Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Programma: Week van de Afrikaanse roman 2019

Ingrid Glorie NeerlandiNet 2019-06-03

Van vrijdag 20 t/m zondag 29 september 2019 wordt in Nederland en Vlaanderen de vierde Week van de Afrikaanse roman gehouden. Deze leescampagne richt de aandacht op Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling.

Die Melktert Kommissie terug met ’n nuwe enkelsnit

Marli van Eeden, Jean-Marie Korff Musiek 2019-06-03

"Die hele idee agter 'Weier' en die proses met die opneem daarvan was dat ons wou hê dit moet voel soos ’n oorspronklike Melktert Kommissise song."

Press release: shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-05-30

shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019.

Vyf lewenslesse op die Camino-staptog

Chrizane Geldenhuys Reis 2019-05-30

"Ek vind soveel aanklank by die konsep van die pelgrimsreis as feesviering, en dit was ’n ongelooflike ervaring om deel te wees van ’n groep mense wat uiteindelik dieselfde eenvoudige doel gehad het: om die eindbestemming te haal en dit in die proses te geniet."

Persvrystelling: Keelvol by die Boer restaurant teater in Durbanville te sien

LitNet Teater 2019-05-29

Keelvol is by die Boer restaurant teater in Durbanville te sien op 5 Junie om 20:30 en Sondag 9 Junie om 13:30 (met Germandt Geldenhuys, beter bekend as Louis Koster in die gewilde kykNET sepie, Binnelanders, en Je-ani Swiegelaar, beter bekend as Sr Naomi Ferreira in Binnelanders).

Persvrystelling: Goedverwacht Snoek- en Patatfees 2019

LitNet Feeste 2019-05-29

Die jaarlikse Snoek- en Patatfees vind plaas op 28 en 29 Junie in Goedverwacht (naby Piketberg).

Coffee Snobs en Riana Scheepers: Die reis van vers na liriek ‒ ’n LitNet-lesersindruk

Zelda Mans Musiek 2019-05-29

"Almal is traag om die museum te verlaat, want die aand was ’n bewys dat die egste, eenvoudigste en eerlikste vorm van kuns nog bestaan. Coffee Snobs se hele vertoning en menswees het dit duidelik gemaak dat hulle sing om hulle storie te vertel."

Ses redes waarom

Marita van der Vyver Menings 2019-05-27

"Dís wat jy sal onthou as jy terugdink aan jou skryfkursus op Lesbos. Saam met alles wat jy oor skryf geleer het, sou ek graag wou glo dat jy ook iets heeltemal onverwags oor jouself geleer het."

Game of Thrones se finale seisoen – ewe veel pyn en plesier

Réney Warrington TV 2019-05-24

"’n Klomp moerige bewonderaars het ’n petisie opgestel waarin hulle daarop aandring dat seisoen 8 oorgeskryf en -verfilm moet word. Natuurlik kan enige bewonderaar op sosiale media en om die braaivuur kla as hulle nie van iets hou nie. Maar om aan te voer dat jou idees en storielyne beter is, en dat ander mense se harde werk in die proses geskrap moet word?"

Gloria Bell: ’n resensie

Suzette Myburgh Film 2019-05-23

"Gloria het haar werk en haar beste vriendin, maar sy is uiteraard soms eensaam. Sy is lief vir dans en gaan gereeld na ’n klub vir ouer mense, waar sy een aand ’n aantreklike vreemdeling ontmoet."

SA Indie Film Fest back for its second year

Marli van Eeden, Ryan Kruger, Berneen Cereska Film 2019-05-22

"On 26 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, will take place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking and screening some exciting films."

Boek, kuns, film in Johannesburg volgende week

LitNet Boeke en skrywers 2019-05-22

Boek, kuns, film in Johannesburg op 29 Mei 2019.

Schreiner Karoo Writers Festival: 6–9 June 2019

LitNet Books and writers 2019-05-21

Here is the programme of the 9th Schreiner Karoo Writers' Festival – which takes place in Cradock from the 6th to the 9th of June 2019.

Franschhoek Literary Festival 2019 in pictures

Izak de Vries Books and writers 2019-05-20

The Franschhoek Literary Festival took place from 17 - 19 May 2019. Izak de Vries was the paparazzo on behalf of LitNet.

The Goat, or Who is Sylvia? laat jou jou morele waardes bevraagteken

Maryke Roberts Teater 2019-05-14

"Watter oortreding is groter as die ander?"

Meesters in aksie in Kunene and the King

Maryke Roberts Teater 2019-05-14

"Dis 25 jaar sedert Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. ’n Kwarteeu waarin die wonde van baie dekades moet begin genees. Of só glo diegene dalk wat nie met wonde saamleef nie."

Skemerson: ’n resensie

Réney Warrington Film 2019-05-13

"Skemerson moes ’n kortfilm gewees het."

Filmresensie: Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile

Suzette Myburgh Film 2019-05-06

"Hierdie is nié ’n riller met afskuwelike tonele van seksuele aanranding, verkragting en moord nie. Dis eerder ’n hofdrama en ’n ondersoek na Kendall se skuldgevoelens oor haar verbintenis met (Ted) Bundy."

Die Spreeus – as dit maar net scary was

Réney Warrington TV 2019-05-06

"Die Spreeus se waarde lê in die lieflike karakters en ontginning van Suid-Afrika se ryk kultuur van spookstories." 

Suidoosterfees 2019-video: Hoe soomloos is die kunste werklik?

LitNet Suidoosterfees 2019-05-03

Spreek die kunste werklik tot ’n diverse en verteenwoordigende gehoor en weerspieël dit ’n getransformeerde samelewing? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die eerste van vier Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 25 April by Kunstekaap plaasgevind, met Mercy Kannemeyer, Saartjie Botha, Basil Appollis, Cintaine Schutte en Kabous Meiring (gespreksleier). 

Top