Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Richmond BookBedonnerd 2019 – ’n dosyn feeste, ’n dosyn indrukke

Clinton V du Plessis Boeke en skrywers 2019-10-31

"Dit is Donderdagmiddag en die reis begin. Boeke (en rugby) is op die spyskaart. En ek moet verslag doen oor die verrigtinge."

Filmresensie: A rainy day in New York

Suzette Myburgh Film 2019-10-31

"Daar was lanklaas ’n Woody Allen met die trefkrag van Vicky Cristina Barcelona of Match point, maar ’n mens kan jou steeds verkneukel in sy amusante dialoog en skerpsinnige kommentaar op die filmbedryf en kunstenaarskap." 

Skrywershuis se dak behoorlik natgemaak

Theo Kemp Boeke en skrywers 2019-10-30

"Paulet Huis in Somerset-Oos, wat aan wyle Jakes Gerwel behoort het, is Saterdagaand, 14 September, amptelik as skrywershuis geopen."

Persverklaring: Dans van die vlamme aan die brand by Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2019-10-30

ʼn Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die gewilde Psychedelic Theatre op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl optree.

The O’Jays praat klaar

Pieter van der Lugt Musiek 2019-10-30

“Kompromisloos soos altyd, het hulle dadelik hul laaste toer aangekondig. Dis nou aan die gang en eindig op 1 Desember in Los Angeles.”

Mark Banks ON ICE! te sien tot 2 November

Maryke Roberts Teater 2019-10-29

"Hy verseker jou die vertoning is 83 minute lank – 82 minute plus een minuut vir die staande ovasies ... En dan weet jy dit gaan een groot lagsessie wees tot die trane loop en jou maag pyn."

Danger in the dark weer op die planke

Maryke Roberts Teater 2019-10-28

"David Kramer se Danger in the dark, ’n verwerking van die gewilde musiekblyspel Poison, wat hy en Taliep Petersen in die 1990’s geskryf het en wat toe deur Renaye Kramer vervaardig is, is tans vir ’n kort seisoen by die Baxter-teater."

Die storie van Racheltjie de Beer: Antoinette Louw praat oor haar kinderboek

Naomi Meyer, Antoinette Louw Onderhoude 2019-10-25

"Ons beweeg al nader daaraan om volksverhale as Suid-Afrikaans te sien, en nie geëien en gekaap deur een kultuurgroep nie. Dis universeel."

Filmresensie: Racheltjie de Beer

Réney Warrington Film 2019-10-25

"Moenie hierdie resensie lees nie. Stop dit. Ek is ernstig. Gaan kyk net die film."

Voorste produksies op die groot skerm te sien by die Fugard-teater

Maryke Roberts Film 2019-10-25

"Die Fugard-teater het vanjaar ’n rekord 48 titels wat deel uitmaak van die 2020 Fugard Bioscope World Arts Cinema-seisoen wat tot einde Desember vertoon word. Die gewilde filmfees word vanjaar vir die negende jaar gehou en in samewerking met Ken Forrester Vineyards aangebied."

Persvrystelling: Drie susters

LitNet Teater 2019-10-25

Kyk hier waar jy Drie susters in teaters kan gaan kyk. 

Persverklaring: Nuwe aanstellings by Kunste Onbeperk

LitNet Leefstyl 2019-10-24

Lizané Basson is aangestel as die nuwe algemene bestuurder en Jenna-Leigh Bilong as die nuwe bemarkings- en kommunikasiebestuurder van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat onder meer die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) aanbied.

Lamsboud – die heel lekkerste is die onthou

Karen Hart Kos en wyn 2019-10-24

“Toe staan daardie twee daar onder die Karoo-sterrehemel en sing die liefdesduet uit Don Giovanni soos ek dit in my lewe nooit weer sal hoor nie – saam met Dirk, saam met die onthou …”

Pops concert with Johannesburg Festival Orchestra

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-10-23

Concert attendees in Pretoria are in for a treat when the Unisa Music Foundation hosts their very first Unisa Pops Concert at ZK Matthews Hall. The concert will feature the Johannesburg Festival Orchestra conducted by Richard Cock with guest soloists Zoë Modiga, Timothy Moloi, Karén Devroop and Anna Davel.

BookBedonnerd XII: ’n onderhoud met Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2019-10-23

"Hierdie fees, Naomi, het 'hart' – dis sonder fieterjasies. Dis ’n fees waar skrywers hulle eie boeke smous. En dis ’n fees waar ’n mens unieke boeke sal ontdek."

Booktown Richmond, BookBedonnerd XII: full programme

LitNet Feeste 2019-10-23

BookBedonnerd XII takes place from 23 to 26 October 2019. Here is the full programme. 

Artist Phoka Nyokong wins Gerard Sekoto award at prestigious Absa L’Atelier competition

Marli van Eeden, Phoka Nyokong Lifestyle and entertainment 2019-10-17

"My art is in the truest sense what I refer to as long 'visual essays' drawn from my absolute love for oral-storytelling, a love for indigenous cultures, current affairs, urban and popular culture."

Persverklaring: Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-10-17

Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2019, wat op 19 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind.

Persverklaring: leesaflos in skole

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-17

Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Henry Cloete, Neil Nachtrein Onderhoude 2019-10-16

"In ’n groot mate voel hierdie vir my soos ’n eerste album, in die sin dat die eindproduk ooreenstem met die visie wat ek gehad het terwyl ek geskryf het, ’n volkome breinkind."

Top