Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Joburg Film Festival film review: Luce – the sustained menace will haunt you
2019-11-19"It could set in motion such thought-provoking and justifiable, yet completely conflicting, interpretations, that one could argue for weeks on end. It is marvellous."
Joburg Film Festival film review: Vision portraits – interesting topic, average film
2019-11-19"It is a moving portrait of artists losing their sight, the one thing they depend on most."
Toyota US Woordfees 2020: volledige program
2019-11-18Die Toyota US Woordfees se program vir 2020 is pas bekend gemaak. Laai dit hier af!
Francois van Coke oor die suburbs en sy nuutste album
2019-11-18"Ek het grootgeword in die ’burbs en wou my hele lewe wegkom. Vanuit Bellville was Kaapstad baie ver en vol mistiek. Ek het vir myself uit suburbia uit gedroom toe ek ’n kind was. Ek het gesoek na iets anders as die vervelige, tradisionele bestaan."
Balletdanser se lewe is hartseer en ontstellend
2019-11-15"Die man val voor jou oë uitmekaar en die eens trotse, fier danser, word ineengetrek van verslaentheid."
Persverklaring: Liefde by die Dam 2019
2019-11-15Elf bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars en groepe gaan vanjaar die verhoog behoorlik laat vlamvat: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Early B, Arno Carstens, Majozi, Karlien van Jaarsveld, Snotkop, Spoegwolf, Tasché, Lukraaketaar en Loki Rothman.
Boer soek 'n vrou: leer ken vir Boer Graham
2019-11-14Boer Graham van Boer soek 'n vrou is nie so streng soos meeste mense dink nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier.
Boekpakkie-weggee: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers
2019-11-14Is jou kind volgende jaar in die grondslagfase? In hierdie dol geskarrel aan die einde van die jaar is daar nou een minder ding om jou oor te bekommer. Jy kan drie boeke wen om jou kind volgende jaar te help om wiskunde met pret onder die knie te kry!
Filmresensie: When I get home
2019-11-14"Solange-ondersteuners sal die film geniet, maar iemand wat onbekend is met haar werk sal dit nie ten volle kan waardeer nie."
Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie III
2019-11-14In podcast 3 gesels die skrywers oor die tematiek in elkeen se drama – hoekom dit belangrik was dat elkeen die pen opgetel het om die storie te skryf en wat hulle beoog het om daarmee te sê.
Video: ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan
2019-11-13Kyk hier na 'n video van ’n onlangse ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan.
Koningin Lear: Tydlose Shakespeare sny diep
2019-11-11"Om van ons land se beste akteurs op die verhoog byeen te hê terwyl hulle Antjie Krog se Afrikaans praat, is ’n raar voorreg."
Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie
2019-11-07Boer Hentie van Boer soek 'n vrou het met Remona Voges gesels.
Boer soek 'n vrou: Wie is Boer Willem?
2019-11-07Boer Willem van Boer soek 'n vrou kan nie sonder sy draadtang oor die weg kom nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier.
Terug Karooveld toe met rooibos en lam
2019-11-07“Maar hierdie kombinasie van rooibos en lam neem my ver terug, iewers na ’n groot stoep wat uitkyk oor die Karooveld. Dan sit en luister ek na die stilte en kyk na die skemermis wat oor die doringbome by die droë rivierloop hang. Trooskos, troostee, my klein hoekie in die ewigheid.”
Pianis Charl du Plessis gesels oor eerste solo-album
2019-11-07"Ek staan telkens verstom voor die vermoë wat musiek het om ons uit ons onmiddellike omgewing te laat ontsnap en ons buie te beïnvloed."
Tafelberg se kabelspoor vier 90ste bestaansjaar
2019-11-07" Vér troon Tafelberg oor die stad uit, kenmerklik aan Kaapstad. Vandeesmaand is dit egter nie die berg self wat in die kalklig is nie, maar eerder die gewilde kabelspoor wat besoekers al dekades lank teen die majestueuse berg op neem."
Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie II
2019-11-07In hierdie podcast gesels die skrywers oor “jong stemme”. Hulle vra wat dit beteken, hoe lank mens nog ’n jong stem bly en hoe elkeen van hulle hierdie deel van hul loopbaan tans bestuur.
Persverklaring: Uittreksels van opwindende nuwe verhoogtekste by die vierde Teksmark
2019-11-06“Die Teksmark is nie 'n kompetisie nie, dit is 'n platform vir skrywers om hulle teksidees en tekste voor te lê aan belanghebbendes, deels vir terugvoer en hopelik vir verdere teksontwikkeling om uiteindelik kwaliteit tekste vir volwaardige produksies te bied,” sê die artistieke direkteur van Kunste Onbeperk, Hugo Theart.
Van Coke se Dagdrome in suburbia – ’n resensie
2019-11-06"Van Coke is fantasties op sy eie, maar wat sy albums laat skitter is die variasie wat meewerkings met ’n verskeidenheid kunstenaars en musiekregisseurs bring."
