Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel in LitNet Akademies
2010-10-13 Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché”. Joan-Mari, eers geluk ...Mirror, Mirror on the Wall: Shaida Ali, author of Not a Fairy Tale, in conversation with Naomi Bruwer
2010-10-07 Title: Not a Fairy Tale Author: Shaida Kazi Ali Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201121 Order Not a Fairy Tale from Kalahari.net. Not a Fairytale | Fiction Shaida Kazi Ali Not a Fairytale is a wonderful, unusual book set in an Indian ...LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie
2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...Andie Miller in conversation with Karabo Kgoleng, presenter of Afternoon Talk and Literature
2010-09-22 We’re sitting under the oaks outside the coffee shop, and it’s a beautiful evening. Karabo Kgoleng has come from two hours of Afternoon Talk and is recharging her battery with a bottle of sparkling water. I order a cappuccino. When she ...Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman
2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...Nadine Petrick gesels met Wilna Adriaanse oor Vier seisoene kind, Afrikaanse-boek-vroue en (natuurlik) die liefde
2010-07-21"Ek het deur die jare geleer dat elke karakter ’n spesifieke naam wil hê en hulle gee nie hulle samewerking totdat die name reg is nie."
Nadine Petrick gesels met Marita van der Vyver oor resensies, die hittegolf in Provence en die wegholsukses van Dis koue kos, skat
2010-07-20 Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Eerstens, baie geluk met die nuwe roman! Ek wil tog onmiddellik weet, hoe voel die lippe? Jy ...Annemarié van Niekerk gesels met Steve Hofmeyr oor skryf, lees en Vier briewe vir Jan Ellis
2010-07-06 Steve, jou novelle Vier briewe vir Jan Ellis wat onlangs by Zebra Press verskyn het, is jou vyfde boek. Jy’t onder andere al ’n digbundel met die titel Valkuns gepubliseer en ook verlede jaar jou outobiografie getiteld Mense van my ...Stoffel in Afrika: Nadine Petrick gesels met bosbefokte Christiaan Bakkes
2010-06-24Titel: Stoffel in Afrika Skrywer: Christiaan Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151290 Prys: R160
Klik hier en koop Stoffel in Afrika nou by Kalahari.net!
Jou vyfde boek oor jou alter ego Stoffel Mathysen, ...
LitNet Akademies-onderhoud: Pierre de Vos gesels met Jaco Barnard-Naudé oor die politiek van broederskap
2010-05-14Jaco Barnard-Naudé se artikel “Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys” het pas op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) verskyn. Pierre de Vos het met hom gesels. ...
Die stem van Lucky: Adriaan Louw gesels met Eben Venter
2010-04-06 Adriaan Louw het tydens die afgelope US Woordfees vir Eben Venter raakgeloop en hom uitgevra oor sy jongste roman, Santa Gamka. Die titel van jou jongste roman is sowaar baie interessant. Wat skuil daaragter en waar kom dit vandaan? ...(In brackets) - Andie Miller in conversation with Leon de Kock on bodyhood
2010-04-06 Leon de Kock’s new collection of poems, Bodyhood, has just been released by Umuzi. The poems in this collection open widely to the inside while looking outwards at the connecting points of body and being. Andie Miller, the author of Slow ...Heupvuur: André P Brink oor die Jan Rabie en Marjorie Wallace Beurs
2009-12-07 In Die Burger word jy soos volg aangehaal: “Dié toekenning beteken vir my meer as enige ander wat ek nog gekry het.” Wat maak dit vir jou spesiaal? Daar is heelwat redes. Om mee te begin, het dit gekom presies op die tydstip dat ...Net die hunkering bly: In gesprek met Eben Venter
2009-11-26 Drie jaar gelede het ek ook die voorreg gehad om met Eben Venter in gesprek te tree. Toe was dit oor sy vorige roman, Horrelpoot, wat ons gesels het. Ek het destyds, aan die einde van ons gesprek, vir hom gevra wat hy volgende wou skryf. Venter ...Emile Joubert in gesprek met Carel van der Merwe
2009-07-01 Jy is iemand wat die lewe geniet – wyn, gholf, middagetes by Umami, gesels en kuier. Wat put jy uit die skryfproses, of “boekmaak” soos Etienne van Heerden sê? Ek hou van Etienne van Heerden se beskrywing, want ek ...Heupvuur: Kerneels Breytenbach oor Crito
2009-05-21Die LitNet-blogger Crito kry dit blykbaar reg om vele rolspelers in die Afrikaanse boekebedryf se nekhare te laat rys met sy "resensering van resensente".
