Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Dry White: Nik Rabinowitz bly een van ons beste komediante

Maryke Roberts Teater 2018-12-20

"Daar is geen twyfel dat Nik Rabinowitz weet hoe om gehore te vermaak nie – hy weet hoe om die laggolf te ry as hy die kol tref, maar weet ook om ’n ander rigting in te slaan en van die onderwerp af te stap as die gehoor nie met sy vertellinge tred hou nie."

2018: Mercy Kannemeyer gesels oor teaterhoogtepunte by kunstefeeste

Mercy Kannemeyer Feeste 2018-12-20

"Die uiterlike affekteer die innerlike. Kunstefeeste gebeur nie in isolasie nie en dit sal skadelik wees indien dit wat op ’n gegewe tydstip in die land aan die gebeur is, nié op een of ander manier by ’n kunstefees uitgelig word nie." 

Matilda The Musical: Almal moet toegelaat word om hul stories te vertel

Maryke Roberts Teater 2018-12-19

"Dennis Kelly, wat die boek geskryf het vir die blyspel, skryf in die program dat daar twee soorte volwassenes in Matilda is: dié wat van stories hou en dié wat nie daarvan hou nie. 'Ek dink nie dis ’n onakkurate prentjie van volwassenes in die algemeen nie. Om stories te weier, is om die mees menslike deel van menswees te weier. Sonder stories is ons net eetmasjiene met skoene.'"

Blindspotting – for real, for real and damn funny

Réney Warrington Film 2018-12-19

"The film goes beyond issues of race and looks, without being cynical, at other blind spots such as hanging with the wrong friends, the pressure of culture, aggression, gentrification and the failures of the justice system."

Wenner van liefdesverhale-geskenkpakkie

LitNet Wen 2018-12-19

Hier is die wenner van die liefdesverhale-geskenkpakkie!

Blye weersiens van Christie se Mousetrap

Danie Botha Teater 2018-12-18

"Hier is alles afgerond, netjies en strelend vir die oog. In die spel kom humor ook meer na vore as wat ek uit vorige produksies kan onthou."

2018: Toptienlys van rolprente

Suzette Myburgh Film 2018-12-18

Suzette Kotzé-Myburgh kies haar top 10 rolprente van 2018.

Mary Poppins returns – all the feels

Réney Warrington Film 2018-12-17

"It is a magical mischievous musical wonderland."

2018: Top shows on Netflix and Showmax

Réney Warrington TV 2018-12-17

Réney Warrington selects her top TV shows for 2018.

ATKV-Rieldansfinaal 2018: Foto's en video's

Izak de Vries, Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2018-12-14

"Rieldansers van reg oor die land het die afgelope naweek by die ATKV-Rieldansfinaal gedans dat die stof behoorlik staan. Vyf finalisgroepe het in elk van die drie kategorieë deelgeneem."

Internasionale Filmfees in Mannheim-Heidelberg: Sterk vroue, randfigure en vervreemde tieners

Martin Botha Film 2018-12-14

"Waar daar ’n tendens in die Afrikaanstalige filmkuns op die oomblik is om die harde werklikhede van Suid-Afrika se sosio-politieke landskap te vermy, konfronteer die filmmakers by die Mannheim-Heidelbergfilmfees juis die probleme van die 21ste eeu."

Bohemian Rhapsody, ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-12-14

"Die draaiboekskrywers het soms verander aan die chronologie, karakters saamgegooi en sekere aspekte onderbeklemtoon terwyl ander weer oorbeklemtoon is. Tog vorm dit ’n boeiende uitbeelding van die soort uitsonderlike talent wat mense boaan die gewildheidsleer plaas, terwyl die gepaardgaande roem en rykdom hulle net so seker tot ’n val kan bring."

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-14

Die wenner van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie 2018 is pas bekend!

Wen liefdesverhale vir die somervakansie

LitNet Wen 2018-12-14

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak van lekker liefdesverhale wen, perfek vir daai lui-lekker uitspandae by die see!

Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se "The crossing"

Naomi Meyer, Schalk D van der Merwe Onderhoude 2018-12-14

"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."

Langarm: bekoorlike baldans verskuil die hartseer van skeiding

Maryke Roberts Teater 2018-12-11

"David Kramer se jongste musiekblyspel is tans by The Fugard Theatre in Kaapstad op die planke. Die storie speel in 1965 en 1966 in Distrik Ses in Kaapstad af."

Weerklink van ’n wanklank: ’n onderhoud met Pieter-Dirk Uys

Marli van Eeden, Pieter-Dirk Uys Onderhoude 2018-12-11

"‘Moenie dat hulle jou bangmaak nie, maak hulle belaglik.’ Daardie woorde het my lewe verander. Lag vir jou vrees en maak dit minder vreeslik. En dít is wat humor vir my beteken."

Die WAT se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-10

Wat is die WAT se #litnetwoord2018?

Martie Retief-Meiring se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-10

Wat is Martie Retief-Meiring se #litnetwoord2018?

Diana Ferrus se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-10

Wat is Diana Ferrus se #litnetwoord2018?

Top