Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2018: Top shows on Netflix and Showmax
2018-12-17Réney Warrington selects her top TV shows for 2018.
ATKV-Rieldansfinaal 2018: Foto's en video's
2018-12-14"Rieldansers van reg oor die land het die afgelope naweek by die ATKV-Rieldansfinaal gedans dat die stof behoorlik staan. Vyf finalisgroepe het in elk van die drie kategorieë deelgeneem."
Internasionale Filmfees in Mannheim-Heidelberg: Sterk vroue, randfigure en vervreemde tieners
2018-12-14"Waar daar ’n tendens in die Afrikaanstalige filmkuns op die oomblik is om die harde werklikhede van Suid-Afrika se sosio-politieke landskap te vermy, konfronteer die filmmakers by die Mannheim-Heidelbergfilmfees juis die probleme van die 21ste eeu."
Bohemian Rhapsody, ’n filmresensie
2018-12-14"Die draaiboekskrywers het soms verander aan die chronologie, karakters saamgegooi en sekere aspekte onderbeklemtoon terwyl ander weer oorbeklemtoon is. Tog vorm dit ’n boeiende uitbeelding van die soort uitsonderlike talent wat mense boaan die gewildheidsleer plaas, terwyl die gepaardgaande roem en rykdom hulle net so seker tot ’n val kan bring."
Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
2018-12-14Die wenner van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie 2018 is pas bekend!
Wen liefdesverhale vir die somervakansie
2018-12-14Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak van lekker liefdesverhale wen, perfek vir daai lui-lekker uitspandae by die see!
Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se "The crossing"
2018-12-14"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."
Langarm: bekoorlike baldans verskuil die hartseer van skeiding
2018-12-11"David Kramer se jongste musiekblyspel is tans by The Fugard Theatre in Kaapstad op die planke. Die storie speel in 1965 en 1966 in Distrik Ses in Kaapstad af."
Weerklink van ’n wanklank: ’n onderhoud met Pieter-Dirk Uys
2018-12-11"‘Moenie dat hulle jou bangmaak nie, maak hulle belaglik.’ Daardie woorde het my lewe verander. Lag vir jou vrees en maak dit minder vreeslik. En dít is wat humor vir my beteken."
Martie Retief-Meiring se woord van die jaar 2018
2018-12-10Wat is Martie Retief-Meiring se #litnetwoord2018?
Rudie van Rensburg se woord van die jaar 2018
2018-12-10Wat is Rudie van Rensburg se #litnetwoord2018?
US Woordfees 2019: Vlagskipproduksies
2018-12-07Vlagskipproduksies te sien by die 2019 US Woordfees.
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018 (III)
2018-12-06As jy één woord mag kies, waaraan laat 2018 jou dink? Hier is nog van ons lesers se inskrywings.
US Woordfees 2019: Visuele kuns
2018-12-06Die 2019 Visuele Kuns-program onder kuratorskap van die ervare Theo Kleynhans bied ’n wye tematiese en stilistiese verskeidenheid.
US Woordfees 2019: Sanlam Musiekfees
2018-12-06Ontspanne, wild, pop, soul, jazz, folk, hip-hop of rock – dis alles op die program vir kontemporêre klanke.
US Woordfees 2019: Boeke en skrywers
2018-12-06Die Woordfees het as literêre fees begin en die geskrewe en gesproke woord bly die polsende hart van die fees. In 2019 bied die Skrywersfees weer ’n verstommende verskeidenheid met hope inspirerende verhale agter al die merkwaardige ervarings en verbeeldingstogte wat in boeke uitmond. Ook op die program is ’n reeks slypskole met die sleutels tot nuwe kreatiwiteit.
Widows tried to be too many things
2018-12-06"Widows tries to be a heist movie-cum-social drama, but does not deliver on either."
