Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Willem Pelser, Naomi Meyer 2013-07-31 "Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord."

Experi-Maatjies: Wie is hulle?

Madrie Portwig, Naomi Meyer 2013-07-30 "Dis Nasionale Wetenskapweek. Op Facebook verskyn daar 'n uitnodiging vir skoolkinders om foto's van hul tuiseksperimente te plak - en pryse te wen. Naomi Meyer het gaan ondersoek instel."

Monument: Gesprek oor om die boek op te rig

Maretha Maartens, Danila Liebenberg 2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.

Schreiner Karoo Writers’ Festival: Lisa Ker-Antrobus interview

Naomi Meyer, Lisa Antrobus 2013-07-29 The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.

Kettinggesprek: In Niemandsland

Koos Kombuis, Stef Bos 2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."

St James Church shooting: Twenty years on

Mervyn Eloff, Naomi Meyer 2013-07-25 On 25 July 1993 a shooting was carried out at the St James Church in Cape Town. Twenty years on, Naomi Meyer speaks to the rector, Mervyn Eloff.

Annelie Botes-onderhoud: "Die spies deur jou eie hart”

Gisela Ullyatt 2013-07-23 Gisela Ullyatt gesels met Annelie Botes tydens die Vryfees oor Swart op wit.

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal Onderhoude 2013-07-17

"As daa een ding is wat ek gelee et van opgroei in Bishop Lavis issit dié: daa is niks meer unimportant as die liewens van arm mense nie. As arm mense doodgan los hulle niks agte nie, niks trace dat hulle exist et ie. Vi my is my writing history as told by the losers."

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Jacelize de Waal, JB Roux 2013-07-16 “Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel."

Friksie – Henning Janse van Vuuren praat met sy e-lesers

Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer 2013-07-09 "’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen."

Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie

Marike Byleveld, Naomi Meyer 2013-07-09 "LAPA Uitgewers het baanbrekerswerk gedoen met toepassings (“toeps”) wat kinders kan gebruik om hul gunstelingstories te ontdek. Die Drie Varkies is heel eerste op die mark."

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Eileen Stenekamp, Naomi Meyer, Geoff Stenekamp Onderhoude 2013-07-09

"Soos wat mense die onderwerp van homoseksualiteit vermy het, het dit vir Eileen aan die spreekwoordelike olifant in die sitkamer herinner. Die olifant is daar, maar niemand praat daaroor nie."

My hel in Dubai (en oor ander skrywers se stories)

Ilse Salzwedel, Naomi Meyer 2013-06-28 "Ek hoop die boek laat mense besef dat dit baie belangrik is om die moets en moenies van ander kulture te leer voordat hulle vreemde bestemmings stormloop."

Onthou Herman van den Berg

Herman van den Berg, Naomi Meyer 2013-06-25 "Ek is drie dae van die week ’n ingenieur en sewe dae van die week musikant."

Kom nader: ’n onderhoud oor die CD

Anneke Hanekom, Réney Warrington 2013-06-21 "’n Intreevlak nuwe kar kos soveel soos ’n goeie-kwaliteit CD-produksie. Die keuse is maklik!" Anneke Hanekom gesels met Réney Warrington.

Die Laaste Tango is nie háár laaste tango nie

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2013-06-18 Die Laaste Tango se premières vind op 18 en 20 Junie in onderskeidelik Kaapstad en Johannesburg plaas. Antoinette Louw het met Naomi Meyer gesels voor die fliek - maar tog ook ’n paar geheime gehou.

Melt Myburgh oor McGregor se eerste poësiefees

Melt Myburgh, Naomi Meyer 2013-06-12 "Verder kan mens maar net in die hoofstraat rondslenter; die deure van kuierplekke maak vanself oop!"

Mandeladag 2013: Gee jou boek vir Mamelodi

Reineth Prinsloo 2013-06-07 Reineth Prinsloo het besluit Mandeladag en die 67 minute diens hoef nie tot een dag per jaar beperk te word nie. Sy vertel van 'n lees- en boekeprojek wat aan Mandeladag gekoppel is.

Skrywers en boeke op RSG kry 'n nuwe aanbieder

Ilse Salzwedel, Naomi Meyer 2013-06-04 "Oe, die tegnologie was aanvanklik moeilik! Dis beslis nie vir sissies en blondines nie." Ilse Salzwedel oor die radio-ateljee.

"Krag lê in mobiliteit" – Roland de Vries gesels oor Eye of the Firestorm

Roland de Vries, Naomi Meyer 2013-05-22 "Ja, daar is vele mense wat wroeg oor die saak. Baie min mense weet of verstaan tot vandag toe dat ons op die vooraand van ’n volskaalse burgeroorlog gestaan het."
Top