek? het pas as boek by Naledi verskyn en Louis en Lise vertel vir Naomi Meyer waarom hulle dink daar's 'n ongemaklike vraag wat elke mens op aarde behoort te antwoord.

Onderhoud: Alles wat mal is

Corine du Toit, Sandra Vaughn 2014-07-22 Corine du Toit en Sandra Vaughn, draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is.

Kunsonderhoud met Barbara Wildenboer oor The Lotus Eaters

Barbara Wildenboer, Lien Botha 2014-07-21 Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.

'n Kunsgesprek waaraan straatmense kan deelneem?

Kobus du Preez, Naomi Meyer 2014-07-17 Kobus du Preez, 'n argitek en dosent van Bloemfontein, gesels met Naomi Meyer oor OPENlab 2014 by vanjaar se Volksblad en Kovsies se Vryfees.

Terug weens populêre navraag: Shaleen Surtie-Richards as Shirley Valentine

Shaleen Surtie-Richards, Naomi Meyer 2014-07-08 Shaleen Surtie-Richards vertel vir Naomi Meyer van die teater as 'n life partner.

Hoërskoolleerders: Lees hoe jy nou al 'n skrywer kan word!

Gert Visser, Naomi Meyer 2014-07-02 Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.

Life begins at forty: National Arts Festival 2014

Ismail Mahomed, Naomi Meyer 2014-07-01 The National Arts Festival is 40 years old this year. Ismail Mahomed tells Naomi Meyer why everybody should attend the party.

Die vere van die duiwel by Sigrid Schmidt

Sigrid Schmidt, Naomi Meyer 2014-06-25 Modern folklore: Sigrid Schmidt tells about the birth of her book Die vere van die duiwel.

Verlore in vertaling?

Adinda Vermaak, Naomi Meyer 2014-06-24 Hoe leer kinders lees in 'n klaskamer waar daar meer as een taal gepraat word? Adinda Vermaak deel haar gedagtes.

Interview: Rita Barnard on The Cambridge Companion to Nelson Mandela

Rita Barnard, Jonathan Amid 2014-06-19 "How could we avoid being overtaken by history?"

Balbesit – oor sport, mag, kleur en manlikheid

Naomi Meyer, De Klerk Oelofse, Kyle Seconna, Andile Vellem 2014-06-11 "As jy wil wen, moet jy balbesit  hê." Drie akteurs in dié toneelstuk praat oor hoe ernstig rugby kan raak.

Bonatuurlike radio

Kobus Burger, Naomi Meyer 2014-06-10 Kobus Burger gesels oor die spoke van die verbeelding, dié spoke van RSG se Klippekloof.

Wie is die Pretoria Symphony Orchestra?

Francois Malherbe, Naomi Meyer 2014-06-04 Is hulle net 'n spul amateurs?

Stuur jou film vir die kykNET Silwerskermfees 2014

Anneke Villet, Naomi Meyer 2014-06-04 Is jy 'n aspirantfilmmaker? Inskrywings vir vanjaar se kykNET Silwerskermfees is oop – maar sluit binnekort.

Winde van veranderinge by kykNET

Maryke Allers, Naomi Meyer 2014-06-04 Nuwe aanstellings is onlangs by kykNET gemaak. En nou lýk kykNET ook anders.

Enkelreis deur Zarine Roodt

Zarine Roodt, Naomi Meyer 2014-06-03 Zarine Roodt vertel van haar eie - en ons elkeen - se reis deur die labarint.

Week van de Afrikaanse roman

Ingrid Glorie, Naomi Meyer 2014-05-30 Woon jy in Europa? Kyk watter skrywers trek binnekort saam in die Lae Lande.
Top