Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Tuin van Digters 2019 een vir die boeke

Remona Voges Feeste 2019-09-17

"Die grootste hoogtepunt van die fees was beslis Breyten Breytenbach se voorlesing van sy gedigte op maat van Schalk Joubert, se baskitaarnote."

Tuin van Digters 2019 – video: (Aan)dadig saam met Breyten

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2019-09-17

Breyten Breytenbach se voorlesing van sy gedigte was ’n hoogtepunt by vanjaar se Tuin van Digters, aangebied deur die Breytenbach-sentrum op Wellington. Hy is begelei deur Schalk Joubert op baskitaar en Laurinda Hofmeyr op klavier.

Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers

Naomi Meyer, Riana Scheepers NeerlandiNet 2019-09-17

"Ek gaan beslis nie Nederland toe om te gaan rus nie – ek gaan elke moontlike aanbieding van my mede-skrywers bywoon. Dit is ’n uitsonderlike, en uiteenlopende groep skrywers, ek kan nie wag nie!" Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman, waar sy binnekort optree.

Tuin van Digters 2019 – video: Bekendstelling van breyten breytenbach, woordenaar woordnar

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2019-09-16

Die SA Akademie van Wetenskap en Kuns se huldigingsbundel van Breyten Breytenbach, breyten breytenbach, woordenaar woordnar, is die afgelope naweek by die Breytenbach-sentrum se Tuin van Digters bekendgestel. Andries Visagie het met Francis Galloway (die redakteur van die bundel), Louise Viljoen en Catherine du Toit gesels.

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019: langer resensies

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2019-09-14

Hier is kykNET-Rapport se boekresensent van die jaar 2019 vir langer resensies. 

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019: niefiksie

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2019-09-14

Hier is die wenner van die kykNET-Rapport-prys vir boekresensent van die jaar 2019 vir niefiksie.

kykNET-Rapport-prys vir fiksie 2019

Thys Human Boeke en skrywers 2019-09-14

Lees hier wie die wenner van die kykNET-Rapport-prys vir fiksie 2019 is. 

Debute maak skoonskip by kykNET-Rapport-pryse vir 2019

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-14

Al vier wentitels van vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys insluit, is debute – ’n veer in die hoed vir die skrywers én tekenend van die lewenskragtigheid van die Afrikaanse letterkunde.

kykNET-Rapport-boekprys vir niefiksie 2019

Andries Bezuidenhout Boeke en skrywers 2019-09-14

Hier is die wenner van vanjaar se kykNET-Rapportprys vir niefiksie.

Jan Rabie-Rapport-prys 2019

Danie Marais Boeke en skrywers 2019-09-14

Hier is die wenner van die Jan Rabie-Rapport-prys 2019.

kykNET-Rapport-prys 2019: filmkategorie

Herman Binge Academic research 2019-09-14

Hier is die wenner in die filmkategorie van die kykNET-Rapport-prys 2019.

kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2019-09-14

Hier is die kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie. 

Resensie: Koningin Lear deur Tom Lanoye

Dianne Du Toit Albertze Resensies 2019-09-13

"’n Veglustigheid gryp jou aan die kraag soos ’n dronk boer in 'n kroeg met die lees van Koningin Lear."

Resensie: Melk en vleis en Bloed en bodem deur Marina Albertyn

Dianne Du Toit Albertze Resensies 2019-09-13

"Met die toename in geweld teen vroue in Suid-Afrika, is Marina Albertyn se werk meer relevant as ooit. In beide Melk en vleis en Bloed en bodem word die vroulike karakters tot die uiterste beproef. Albei vroulike hoofkarakters weier egter om as slagoffers beskou te word."

Tuin van Digters 2019: Onderhoud met Lieke Joosen

Marchelle van Zyl, Lieke Joosen Musiek 2019-09-13

"Ek glo dat jy iets by elkeen wat oor jou lewenspad kom, kan leer. So ek kan nie wag om by die Suid-Afrikaners, hul taal, die natuur, hul lewenstyl te ervaar nie."

Nederlandse digkuns gevier by Open Book Festival 2019 (Kaapstad)

Menán van Heerden Feeste 2019-09-12

Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September in Kaapstad plaasgevind. Bekroonde Nederlandse digters Radna Fabias en Simone Atangana Bekono was by die fees te sien. Afrikaanse digters en skrywers Pieter Odendaal, Diana Ferrus, Chase Rhys, Jitsvinger en Hakkiesdraad Hartman het ook opgetree. Menán van Heerden het ’n fotogalery en ’n kort video van die fees saamgestel.

Breyten by Tuin van Digters 2019

Francois Lötter, Remona Voges Feeste 2019-09-12

Die jaarlikse Tuin van Digters-fees vind komende naweek in Wellington plaas. Remona Voges het met die organiseerder, Francois Lötter, gesels oor wat hierdie jaar se fees inhou. 

Bekroonde toneelstuk In Slavenhuis 39 nou by die Kunstekaap te sien

Marli van Eeden, Herschelle Benjamin Onderhoude 2019-09-12

"Dit was ook baie verblywend om die prys vir Beste Opkomende Kunstenaars te wen. En om nou weer by die Kunstekaap te speel is ook ’n hoogtepunt."

Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Eben Venter

Naomi Meyer, Eben Venter NeerlandiNet 2019-09-12

"Altyd vir Koos Prinsloo bewonder vir sy slim, woord-spaarsamige en uitdagende stories, maar teen die tyd dat ek Ek stamel ek sterwe geskryf het, het ek ’n eie stem gehad om daardie storie te vertel."

’n Tertjie teen die seer

Karen Hart Kos en wyn 2019-09-12

“Wanneer ek nie kan wegkom van pyn en verlies nie, of net op ’n dag voel ek kan nie hierdie las van menswees langer dra nie, trek ek die koekpanne nader. In krisistye bak ek.”

Top