Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Artist Phoka Nyokong wins Gerard Sekoto award at prestigious Absa L’Atelier competition

Marli van Eeden, Phoka Nyokong Lifestyle and entertainment 2019-10-17

"My art is in the truest sense what I refer to as long 'visual essays' drawn from my absolute love for oral-storytelling, a love for indigenous cultures, current affairs, urban and popular culture."

Persverklaring: Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-10-17

Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2019, wat op 19 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind.

Persverklaring: leesaflos in skole

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-17

Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Henry Cloete, Neil Nachtrein Onderhoude 2019-10-16

"In ’n groot mate voel hierdie vir my soos ’n eerste album, in die sin dat die eindproduk ooreenstem met die visie wat ek gehad het terwyl ek geskryf het, ’n volkome breinkind."

LuBOY en V.I.T.0 se song vir die underdog – ’n onderhoud

Annie Klopper, Vito Heyn Onderhoude 2019-10-16

"Hierdie song is daar om die underdog te bemag om vir homself op te staan. Ons het steeds probeer om die delivery van die song so skoon as moontlik oor te dra, deur middel van metafore en humoristiese punchlines."

Film review: Late night – clever but safe

Réney Warrington Film 2019-10-16

"The major issue Late night grapples with is how superficial TV, and life in general, has become. How substance has been substituted for likes, views and followers."

Persverklaring: Gert Vlok Nel sing in Die Bôrdienghuis

LitNet Musiek 2019-10-15

Die liedjieskrywer en digtersanger Gert Vlok Nel, die oorsprong van die trefferlied, “Beautiful in Beaufort West” en ’n bekende naam in die plaaslike musiekbedryf sowel as in Europa, is Vrydagaand 18 Oktober in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum.

Peach van Pletzen oor Nik Nax, legeh, kung fu en “boudjies vetter as die bassline”

Henry Cloete, Peach van Pletzen Onderhoude 2019-10-15

"Die feit dat 'Awaken the legehness' 1,6k views in onder ’n maand gekry het, is vir ons moerse, en wys dat die legehness bestaan en dat mense dit voel en verstaan."

Pavarotti: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2019-10-15

"Dis een van die wonders van die wêreld: dat één operasanger bo ’n hele orkes gehoor kan word – sonder ’n mikrofoon. Hierdie uitstaande dokumentêr oor die geliefde Italiaanse tenoor Luciano Pavarotti (1935–2007) bevestig waarom die menslike stem as die grootste musikale instrument geag word."

Athol Fugard’s Statements after an arrest under the Immorality Act showing at the Fugard Theatre

Marli van Eeden, Greg Karvellas Onderhoude 2019-10-10

"This is an utterly compelling production that cautions us on the devastating impact of human rights abuse, in whichever form it comes, and hopefully makes us more understanding of our common humanity."

Coffee Snobs wil positiewe boodskap oordra met nuwe enkelsnit "Sal jy"

Marli van Eeden, Coffee Snobs Onderhoude 2019-10-10

"Ons word so gebombardeer met negatiewe nuus, hartseer, moord en haat. Stories soos Tania s’n word nie genoeg vertel in die media nie. Ek dink ons land se mense het nodig om sulke stories te sien en te hoor. Ware verhale wat mense hoop gee en bemoedig en wat hulle weer laat glo in liefde."

Week van de Afrikaanse Roman 2019: video van paneelbespreking oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans

LitNet NeerlandiNet 2019-10-10

Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Kyk Philip du Plessis se video rondom ’n paneelbesprekings oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans.

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

Karen Hart Kos en wyn 2019-10-09

“Dan verlang ek sommer na al die aande voor die ou Aga-stoof in die kombuis en my ma wat vir ons Alba Bouwer se Stories van Rivierplaas voorlees. En die pampoenkoekies met die dik laag kaneelsuiker wat onder jou tande kraak wanneer jy in die sagte geel in byt.”

Filmresensie: Late night

Suzette Myburgh Film 2019-10-09

"Late night doen soveel dinge net reg: van uitstaande toneelspel deur Thompson (Kaling het die rol spesiaal vir haar geskryf) tot die raak uitbeelding van vroue wat moet veg vir gelyke staanplek in ’n manswêreld en die bedrieglikheid van die sosiale landskap wat in die laaste dekade onherroeplik verander het."

Rachid Taha praat vir oulaas uit die hart

Pieter van der Lugt Musiek 2019-10-08

“Sy konserte was skouspelagtig, sy lirieke altyd skerp, maar sy musiek, reken die meeste kenners, soms wisselvallig. Daarom is dit goed om te kan sê dat sy 16de en laaste album, Je suis africain, weer Rachid op sy beste is.”

Koningin Lear by Aardklop 2019: ’n grootse ervaring met ʼn wanklank

Constant van Graan Aardklop 2019-10-04

"Met bloed en sweet beitel hul aan hul kuns, tot die vermaak van slegs ’n handjievol. In ’n tyd waar daar ʼn ongeregverdigbare aanslag teen die taal en sy sprekers is, is dit veral teater wat die lewensaar van Afrikaans vorm."

Week van de Afrikaanse Roman, Antwerpen, 25 september 2019: baden in meertaligheid is de beste manier om te leren lezen

Herman Meulemans NeerlandiNet 2019-10-04

"De Week van de Afrikaanse Roman draait op volle toeren. Op 25 september kwam de karavaan van spraakmakende Zuid-Afrikaanse woordkunstenaars langs in het superdiverse Antwerpen."

Joker – darker than Gotham

Réney Warrington Film 2019-10-04

"Joker is an expansive film, a cinematic marvel with plenty of jaw-dropping scenes. The unrelentingly dark nature of this instalment will, however, frighten many cinemagoers. Be warned. Or heartened."

Press release: Innovation and enlightenment with Cape Town City Ballet’s Satori

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-10-04

Cape Town City Ballet presents an exciting new trilogy of works with their Spring Season, Satori, which will be performed at the Artscape Opera House from 26 October to 9 November. 

Tuin van Digters 2019: Mercy Kannemeyer se indrukke

Mercy Kannemeyer Seminare en essays 2019-10-04

"Dit het my ’n rukkie gevat om hierdie rubriek te skryf. Ek wou bepeins oor dit wat ek deurgemaak het. En in my gedagteproses het ek ook besef dat die fees steeds oorwegend wit is. Hier kan ’n mens moontlik op ’n paar tone trap, want natuurlik het ek groot agting vir almal wat op hul manier tot die sukses van so ’n fees bydra. Die volgende vrae het wel in my kop gedwaal: waar is die bruin of swart akademici?"

Top