Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Peter Church returns with the follow-up to Dark Video

Peter Church, Steyn du Toit 2011-12-07 Bitter Pill is an edgy, racy thriller set primarily in Cape Town, that explores topical and controversial themes with classic page-turning storytelling. 

A Shot at the Big Time

Janet van Eeden, Naomi Meyer 2011-12-07 Award-winning film-maker and journalist Janet van Eeden has launched a crowd-sourcing campaign for her film A Shot at the Big Time, inspired by the story of her brother, Jimmy, who took his own life rather than fight in the apartheid Border War, a war ...

Tony Cox’s International Guitar Night returns for a second year

Tony Cox, Steyn du Toit 2011-12-07 Tony Cox tells Steyn du Toit why he thinks these two musicians are worth a see.

The many sides to Alistair Izobell

Alistair Izobell, Steyn du Toit 2011-12-06 Alistair Izobell started his professional career in the theatre when he was cast as Broertjie the newspaper vendor in the Kramer/Petersen musical District Six.

Carina Stander en Wildvreemd: Albei deur die meule

Carina Stander, Bibi Slippers 2011-12-06 Hallo Carina, en baie geluk met die verskyning van jou eerstelingroman, Wildvreemd. Kom ons begin by die begin: jy vertel in ’n onderhoud in Rapport dat die eerste sin van jou roman hom reeds tydens jou universiteitsdae by jou aangemeld het, sommer terwyl  ...

Ângela Ferreira discusses her latest body of work with Kristine Kronjé

Ângela Ferreira, Kristine Kronjé 2011-12-01 Following Werdmuller Centre and Other Works in 2010 Mozambican-born artist, Ângela Ferreira recently showed her second solo exhibition at Stevenson in Cape Town. Investigating the ongoing impact of colonialism and post-colonialism ...

YouTube-onderhoud: Daan Wissing

Daan Wissing 2011-12-01 Daan Wissing gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel hoe hy sy eerste publikasie in LitNet Akademies ervaar het. Hy gesels oor sy ervaring van die samewerking en begrip van die Kharkammers tydens sy navorsing, en verduidelik ...

Kô laat ons riel

Elias P Nel, Naomi Meyer 2011-11-30 Hallo Ellias, baie dankie vir die geleentheid tot gesprek. Vir diegene van ons lesers wat nog nie gesien het hoe ’n lekker riel Elias Nel kan dans nie, vertel ons asseblief van die rieldanskompetisie. Wat is dit?

Afrikaans, 'n burger van die wêreld

Jerzy Koch, Naomi Meyer 2011-11-30 Die School of English van die Adam Mickiewicz University (UAM) in Pozna?, Pole, is oop vir lektorsaansoeke. Naomi Meyer het vir Jerzy Koch uitgevra oor Suid-Afrikaans en Afrikaans by dié universiteit.

It Gets Better campaign hopes to bring positive message to Cape Town’s gay youth

Andrew Barry, Steyn du Toit Opinion 2011-11-29

It Gets Better is an internet-based project in response to the suicides of teenagers who were bullied because they were gay or because their peers suspected that they were gay. Its goal is to prevent suicide among LGBT youth by having gay adults convey the ...

Boeke maak ’n verskil

Amelia Mulder, Steyn du Toit, Christine Mulder 2011-11-24 Books4Change gee jou die geleentheid om tweedehandse boeke teen goeie pryse te koop, asook liefdadigheidsorganisasies te ondersteun. Books4Change is in 2009 begin deur ’n ma-en-dogter-span van die Helderberg ...

Verna Vels na meer as vyf dekades van Liewe Heksie oorlede

Verna Vels, Steyn du Toit 2011-11-24 Verna Vels is oorlede. LitNet bring hulde aan die skepper van die gewilde karakter Liewe Heksie. Hier is 'n onderhoud met dié skrywer wat gedurende 2011 op LitNet verskyn het.

Wow, dis al tyd vir die Kerskonsert

Fiona van Kerwel 2011-11-24 Die Woordfeeskantoor, vertel Melt Myburg, is baie trots op Fiona van Kerwel, die WOW-projekbestuurder. Sy is pas deur die Universiteit Stellenbosch met ’n rektorstoekenning vereer vir haar uitstekende werk met die WOW-projek. Naomi ...

YouTube-onderhoud: Susan Meyer

Susan Meyer 2011-11-24 Susan Meyer praat oor literêre manifesteringswyses van die natuur in Voetpad na Vergelegen van Chris Barnard en Verbrande Paradys van Hans du Plessis. Barnard se omgewing is dié uit 'n vroeëre tyd, in Du Plessis s'n is die omgewing modern.

Van prikkelende tot omstrede temas by die Daring Doccies Dokumentêr-filmfees

Paul Blom, Steyn du Toit 2011-11-23 Die Daring Doccies Documentary Filmfees vier vanjaar sy tweede bestaansjaar. Steyn du Toit het met Paul Blom, die organiseerder, gaan gesels oor wat feesgangers als te wagte kan wees op die program.

Frankie Murrey on the new library at Matthew Goniwe Memorial High School

Frankie Murrey, Bibi Slippers 2011-11-23 Hi Frankie. I want to start by congratulating you, both on the success of the Open Book Festival and on the great work you are doing at Matthew Goniwe Memorial High School (MGMH). How did Open Book's involvement at MGMH come about?

Nothing but David Kramer, an interview

David Kramer, Naomi Meyer 2011-11-23 The name David Kramer is as well-known as Sunlight liquid – people use this name all the time. But do we really know this man behind the familiar bike and the red shoes? The book David Kramer: A Biography has just been launched in Cape Town.

Priti Devi, Vice-President of the Creative World, talks to Naomi Meyer about the Freedom to Create Festival

Priti Devi, Naomi Meyer 2011-11-22 The Freedom to Create came to Cape Town this year, celebrating all the world’s freedom to be creative.

Deon Meyer vertel van sy skryfwerkswinkel by die Freedom to Create-fees

Deon Meyer, Naomi Meyer 2011-11-22 Die groot verskil met die Freedom to Create-werkswinkel was dat die betrokkenes skoliere of studente was, en die meerderheid uit agtergeblewe gemeenskappe gekom het.

Steward van Wyk gesels oor die uitkomste van die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs

Steward van Wyk, Naomi Meyer 2011-11-18 Steward van Wyk, mede-professor en voorsitter van departement Afrikaans Nederlands aan die UWK, praat met Naomi Meyer oor die vorige keer se beurswenner van die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs – en vertel wat ...
Top