Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

US Woordfees 2019: Stand-up-komedie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-12-05

Die stand-up-komedie is elke jaar een van die gewildste afdelings op die program en in 2019 sal feesgangers baie geleentheid kry om hul lagspiere hard te oefen.

US Woordfees 2019: Teater

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-12-05

Met die 2019-teaterprogram kan jy besluit of jy wil lag, huil, uitgedaag word, met ’n mooi storie verlei word of gekonfronteer word met dít waarvan jy dalk nie veel weet nie.

US Woordfees 2019: Leefstyl

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-12-05

By die 2019 US Woordfees is daar aanbiedings wat jy eenvoudig móét proe.

Ernst Kotzé se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-04

Wat is Ernst Kotzé se #litnetwoord2018?

US Woordfees 2019: Filmfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-12-04

Die US Woordfees se 2019 Filmfeesprogram sal jou opgewonde laat oor die verskeidenheid en gehalte van Suid-Afrikaanse filmkuns.

US Woordfees 2019: Klassieke musiek

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-12-04

Die Klassieke Musiek-program spog met van die wêreld se voorste kunstenaars – almal op ’n verhoog in Stellenbosch.

Aardklop wéér genomineer vir kykNET Fiëstas: Fees van die Jaar

LitNet Aardklop 2018-12-04

Aardklop 2018 het pas ’n benoeming ontvang vir ’n kykNET Fiëstas: Fees van die Jaar-toekenning.

Bettina Wyngaard se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-04

Wat is Bettina Wyngaard se #litnetwoord2018?

Riku Lätti se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-04

Wat is Riku Lätti se #litnetwoord2018?

Heindrich Wyngaard se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-03

Wat is Heindrich Wyngaard se #litnetwoord2018?  

Marita van der Vyver se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-03

Wat is Marita van der Vyver se #litnetwoord2018?

Alfred Schaffer se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-30

Wat is Alfred Schaffer se #litnetwoord2018?

Ena Jansen se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-30

Wat is Ena Jansen se #litnetwoord2018?

Joan Hambidge se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-30

Wat is Joan Hambidge se #litnetwoord2018?

Anatoli by Tayfun Aras: a book review

Elsibe Loubser McGuffog Resensies 2018-11-29

Anatoli by Tayfun Aras is not only a recipe book. It is a mini-memoir of his creative culinary life and a hearty diary of this much-loved niche restaurant in Cape Town, which was established in 1984.

Video: Tom Lanoye en Antoinette Kellerman lees voor uit Koningin Lear

Naomi Bruwer KKNK 2018-11-29

Tom Lanoye se drama Koningin Lear word volgende jaar by die 25ste KKNK vertoon. Dit is vir die fees in Afrikaans vertaal. Lanoye en Antoinette Kellerman het by die feesbekendstelling uit die Vlaamse en Afrikaanse tekste voorgelees.

Ingrid Glorie se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-29

Wat is Ingrid Glorie se #litnetwoord2018?

Jeremy Vearey se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-29

Wat is Jeremy Vearey se #litnetwoord2018?

Toast Coetzer se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-29

Wat is Toast Coetzer se #litnetwoord2018?

Daar’s ’n engel in my koskas: ’n onderhoud met Willie Strauss (en twee resepte)

Naomi Meyer, Willie Strauss Kos en wyn 2018-11-29

"My ma was een van daai mense wat lekker kon kosmaak. Niks fênsie nie. Gewone kos. Trooskos as ons naweke huis toe gegaan het.  ... My liefde vir kos het daar op die plaas begin. Ek kook soos sy."

Top