Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
ABSA KKNK 2014: Stories & Skrywers
2014-03-26 Ilza Roggeband reël vanjaar die program van Stories & Skrywers by die ABSA KKNK. Sy vertel vir Naomi Meyer waar bibliofiele en alle lesende siele hul gunstelingskrywers kan kom ontmoet.www.citybooks.eu
2014-03-25 citybooks stellenbosch vertel 'n ander storie van dié dorp. Rentia Bartlett-Möhl verduidelik.Meerfout by US Woordfees 2014
2014-03-06 Mariechen Vosloo vertel van al die rolle wat ons elke dag vertolk. En háár rol op die verhoog.'n Gids wat begelei en die weg wys: Klasgids
2014-02-27 Afrikaans-onderwysers: Hoe kan die ATKV se Klasgids jou lewe makliker maak?Om te tweet soos ? digter en ? gedig te laat tjirp – leer by Bibi
2014-02-25"Hoe kan mens iemand leer om gedigte te skryf? Hoe word mens ‘n digter in die digitale era? Hoe lyk ‘n ideale jong digter? En waar kan aspirantdigters meer inligting oor die werkswinkel kry? Rentia het haar nuuskierige ore aangesit en by die vriendelik-tjirpende Bibi gaan aanklop."
