Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen
2020-01-28"Die titel van die verhaal is 'Die worshond', maar dit handel eintlik oor mense."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Santie van der Merwe
2020-01-28"My skryftyd is gewoonlik soggens, maar op ’n Vrydag het ek laatmiddag in die tuin gewerskaf (tuinwerk is vir my ’n ongewone aktiwiteit) en die verhaal was net daar, so tussen die dooie roosblare."
Resensie: Peter Pan on Ice
2020-01-27"Dis twee ure van pure dagdroom, kleur, klank en ysskaats wat jou asem wegslaan."
Skrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my
2020-01-27"Genoeg mense skryf die blote realiteit, maar my geheue is visueel, ek vergeet nooit die detail van iets wat my geroer het nie."
Opkomende liriekskrywers gesoek vir mentorskap-program | Emerging songwriters wanted for mentorship programme
2020-01-27Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees bied vanjaar vir die eerste keer ’n mentorskap-program aan vir opkomende liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep. | In 2020 the Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees introduce a mentorship programme for emerging songwriters and singers who create original songs in Afrikaans, English and isiXhosa.
Sleutels tot ’n suksesvolle, volhoubare fees
2020-01-22Die navorser Engelina du Plessis deel waardevolle insigte oor wat feeste in Suid-Afrika suksesvol maak.
Resensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter du Toit
2020-01-21"Ten slotte is Stellenbosch Mafia 'n lekker stukkie navorsing wat blitskennis en insig gee oor Suid-Afrika se rykste Afrikaners. Du Toit kan op die skouer geklop word dat hy probeer het om netelige Boeremafia-aantygings in hierdie era van dezinformatsiya uit te klaar. Het hy geslaag?"
Reisskets: Die hond van Afrika
2020-01-21"Die ou Lungu verklaar met jare se wysheid: 'Die hond was te honger en het land toe probeer swem. Die krokodille …'"
Resensie: Tronkhond deur China Mouton
2020-01-21"Die dienshonde word karakters in eie reg: heroïese en gevalle helde, wat inderwaarheid ook lede van die Mag was, maar nooit die erkenning wat hulle verdien het gekry het nie."
Sensuur: Nog springlewendig en gesond, dankie!
2020-01-21Conrad Botes en Anton Kannemeyer se muilband-ervarings met boeke en kunsuitstallings demonstreer dat die dae van sensuur nog lank nie getel is nie.
Hajime Chitose se klank van verwondering
2020-01-20“Daar is glo studies wat bewys dat shima-uta, en veral Hajima se sangstyl, ’n mens laat ontspan. Dalk, of dalk nie, maar haar stem en musiek is iets uit ’n ander wêreld waar ’n mens se gedagtes heelwat ligter word.”
Fotogalery: KKNK 2020-programbekendstelling
2020-01-17Laat dit juig! Op Donderdagaand 16 Januarie 2020 is die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees-program tydens ’n glansgeleentheid by Zeitz MOCAA in Kaapstad bekendgestel.
Reisskets: Die dans van die Rooi Romp
2020-01-15"Rose het ’n vroeë Kersfees gehad, want toe ons middel-Desember Stellenbosch toe vertrek vir ons jongste se gradeplegtigheid, draai die maer lyfie om en om in die rooi Shweshwe-romp."
Breytenbach-sentrum: Chris van Niekerk lees Breyten se gedigte
2020-01-15Kom luister op Saterdag, 18 Januarie na ’n voorlesing van Breyten Breytenbach se gedigte deur Chris van Niekerk by die Breytenbach-sentrum in Wellington.
Resensie: For the love of the land, saamgestel deur Ivor Price en Kobus Louwrens
2020-01-15"Wanneer ’n mens omsingel voel deur die felle nasionale debat oor grondonteiening sonder vergoeding, bring innige kreatiewe samestellings soos Price en Louwrens se bundel niefiksie ’n behaaglike oomblik van ontspanning."
Die belang en behoud van musiekvenues in Kaapstad
2020-01-15"Ek het ’n paar venues se eienaars en bestuurders gaan opsoek om te hoor hoe hulle oor ’n leë verhoog voel."
Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde
2020-01-14Skryf ’n valentynsbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde en kom in aanmerking om ’n boekpakkie met liefdesverhale te wen!
Reisskets: Die dans van die riete
2020-01-14"Tienduisende Swazi’s en buitelanders trek saam by die kraal van die koninginmoeder vir die skouspel van kleur, klank en dans."
Resensie: Kammaland deur Annelie Botes
2020-01-14"Kammaland is ’n boek wat jy nie lig gaan vergeet nie, want Annelie Botes weet hoe om emosies en ervarings te verwoord wat die gewone mens nie eens in sy privaatste gedagtes kan omskryf nie."
Hoekom soek boer ’n vrou?
2020-01-10"En ek wonder voort: Hoekom soek boer nie eerder antwoorde op vrae soos wat beurtkrag aan sy boerdery gaan maak nie?"
