Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Dis donker maar ook plesierig In die land verby donker

François Bloemhof, Naomi Meyer 2013-01-22 Francois Bloemhof, bekend vir sy rillers en grillers en skrywer van In die land verby donker, vertel vir Naomi Meyer hoe om kinders te laat skrik. 

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek "bewaar Afrikaans deur skoolonderrig te ondersteun".

Phillip Louw, Naomi Meyer 2013-01-22 "Ek dink byvoorbeeld dat die fokus op Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch tans baie mense se aandag aftrek van ’n veel belangriker saak – die voortbestaan van Afrikaans en die uitbou van die ander amptelike tale as onderrigtale op skoolvlak. Ek sou graag wil sien dat meer akademici en belangegroepe hulle intellektuele energie hieraan bestee."

Teen sex law: what changed and why?

Samantha Waterhouse, Naomi Meyer 2013-01-22 "Unfortunately the criminalisation of consensual sexual acts between adolescents, which has been the status quo in this country for decades, has not been shown to have any effect in preventing sexual activity between consenting young people. It does not prevent young people from choosing to engage in sex, nor does it provide them with the tools they need to make healthy decisions."

Plaaswerkerstakings 'onverantwoordelik en onwettig'

Henry Cloete, Porchia Adams 2013-01-17 "Baie produsente, veral kleiner en opkomende produsente, sal heel waarskynlik moet ophou boer."

In gesprek met ... Eddy Van Der Borght

Carina van der Walt 2013-01-16 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?

Johan Vlok Louw on Eric the Brave

JB Roux, Johan Vlok Louw 2013-01-16 "All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."

Fugard @ The Fugard

Daniel Galloway, Naomi Meyer 2013-01-15 The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival - and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.

Stellenbosch Wynfees 2013

Annareth Bolton, Naomi Meyer 2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."

Matriekuitslae: 'Standaarde moet verhoog word'

Henry Cloete, Arnold Schoonwinkel 2013-01-10 "Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel moet standaarde in vakke verhoog, meer goed-opgeleide onderwysers voorsien, en hulle na waarde vergoed."

Monique Bisschoff is die hoofkarakter van 'n LAPA-boek

Monique Bisschoff, Naomi Meyer 2013-01-09 Werklikheid en fiksie het ontmoet met die soektog na 'n hoofkarakter in LAPA se kompetisie van 2012. Ontmoet die ware hoofkarakter van hierdie storie.

Ontmoet die derde-prys-wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Stephan Bester, Naomi Meyer 2013-01-09 "My Afrikaans-onderwyseres het vir ons die een dag 'n opdrag gegee om 'n 1 000-woord-opstel te skryf om ons jaarpunte te verbeter. Almal was ontsteld en kwaad daaroor, maar ek het ongelooflik bly geraak. En ek was by die dak amper uit van genot toe ek hoor die onderwerpe het te doen met wetenskapfiksie."

Jy is in Tamatiestraat, maar dis 'n goeie ding (dis gratis gedurende Januarie)

Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer 2013-01-08 Henning Janse van Vuuren se e-boek Tamatiestraat kan gedurende Januarie 2013 gratis afgelaai en gelees word. Hy vertel vir Naomi Meyer van die binnekringe van jeugboekskryf.

Suidoosterfees 2013

Niel le Roux, Naomi Meyer Suidoosterfees 2013-01-08

Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.

Burry Stander: 'A terrible and unnecessary tragedy'

Henry Cloete, Robin Carlisle 2013-01-07 "Far too many motorists see cyclists as a nuisance and have no respect for their rights or space on the roads."

Sigeuners, feessprinkane en Wim Vorster se toneelskool

Wim Vorster, Naomi Meyer Onderhoude 2012-12-20

"Ek het drank opgegee omdat ek ’n alkoholis is, ek het rook opgegee omdat nikotien uiteraard skadelik is, ek het rooivleis opgegee omdat ons familie wriemel van cholesterol, ek het kaffeïene opgegee omdat dit te veel adrenalien pomp, wat angs veroorsaak, en seks het my opgegee, so ek is ’n non.  Die res is in my CV, dink ek."

Top 12 2012: Skrywersonderhoude

2012-12-20 'n Keuse van skrywersonderhoude wat in 2012 op LitNet gepubliseer is.

Ontmoet die wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Trudie Coetzee, Naomi Meyer 2012-12-20 "Ek het van die begin af geweet ek wil oor 'n kloon skryf wat 'n vrou is, maar die storie het self begin vorm aanneem hoe meer ek daaraan gewerk het."

Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Emlyn Allwright, Naomi Meyer 2012-12-20 "My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself."

Top 12 2012: KlankKas-onderhoude

2012-12-19 In 2012 was daar musiek – en daar is gesels oor musiek. Lees 'n uiteenlopende dosyn KlankKas-onderhoude van die jaar 2012.

Top 12 2012: Menings

2012-12-19 Hieroor het opinies op LitNet gedurende 2012 ontvlam ...
Top