Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Persverklaring: KKNK25-Verjaardagvieringe duur voort
2019-03-22"KKNK25 is in volle swang en die voorsorgmaatreëls wat organiseerders in plek gestel het om beurtkrag te bestuur, het verseker dat die eerste dag vlot verloop het."
Persverklaring: KKNK25 en visuele kunsuitstalling op luisterryke wyse geopen
2019-03-22"Vanjaar se 25ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees is gisteraand by die Prince Vintcent-gebou in Oudtshoorn amptelik in die hartjie van die Klein Karoo geopen. Die opening het saamgeval met die bekendstelling van die visuele kunsuitstalling by vanjaar se fees."
Anna-Mart van der Merwe verras oor toekenning vir beste aktrise
2019-03-22"Anna-Mart van der Merwe het onlangs die Fleur du Cap-toekenning vir beste aktrise in 'n teaterproduksie gewen vir haar rol in die bekroonde produksie Swerfgoed."
Press release: Cape Town Carnival celebrates the hero in each of us
2019-03-20"It was a giant celebration of colour, energy, talent and community spirit, as the streets of the Fan Walk in Green Point came alive last Saturday evening and the annual Cape Town Carnival thrilled thousands of visitors from near and far. The 55 000-strong crowd, which began converging on Green Point from mid-afternoon to enjoy the pre-carnival entertainment, food and drinks and the Carnival Village vibe, was enthralled by bright and brilliant floats, puppetry and performances."
Persverklaring: Oudtshoorniete op menigte platforms by KKNK25 te sien
2019-03-20"Volgens Theart is ’n handvol Oudtshoorn-boorlinge in verskeie genres en kunsvorme te sien, waaronder drama, musiek, Uitkampteater en straatteater."
Director and playwright Lwanda Sindaphi’s Kudu catches attention at the Fleur du Cap Awards
2019-03-20"Thunderous applause erupted in the Artscape Theatre in Cape Town, as upcoming director and playwright Lwanda Sindaphi received not only one award, but three awards, at the recent Fleur du Cap Theatre Awards, for his play, Kudu."
Woordtrofee-nominasies vir 2019
2019-03-19Die benoemings vir vanjaar se US Woordfees Woordtrofee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk en ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 4 April.
US Woordfees 20 Jaar! Herinneringe aan die eerste fees
2019-03-17"Te gou breek die groot aand aan: 17 Maart 2000. Dis tyd vir die Woordfees se Nag van Passie! Die eerste nuwe fees van die nuwe millennium." Dorothea van Zyl deel haar herinneringe aan die eerste Woordfees.
Destroyer – a hard “no”
2019-03-15"Nicole Kidman goes full tilt into the character of Erin Bell, and this performance, which is supposed to carry the film, ends up ruining it. On top of that, the film suffers from some rather serious plot holes, dubious styling and one-dimensional characters."
Video: "Hot noot"-gesprek by die US Woordfees 2019
2019-03-14Heindrich Wyngaard gesels met Jeremy Veary, Mercy Kannemeyer, Hein Gerwel en Astrid de Vos oor bruin en swart skrywers en denkers se belewenis van en bemoeienis met die Afrikaanse leef- en denkwêreld.
US Woordfees 2019: Hot noot
2019-03-14"Afrikaans moet nou ’n era van die opkoms van nuwe vorme, nuwe velde betree, gelei deur die tone van die hot noot."
Die stropers – onder draai die duiwel rond
2019-03-14"Die stropers is ’n totale aanslag op dogma, indoktrinasie, patriargie, isolering teen die buitewêreld, fundamentele religie en ’n rigiede stelsel wat van almal slagoffers maak, ’n stelsel wat in stand gehou word deur niemand anders as ons self nie."
Rosey die Rapper: “Dié is ek en ek wil rap”
2019-03-14"Dit is altyd nodig vir ’n rapper om ’n boodskap te hê, want ons is baie powerful en musiek is een element van kuns wat baie kragtig is."
US Woordfees 2019: Deon Maas wys sy eie weerloosheid
2019-03-13"Hoewel Maas bekend is vir sy omstrede standpunte, is hierdie boek van hom geensins iets wat konserwatiewe ouers vir hulle brose kindertjies hoef weg te steek nie. Dit is, in Maas se eie woorde, eerder ʼn reisboek oor iemand wat besig is om tuis te kom in ʼn nuwe land."
Die bestes word vereer by 54ste Fleur du Cap-toekennings
2019-03-12"Met 'vintage' as vanjaar se tema is teaterlui in styl vereer vir hul uitnemende bydrae tot die uitvoerende kunste. Wenners word gekies uit produksies wat by professionele teaters in en om Kaapstad aangebied word, en altesaam 87 verskillende produksies van 2018 was in aanmerking vir die toekennings."
Press release: Mama comes to the Artscape
2019-03-12Chenal Kock in association with Vulture Productions and the Artscape Theatre Centre invites you to experience Mama at the Artscape Arena from 10 to 13 April 2019. Mama is a character piece directed by Jeremeo le Cordeur, showcased through poetry and physical theatre that focuses on the Afrikaaps dialect.
Persverklaring: Uitkampteater se tente keer terug na Oudtshoorn
2019-03-11"Uitkampteater, die KKNK se bekroonde kortkuns-program, slaan vir die vierde jaar sy tentpenne in die hartjie van Oudtshoorn in by die 25ste KKNK, wat van Donderdag 21 Maart tot Woensdag 27 Maart aangebied word."
Rocky Balboa: ’n filmverslag
2019-03-11"Rocky VI is nie ’n fliek oor boks nie, maar oor ’n bokser. Nie oor wen nie, maar oor oorlewing. Die legende is dalk nie wat jy bereik nie, maar waarvoor jy bereid is om op te staan."
4 Love: teaterresensie
2019-03-11"Die vier gesiene akteurs kom uit Londen se teaterland om uittreksels te doen uit bekende, gewilde toneelstukke uit die 20ste eeu." 4 Love is te sien in The Theatre On The Bay, Kampsbaai tot 16 Maart.
US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Tien duisend ton
2019-03-11"Schutte en Pretorius maak volledig gebruik van die beperkte ruimte wat dien as hul leefwêreld en om in dié spasie 'n gehoor gevange te hou vir 80 minute, spreek van hope talent en vernuf aan die kant van die akteurs en die regisseur."
