Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe ses

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-14

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die sesde uitgawe hier!

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-13

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die vyfde uitgawe hier!

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Tien duisend ton

Naomi Meyer, Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-13

"Tien duisend ton is ’n onvergeetlike produksie wat enigiemand se hart sal aangryp."

Sangeres Belia Lourens laat matriekmeisies blom

Carla van der Spuy Leefstyl 2020-03-13

As ambassadeur van die Prinses Projek vertolk Belia Lourens die rol van die goeie fee en laat ou sprokies herleef.

Toyota US Woordfees 2020: Nog feesfoto's

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-13

Liné Loff deel foto's van Kleinboer, ’n gesprek met Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal, ’n vermaaklike bekendstelling van Heinz Mödler se En daar was dagga en skrywers wat gesels oor die impak van oorlog op vroue.

Toyota US Woordfees 2020: Giving voice to victims

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-13

Kom luister vanmiddag na hierdie Woordfees-gesprek – waar skrywers stemme gee aan slagoffers van alle vorme van geweld.

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-12

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die vierde uitgawe hier!

Toyota US Woordfees 2020: Johan Kotzé se foto’s

Johan Kotze Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-12

Die Toyota US Woordfees is in volle gang. Johan Kotzé is daar met sy kamera en deel sommige van sy foto’s met LitNet se lesers.

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Die dinge van ’n kind

Nadine Petrick Teater 2020-03-12

"Schutte, onder die bedrewe regisseurshand van Nicole Holm, is eenvoudig briljant. Toegegee, sy is gewapen met ’n wonderlike teks ..."

Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Rustenberg-plaas: die skeppingsdrang en die druif

Nadine Petrick Kos en wyn 2020-03-12

"Hierdie middag by Rustenberg voel soos ’n mini-vakansie en jy stap met totale genoegdoening daar weg."

Filmresensie: Moffie

Yolanda du Toit Film 2020-03-12

"Die akteurs kwyt hulle uitstekend van hul taak en lewer uiters oortuigende, dikwels emosionele, vertolkings. "

Video: Yusuf Daniels – "Die Coloured laaitie van die Flats"-gesprek by Toyota US Woordfees

Schalk Bezuidenhout, Yusuf Daniels LitNetKanaal op YouTube 2020-03-12

Op Dinsdag 10 Maart 2020 was Yusuf Daniels, skrywer van Living coloured (because black and white were already taken), in gesprek met Schalk Bezuidenhout tydens die Toyota US Woordfees in Stellenbosch.

Filmresensie: Moffie

EL Brummer Film 2020-03-11

"Alhoewel Moffie gedeeltelik daarin slaag om sy noodsaaklike boodskap tuis te bring, is daar gebreke wat aangespreek moet word. ’n Mens moet versigtig wees om nie goeie bedoelings sodanig te bewonder dat euforie daaroor die film verdrink nie."

Woordfees 2020: Willie Esterhuyse en Moeletsi Mbeki praat oor oorlog en vrede

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

"Esterhuyse se jongste boek beskryf ’n lang reis wat in verre tye en ou beskawings begin het en oor ’n periode van meer as 5 000 jaar strek."

Toyota US Woordfees 2020: Huppelkind-indrukke

Anke Theron Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

"Die Huppelkind-produksie mag dalk ’n poppekasvertoning wees, maar dit is asemrowend, indrukwekkend en in baie goeie smaak gedoen."

Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die derde uitgawe hier!

Toyota US Woordfees 2020: Valsrivier se teaterkind is ’n hartseer drenkeling

Martin Laubscher Teater 2020-03-11

"’n Goue draad in die roman is Paul en Dominique se verhouding; ook Paul uit Dominique so oogpunt. Hierdie draad word egter in die teaterweergawe weggelaat en uiteindelik versnipper."

Persvrystelling: Ervaar eie Klein Karoo soos nog nooit vantevore by KKNK 2020

LitNet KKNK 2020-03-11

Karen Zoid en Charl du Plessis in die Kangogrotte. Produkte en lekkernye uit die Klein Karoo. Leer van Oudtshoorn se ryk geskiedenis. Die 26ste KKNK bied opnuut unieke geleenthede om die Klein Karoo ten volle te ervaar wanneer dié fees van 23 tot 29 Maart op Oudtshoorn aangebied word.

Persverklaring: Gesprekke vir ieder en elk by KKNK 2020

LitNet KKNK 2020-03-11

Vanjaar se KKNK bied ’n geleentheid vir ieder en elk om saam te gesels, met agt diverse en aangrypende gespreksreekse wat by die fees aangebied word.

Toyota US Woordfees 2020: Foto's van koeke, terte, jong digters, gesoute skrywers en Skype

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

Liné Loff deel haar foto's van ’n Skype-onderhoud met Amerikaanse skrywer Jodi Picoult, Susan Coetzer se bekendstelling van Koeke en terte, ’n boekgesprek oor wat vroue wil hê en gedig- en vonkfiksievoorlesings van Penseel-digters en -alumni.

Top