Fanie Viljoen, Naomi Meyer2012-05-17"Hoezit! se uitleg en artikels is baie kleurvol en lewendig. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, soos vermaak, die natuur, die wêreld, emosies, en meer. Die kort brokkies inligting sorg dat dit nooit vervelig word nie. Dit maak die tydskrif ongelooflik gebruiksvriendelik vir kinders en skole (en volwassenes!)."
Bibi Slippers2012-05-17Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intense self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing.
Hennie Fritz2012-05-15Die afgelope tyd was die gemeenskap weer geskok deur die onverstaanbare dood van Annake de Villiers. Gister in die sondagsmart- en sensasie blad kon mens die hartseer en stukkendgeit in Lize Beekman se aangehaalde woorde voel.
Elzette Steenkamp, Elsabé Uys2012-05-15Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.
Naomi Meyer, Terrance Moyo2012-05-10Amabhubesi Conference and Training has put together a digital publishing event on 29 and 30 May which – they claim – will provide solutions that transform publishers’ print into identical digital editions and enhance it with interactivity. Naomi Meyer asked Terrance Moyo, Project Coordinator, about the event.
Bibi Slippers, Gerhard Cruywagen2012-05-09Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.
Justus Roux, Naomi Meyer2012-05-01Moedertaalsprekers van Suid-Afrikaanse tale kan aanstons nuwe deurbrake te wagte wees in gesondheidsorgkommunikasie, opvoedkundige sagteware of besigheidshulpmiddels – alles te danke aan die makliker bekombaarheid van taaltegnologiedata.
Sophia van Taak, Naomi Meyer2012-04-26Sophia van Taak vertel vir Naomi Meyer van haar reisrubriek wat ’n ATKV-Mediaveer gewen het en ook van die skrywer se reis na binne.
Steyn du Toit2012-04-20In celebration of Picador’s 40th birthday, several classic Picador titles were redesigned in black-and-white. The publisher's senior designer, Neil Lang, talks about his designs.
Maria van Daalen, Annemarié van Niekerk2012-04-18Vodou* is een van daardie godsdienste waaroor die meeste van ons bitter min weet. En as ons dink ons weet iets daaroor, is dit dikwels nie heeltemal in die kol nie, het Annemarié van Niekerk onlangs besef – toe sy met Maria van Daalen gesels het.
Dioné Prinsloo, Naomi Meyer2012-04-17Dion? Prinsloo is die nuwe uitvoerende hoof van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sy het met Naomi Meyer oor die aanstelling gesels.
Naomi Meyer2012-04-10Die volgende tweejaarlikse kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) vind 25–27 September 2012 op die Sunnyside-kampus van die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria plaas. Naomi Meyer het Neil Cochrane van Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by UNISA oor die kongres uitgevra.
Nico Elema, Naomi Meyer2012-04-10The book From Malan to Mbeki was published by Benedic Books. Nico Elema tells Naomi Meyer some of the stories behind Jannie Momberg, the man who stood up for what he believed.
René Bohnen, Bibi Slippers2012-04-04"Net soos die sprekende ek in my gedig “wan” op bladsy 23, vertrou ek die begin van ’n gedig bo alle dinge. Onvoorwaardelik vertrou ek dit. Nog nooit het ’n gedig my in die steek gelaat nie." René Bohnen gesels met Bibi Slippers oor haar tweede digbundel.
Willem J Botha2012-03-13Willem Botha gesels met Jaap Steyn en André Duvenhage oor hulle artikel "Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe" in LitNet Akademies.
Naomi Meyer, Danny Titus2012-02-17"Taal is ’n taamlik emosionele aangeleentheid wat vir my nie bloot met wetgewing reggestel sal word nie. Dit is ’n langsame proses wat nog baie harde werk gaan behels." Danny Titus en Naomi Meyer gesels taalkwessies.
Naomi Meyer, Blacksheep2012-02-14LitNet has been publishing the blacksheeptv.net cartoon strip for a few months now. Naomi Meyer asked the creators of the cartoon to give LitNet readers some background to the strip. She wanted to talk to the humans drawing the strip. Strangely enough, she didn’t receive the answers from the person she thought she’d e-mailed.
Corine de Maijer, Ingrid Glorie2012-02-07In 2011 was Corine de Maijer 12,5 jaar als bibliothecaris verbonden aan het Suid-Afrikaanse Instituut, de bibliotheek van het Zuid-Afrika Huis aan de Keizersgracht in Amsterdam.
Nèlleke de Jager, Naomi Meyer2012-02-06Nèlleke de Jager vertel Naomi Meyer van haar splinternuwe posisie as digitale uitgewer by NB-Uitgewers vanaf April 2012.