Onderhoude
Interviews about topical issues
Woordfees-onderhoud: Hennie Aucamp in gesprek met Margaret Bakkes
2011-01-27 Margaret Bakkes word op 7 Maart 2011 by die US Woordfees in ’n profielaanbieding gehuldig. Sy vier vanjaar haar 80ste lewensjaar. Hennie Aucamp het in 2006 by die US Woordfees met haar gesels. Hier volg ’n weergawe van hul gesprek, met ’n aanvulling daarvan in 2011.LitNet Akademies: Gerald Groenewald in gesprek met Jessica Murray oor die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe
2010-11-30Gerald Groenewald gesels met Jessica Murray oor laasgenoemde se onlangse artikel “‘Dit kom daarop neer dat ek nie vergete was nie’: Die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe” in LitNet ...
YouTube-onderhoud: Francis Galloway gesels oor LitNet Akademies
2010-11-05 Francis Galloway, mederedakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal vir die natuur- en geesteswetenskappe, gesels oor verskillende skrywers van artikels in die Geesteswetenskappe-afdeling en die ...YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies
2010-10-20 Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en ...Dirk Laurie in gesprek met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren
2010-10-20 Dirk Laurie gesels met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren, die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies. In hulle artikel bespreek dié drie wiskundiges die enumerasie van self-ortogonale Latynse ...Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel in LitNet Akademies
2010-10-13 Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché”. Joan-Mari, eers geluk ...Mirror, Mirror on the Wall: Shaida Ali, author of Not a Fairy Tale, in conversation with Naomi Bruwer
2010-10-07 Title: Not a Fairy Tale Author: Shaida Kazi Ali Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201121 Order Not a Fairy Tale from Kalahari.net. Not a Fairytale | Fiction Shaida Kazi Ali Not a Fairytale is a wonderful, unusual book set in an Indian ...LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie
2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...Andie Miller in conversation with Karabo Kgoleng, presenter of Afternoon Talk and Literature
2010-09-22 We’re sitting under the oaks outside the coffee shop, and it’s a beautiful evening. Karabo Kgoleng has come from two hours of Afternoon Talk and is recharging her battery with a bottle of sparkling water. I order a cappuccino. When she ...Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman
2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...Nadine Petrick gesels met Wilna Adriaanse oor Vier seisoene kind, Afrikaanse-boek-vroue en (natuurlik) die liefde
2010-07-21"Ek het deur die jare geleer dat elke karakter ’n spesifieke naam wil hê en hulle gee nie hulle samewerking totdat die name reg is nie."
Nadine Petrick gesels met Marita van der Vyver oor resensies, die hittegolf in Provence en die wegholsukses van Dis koue kos, skat
2010-07-20 Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Eerstens, baie geluk met die nuwe roman! Ek wil tog onmiddellik weet, hoe voel die lippe? Jy ...Annemarié van Niekerk gesels met Steve Hofmeyr oor skryf, lees en Vier briewe vir Jan Ellis
2010-07-06 Steve, jou novelle Vier briewe vir Jan Ellis wat onlangs by Zebra Press verskyn het, is jou vyfde boek. Jy’t onder andere al ’n digbundel met die titel Valkuns gepubliseer en ook verlede jaar jou outobiografie getiteld Mense van my ...Stoffel in Afrika: Nadine Petrick gesels met bosbefokte Christiaan Bakkes
2010-06-24Titel: Stoffel in Afrika Skrywer: Christiaan Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151290 Prys: R160
Klik hier en koop Stoffel in Afrika nou by Kalahari.net!
Jou vyfde boek oor jou alter ego Stoffel Mathysen, ...
LitNet Akademies-onderhoud: Pierre de Vos gesels met Jaco Barnard-Naudé oor die politiek van broederskap
2010-05-14Jaco Barnard-Naudé se artikel “Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys” het pas op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) verskyn. Pierre de Vos het met hom gesels. ...
