Tracey McDonald, Naomi Meyer2012-12-07Writing a great book won’t necessarily turn you into a best-selling author. Tracey McDonald’s goal is to introduce the general public to authors, and authors to the general public.
Vic Webb, Naomi Meyer2012-12-04"Wat die land se taalpolitieke karakter betref, is dit dus duidelik dat Suid-Afrika gekenmerk word deur linguistiese ongelykhede, met Engels die taal van mag: opvoedkundig, ekonomies, polities en sosiaal."
Lyndal Pottier, Naomi Meyer2012-12-04"As Trevor Manual identified in 2011, education is one of the most pressing problems in South Africa, the other being unemployment." Lyndal Pottier talks about how Equal Education wants to transform society.
Karen Kuhn, Naomi Meyer2012-12-03"Kanse is skraal dat mens Afrikaans op straat sal hoor, maar die departement is definitief aan die groei en so dan dat ons hierdie akademiese jaar vier kollegas binne die Afrikaans-departement het."
D.J. Brand2012-11-30Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regs-navorsing in Afrikaans.
Nico Koopman, Nico Botha, Michael Cloete, Naomi Meyer2012-11-27’n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Naomi Meyer het prominente rolspelers en seminaarbydraers by die seminaar hieroor uitgevra.
Carina van der Walt2012-11-26Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
Antoinette Louw, Naomi Meyer2012-11-23Deon Meyer het iemand in 'n toneelstuk raakgesien en besluit om 'n filmteks vir haar te skryf. Antoinette Louw vertel van "Die laaste tango".
Carryn-Ann Nel, Naomi Meyer2012-11-18Carryn-Ann Nel se artikel oor Koos Kombuis, "Die onbekeerde, bekeerde Koos" (Herfs 2012) is bekroon met ’n PICA vir Beste profielskrywer van die jaar: Kliëntetydskrifte.
Roger Young, Naomi Meyer2012-11-15"I truly just find myself quite irritated with people who say things like, "Apartheid was 20 years ago, why can’t just we get over it?" The fact is that white people in general can be very lazy about transformation, and the lazier they are, the more vocal they are on this level."
Hennie Aucamp, Danie Botha2012-11-14Hennie Aucamp is op 20 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Kyk na die omvattende skrywersvideo waarin Danie Botha hom uitvra oor sy loopbaan.
Martjie Malan, Naomi Meyer2012-11-13"Dit is so deel van ons lewe, dit is iets wat ons elke dag moet doen, kosmaak en eet. Kinders word nou net meer deel van die kombuisaktiwiteite. Ek noem dit die kosmaakrevolusie vir die gesin." Martjie Malan gesels oor 'n kookskool vir kinders en 'n kookboek vir kinders (deur 'n kind).
Samantha Buitendach, Naomi Meyer2012-11-13Daar vind op Vrydag 16 November ’n unieke boekbekendstelling plaas soos wat min nog beleef het – in die Lospergevangenis in Brits.
Izak de Vries, Naomi Meyer2012-11-13"Etienne het met die naam SêNet vorendag gekom en die briewe is toe as SêNet op LitNet aangebied. Daardie briewe het ek geredigeer en gekodeer (met HTML-kodes), en dan het ek hulle vyfuur in die oggend gelaai, want dan was die net stil genoeg. (Dit was in die dae voor ADSL en ek het met bliep-bliep-modum gewerk.)"
Graham Isaacs, Naomi Meyer2012-11-09"Ek verlang altyd hierdie tyd van die jaar na Kaapstad." Graham Isaacs gesels oor sy kinderboek wat grootmense en kinders lus laat voel vir 'n seevakansie.
2012-11-07Awie Greeff gesels oor sy en Estelle Roodt se LitNet Akademies-artikel "Ma's se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed". Hy fokus veral op die funksionering van gesinne, die voorkoms van afknouery en die effek van boelie-gedrag op gesinne.
Henry Cloete, Hermann Giliomee2012-11-06"Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het."
Corina van der Spoel2012-11-06Die Prince Albert-biblioteek vier vanjaar sy 150ste bestaansjaar met ’n opwindende Leesfees oor die naweek van 9 tot 11 November. Corina van der Spoel, aanbieder van RSG se Skrywers en boeke, is die organiseerder. Naomi Meyer het haar oor die Leesfees uitgevra.