Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

Guy Buttery verlei weer eens met uitsonderlike kitaarspel

Retha Ferguson 2011-11-17 Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Die album bestaan uit B-kante van sy laaste uitreiking, Fox Hill Lane (wat in 2010 die SAMA vir beste instrumentele album gewen ...

YouTube-onderhoud: Rianne van Vuuren

Rianne van Vuuren 2011-11-17 Toekomsstudies is relatief jonk – dis nie voorspellings nie, maar daar word na die toekoms gekyk met moontlike alternatiewe van wat kán. Toekomsstudies is ’n praktiese instrument om iets te beheer wat ons nog gedeeltelik kan bepaal. Rianne ...

Boem boem die blou bonsmannetjie gaan groen

Naomi Meyer, Hanli Brink, Minki Burger 2011-11-16 Lollos is soos om ’n stootwaentjie op te slaan – mens verstaan nie veel van die affêre as jy nie self klein kindertjies het nie. Vir diegene wat laat slaap op naweeksoggende en wat nie ken van chroniese oorinfeksies nie: Lollos is daardie ...

Ernst Marais talks to Naomi Meyer about the language debate which once again flared up at the University of Stellenbosch

EJ Marais, Naomi Meyer Academic research 2011-11-08

The language issue is an ongoing debate at the University of Stellenbosch. What is your solution to the problem? Stellenbosch University (SU) must make a firm pronouncement that it is primarily an Afrikaans university where Afrikaans is the main language of tuition.

Writer and director Tim Greene on his feature film Skeem

Janet van Eeden, Tim Greene 2011-11-01 Tim, Skeem seemed to burst on to the scene out of nowhere. As a film writer I know this can’t be true. What inspired this film and how did the script come to fruition? 

Mike van Graan on the “arts campus”, Africa 101

Mike van Graan, Naomi Meyer 2011-10-27 Africa 101 explored contemporary trends, icons and innovations in African music, literature, cinema, dance, theatre, visual art and cultural tourism. It took place in the Artscape from 24 to 29 October 2011.

South African collector-artist Siemon Allen on his ''collection projects''

Siemon Allen, Kristine Kronjé 2011-10-21 For the past decade South African collector-artist Siemon Allen has been exploring the image of South Africa through a series of “collection projects”. Combining his passions for music and collecting, his studio practice investigates how ...

Mandisa Haarhof, creator of Crush-hopper, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden, Mandisa Haarhof 2011-09-30 One of my favourite plays at the recent Hilton Arts Festival was the charming and touching Crush-hopper, Mandisa Haarhof’s semi-autobiographical story about coming to terms with her mixed heritage.

Tim Wells in conversation with Janet van Eeden about his role in God of Carnage

Janet van Eeden, Tim Wells 2011-09-29 It’s a brilliant ensemble piece where everyone gives their best performance to recreate a night of hysterical emotions where the God of Carnage is visible not only on the playgrounds.

YouTube-onderhoud: Joan-Mari Barendse

Joan-Mari Barendse 2011-09-23
Joan-Mari Barendse, die skrywer van die artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché” in LitNet Akademies, gesels oor haarself, haar akademiese agtergrond en die navorsing wat sy tans doen.

YouTube-onderhoud: Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout, Zandra Bezuidenhout 2011-09-07 Zandra Bezuidenhout is die skrywer van die artikel “Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009): Tot lof van ’n vroulike stem” in LitNet Akademies. Sy gesels oor haar ...

''Die tyd het vanself ryp geword.'' Alexander Strachan gesels oor Grenslit

Alexander Strachan, Alexander Strachan, JB Roux 2011-09-06 Tydens die Grensoorlog is boeke oor dié oorlog gereeld uitgegee; dit was meestal fiksie en dikwels bedoel as protes teen die oorlog self. Hoekom het daar soveel jare verloop voor daar weer op ’n groot skaal en so intensief oor die ...

Katherine Bull reflects on her exhibition performances data-capture: LOST_& FOUND

Katherine Bull, Kristine Kronjé 2011-09-02 During her most recent exhibition at Blank Projects in Woodstock, Katherine Bull presented a series of watercolour paintings created while she was watching the first five seasons of the television series Lost. The sixth and final season was ...

YouTube-onderhoud: Elbie Adendorff

Elbie Adendorff, Elbie Adendorff 2011-09-02 Elbie Adendorff is die skrywer van die artikel “’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak” in LitNet Akademies. Sy gesels ...

Thomas Mulcaire in gesprek: Sokker, surfing, kuns en álles in Afrika

Thomas Mulcaire, Kristine Kronjé 2011-08-03 Tydens verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi het Thomas Mulcaire in samewerking met Ricardo de Oliveira ’n groep Brasiliaanse surfers se reis vanaf Maputo na Elandsbaai as ’n dokumentêre film, ...

Thomas Mulcaire in gesprek: Sokker, surfing, kuns en álles in Afrika

Thomas Mulcaire, Kristine Kronjé 2011-08-03 Tydens verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi het Thomas Mulcaire in samewerking met Ricardo de Oliveira ’n groep Brasiliaanse surfers se reis vanaf Maputo na Elandsbaai as ’n dokumentêre film, ...
Top