Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Dark waters – a bit too mechanical

Réney Warrington Film 2020-02-18

"It is a fascinating story of corporate greed and environmental disaster. I did not feel the outrage."

Toyota US Woordfees 2020: 'n onderhoud oor Die dinge van 'n kind

Remona Voges, Francois Toerien Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Marita se vertelstyl (waaraan ek getrou gebly het in my verwerking) is spitsvondig en uiters onderhoudend, daarom dat so ’n wye verskeidenheid gehoorlede ook die verhoogweergawe sal geniet."

Onderhoud met Ronelda S Kamfer oor Wit isse colour

Remona Voges, Ronelda Kamfer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Ras is ’n social construct, so ons moet probeer om dinge van meer as een perspective te kyk."

Persvrystelling: 21 Jaar later met Luna Paige

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Ek vier 21 jaar in ’n moeilike industrie en ek kan nie anders as om te dink aan my relevansie as kunstenaar in dié land nie."

Casper en kie is terug ná ’n dekade op kykNET

LitNet kykNET Portaal 2020-02-17

Ná meer as ’n dekade is komediant Casper de Vries terug met wat hy die beste doen – sketskomedie – in die nuwe reeks, Cas Oppie Kassie, vanaf Maandag 6 April op kykNET, DStv-kanaal 144.

Filmresensie: Vergeet my nie

Réney Warrington Film 2020-02-14

"Die flou kamerawerk, die eentonige klankbaan, die stomp dialoog, die narratief is als, wel, vervelig."

Adam Small-fees 2020: program

Darryl David Feeste 2020-02-13

Die Adam Small-fees vind van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaas. Die program is saamgestel en aan LitNet verskaf deur Darryl David en aangebied in samewerking met die Pniël-museum.

Persvrystelling: Van Laurika Rauch aan jou

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-02-13

Wees dapper en gee ’n woord as Valentynsdaggeskenk.

Press release: Fleur Du Cap Theatre Awards Announce nominees for 2019/20

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-02-12

The nominees for the prestigious 55th Fleur du Cap Theatre Awards have been unveiled. The winners will be announced at a gala event on 22 March, to be held at The Baxter Theatre in Cape Town.

Internationally acclaimed Moffie is a film about "hurt and shame"

Marli van Eeden, Oliver Hermanus Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-12

"The film is also an exploration of the SADF and its effect on a generation of white men who were fed an ideology of hate and fear."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Gerda Taljaard

Naomi Meyer, Gerda Taljaard-Gilson Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"Vandaar die verhaaltitel 'Drakebloed', wat nie net verwys na ’n soort toksiese plant wat die hoofkarakter gebruik om haar planne ten uitvoer te bring nie, maar ook na die aard van al drie karakters."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Erla Diedericks

Naomi Meyer, Erla Diedericks Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"My kortverhaal handel oor ’n vrou wat vlug van haar gewelddadige man en ’n vervalle vakansieplaas in die Cederberg oorneem, waar sy deur ’n trop bobbejane geterroriseer word."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar

Naomi Meyer, Hendie Grobbelaar Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-11

"Die tema van my verhaal, 'Moltrein', is bendegeweld en die impak daarvan op gesinne en veral jong kinders."

Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!

LitNet kykNET Portaal 2020-02-11

Inskrywings vir die kortfilm-kompetisie, bestaande werke en draaiboeksoek is nóú amptelik oop!

Die 10de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners!

LitNet kykNET Portaal 2020-02-11

Die 10de kykNET Fiëstas het op Sondag 9 Februarie plaasgevind. Lees hier wie die wenners is!

Fotogalery: kykNET Fiëstas is tien jaar jonk

Cliffordene Norton, Menán van Heerden kykNET Portaal 2020-02-10

Die 10de kykNET Fiëstas is Sondag 9 Februarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad aangebied. Tydens dié glansgeleentheid is die beste werk van die afgelope feesjaar met toekennings vereer.

Regte outydse suurlemoenstroop

Karen Hart Kos en wyn 2020-02-10

"En so met die lees besluit ek – by hierdie huis gaan ek ’n suurlemoenboom plant, hier in die agterplaas tussen die twee lukwartbome en die koejawelboom."

"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt

Cliffordene Norton, Dineke van der Walt Onderhoude 2020-02-07

"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."

Eldon van der Merwe van In Slavenhuis 39 opgewonde oor tweede speelvak by Woordfees

Marli van Eeden, Eldon van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-07

"Ons hoop dat die produksie nog na baie verhoë genooi sal word, juis omdat dit so baie kwessies rondom menswees aanspreek."

Filmresensie: Poppie Nongena

Suzette Myburgh Film 2020-02-07

"Dis in alle opsigte ’n grootse film, gevul met opruiende aksie, indrukwekkende stelle en ’n outentieke inkleding, onder meer deurdat die karakters vrylik Xhosa praat."

Top