Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2012-06-13 Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.

Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord

Alexander Ord, Naomi Meyer 2012-06-13 "Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkel te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.

Interwebsradio becomes first South African streaming radio station to be listed in iTunes radio catalogue

Steyn du Toit, Dirk Hanekom 2012-05-30 Interwebsradio just became the first South African streaming radio station to be listed in the iTunes radio catalogue. Steyn du Toit chats to Dirk Hanekom from the station about this impressive achievement.

LitNet Akademies Kuberklas: Baie boublokke bou saam aan ’n beter tuiste

Danie van Wyk, Naomi Meyer 2012-05-30 Danie van Wyk vertel van ’n olimpiade en ’n kongres – twee van die projekte waarmee die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans beter resultate wil bou.

Moeg vir al die papierwerk in jou praktyk? Maak ’n digitale plan ...

Lou Coetzer, Naomi Meyer 2012-05-30 Baie mense het ’n hekel aan administrasie en papierwerk. Lou Coetzer is ’n prokureur met ’n plan – wat dalk ’n klein revolusie binne die wêreld se papier-orde kan veroorsaak.

The landscape of South African publishing – James Woodhouse discusses his appointment as Publisher at Kwela

James Woodhouse, Naomi Meyer 2012-05-25 "Look at any list you like and you will see that Ena Murray – not John van der Ruit – is South Africa’s true superstar."

Hoe klink ’n boek op die moltrein? Marinda Botha vertel van Beta than Paper

Marinda Botha, Naomi Meyer 2012-05-24 Marinda Botha het een sonnige middag op die bus in Londen ’n idee gekry. Sy vertel vir Naomi Meyer van haar luisterryke besigheid en van haar terugkeer Suid-Afrika toe.

Van ikoniese monsters tot skeppende karakters: Pendoring 2012 is hier

Steyn du Toit 2012-05-24 Dis amper weer tyd vir die jaarlikse Pendoring-toekennings! Franette Klerck, Pendoring-hoofbestuurder, gesels met Steyn du Toit oor hierdie jaar se inskrywingsproses, program, en pryse.

Die waarde van ontsnapping – Izelle Venter gesels oor Saktyd

Izelle Venter, Naomi Meyer 2012-05-23 Die eerste realiteitsprogram van sy soort: Izelle Venter gesels oor Saktyd by Huisgenoot.

Struik Nature and Zebra Press launch e-book library apps for iPad

Steyn du Toit 2012-05-21

Random House Struik has just launched two e-book library apps for the iPad. Mark Seabrook, the company's Digital Director, discusses these exciting new products with Steyn du Toit.


Hoezit, Fanie Viljoen!

Fanie Viljoen, Naomi Meyer 2012-05-17 "Hoezit! se uitleg en artikels is baie kleurvol en lewendig. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, soos vermaak, die natuur, die wêreld, emosies, en meer. Die kort brokkies inligting sorg dat dit nooit vervelig word nie. Dit maak die tydskrif ongelooflik gebruiksvriendelik vir kinders en skole (en volwassenes!)."

Releasing the butterfly: Ralph Goodman on life-writing, storytelling and self-reflection

Bibi Slippers 2012-05-17 Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intense self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing.

Om oor die depressie en die seer te praat

Hennie Fritz 2012-05-15 Die afgelope tyd was die gemeenskap weer geskok deur die onverstaanbare dood van Annake de Villiers. Gister in die sondagsmart- en sensasie blad kon mens die hartseer en stukkendgeit in Lize Beekman se aangehaalde woorde voel.

Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums

Elzette Steenkamp, Elsabé Uys 2012-05-15 Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.

Digital publishing conference to provide solutions and spot trends

Naomi Meyer, Terrance Moyo 2012-05-10 Amabhubesi Conference and Training has put together a digital publishing event on 29 and 30 May which – they claim – will provide solutions that transform publishers’ print into identical digital editions and enhance it with interactivity. Naomi Meyer asked Terrance Moyo, Project Coordinator, about the event.

SA-illustreerders: Gerhard Cruywagen

Bibi Slippers, Gerhard Cruywagen 2012-05-09 Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.

Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET

Lisba Vosloo, Naomi Meyer 2012-05-08 Hierdie onderhoud handel oor die Olive Schreiner-dokumentêr wat op 8 Mei op kykNET uitgesaai is.

Taaltegnologie is bemagtigingstegnologie – Justus Roux vertel

Justus Roux, Naomi Meyer 2012-05-01 Moedertaalsprekers van Suid-Afrikaanse tale kan aanstons nuwe deurbrake te wagte wees in gesondheidsorgkommunikasie, opvoedkundige sagteware of besigheidshulpmiddels – alles te danke aan die makliker bekombaarheid van taaltegnologiedata.

Die nomadiese bestaan van die (ATKV-Mediaveer-) skrywer

Sophia van Taak, Naomi Meyer 2012-04-26 Sophia van Taak vertel vir Naomi Meyer van haar reisrubriek wat ’n ATKV-Mediaveer gewen het en ook van die skrywer se reis na binne.

Picador's senior designer talks about 40th anniversary designs

Steyn du Toit 2012-04-20 In celebration of Picador’s 40th birthday, several classic Picador titles were redesigned in black-and-white. The publisher's senior designer, Neil Lang, talks about his designs.
Top