'n Erfenisseminaar het op 24 September 2019 te Eersterust plaasgevind. Die gesprek het spesifiek gehandel oor die herkoms van Afrikaans. Die ATR het die geleentheid in samewerking met die Erfenisstigting aangebied.
Kyk hier na 'n video oor die geskiedenis van Arabiese Afrikaans.
Kyk ook:
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Afrikaans, Nederlands en die Morawiese Kerk