Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Persverklaring: Aansoeke vir Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis oop

LitNet Suidoosterfees 2020-04-28

’n Uitsonderlike geleentheid word aan belowende dramaturge gebied om onder professionele mentorskap aan hul tekste te skaaf. Vir die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting is die ontwikkeling en bevordering van ontluikende talent ’n saak van erns, daarom word gefokus op dramaturge wat aan die begin van hulle loopbane staan en nog nuut in die bedryf is.

Kom Ons Jol bring musiek en kuier na kykNET  

LitNet kykNET Portaal 2020-04-24

Kom Ons Jol, ’n splinternuwe en interaktiewe musiekprogram, bied aan kykers bobaasmusiek en hope geleenthede vir dans, saamsing en lag in die gemak van hul eie sitkamer of stoep. Boonop kom kuier van die land se top kunstenaars óók saam met hul akoestiese sessies elke Saterdagaand!

"TV-shows is in my bloed": ’n Onderhoud met Casper de Vries

Remona Voges, Casper De Vries kykNET Portaal 2020-04-23

"Is ek happy met wat ek bereik het en die heritage wat ek agterlaat? Absoluut. Dis uniek en dis Afrikaans!"

"Die dramagogga het my gebyt"

Cliffordene Norton, Brutney Singrew Onderhoude 2020-04-22

Brutney Singrew is ’n jong opkomende aktrise wat in die teaterproduksies Ek, Eva en Wat’s oppie menu by vanjaar se Zabalaza-fees by die Baxter-teater opgetree het. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar loopbaan en toekomsdrome. 

Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks

LitNet kykNET Portaal 2020-04-22

Is jy of ken jy voornemende talent tussen die ouderdomme van 6 tot 16 wat nog altyd in ’n kykNET-reeks wou speel? Die geleentheid het uiteindelik aangebreek om ’n rol in ’n opwindende drama los te slaan!

Enjoy a #homebound #SACheeseFest

LitNet Feeste 2020-04-22

With cheese, no day – or even days of lockdown – can ever be too blue! That's why the South African Cheese Festival invites all festival friends to join them over the Freedom Day long weekend from Saturday 25 to Monday 27 April for a free virtual #homebound #SACheeseFest on their Facebook page @SACheeseFestival.

Suid-Afrikaanse kunstenaars wend hul tot aanlyn konserte te midde van sosiale inperking

Marli van Eeden Leefstyl 2020-04-20

Soos die gesegde egter lui, "’n boer maak ’n plan", en dis wat talle kunstenaars nou doen deur hul tot die internet te wend en tegnologie in te span om aanlyn konserte op die been te bring.

Fynskrif 3: ’n onderhoud met Neels van Jaarsveld

Remona Voges, Neels Van Jaarsveld kykNET Portaal 2020-04-20

"Fynskrif was ’n onvergeetlike ervaring. ’n Absolute hoogtepunt. Elke seisoen was ’n unieke en spesiale reis."

Lockdown: Streaming content, part 1

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2020-04-20

"Most of us are under lockdown and turning to online entertainment. Some nights I don’t even know what to watch, and I write about film and series for a living. So, I thought it would help sift through the jumble, to compile a list of every title that a) I have ever reviewed positively and b) is available online."

The world’s largest online literary festival

Darryl David Books and writers 2020-04-16

"The coronavirus has turned the world on its head. Every day, I hear echoes of Morgan Freeman’s voice from the movie Deep impact in my head. The coronavirus is indeed a deep impact moment. As an evangelist of the literary arts, I have agonised over what this moment means for us."

Toyota US Woordfees 2020: indrukke deur ’n skoolkind

Jeanne-Marié Koekemoer Kuberklas Kreatief 2020-04-16

"My naam is Jeanne-Marie Koekemoer en ek het hierdie indrukke ’n paar weke gelede, wat soos ’n ander leeftyd gelede voel, geskryf."

Natuurlik is ek bang

Karen Hart Kos en wyn 2020-04-16

"Vir my mense maak ek skottels vir die saamwees. Ons het miskien die stories ontgroei, maar die gesels hou nie op nie en die stiltes praat ook."

Persverklaring: #TsekCorona!-videobekendstelling deur die KaapKreools Collective

LitNet Suidoosterfees 2020-04-16

Om Kapenaars onder korona-huisarres se gemoedere in dié uitdagende tyd te lig, het David Kramer en die KaapKreools-geselskap ’n video van "Welcome to Cape Town" gemaak. Kramer het die lirieke ’n bly-by-die-huis-boodskap gegee en ’n heupswaai-musiekvideo geskep, waarin ’n groep van Kaapstad se gewildste kunstenaars verskyn.

Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Jako Meyer

Henry Cloete, Jako Meyer Musiek 2020-04-14

"Mens leer ken jouself as kunstenaar, deur die rowwe tye, en deur die lekker tye."

Film review: Crip camp: a disability revolution

Réney Warrington Film 2020-04-08

"If you are serious about treating the COVID-19 lockdown as a time for regrouping, for getting back to what is important, then grow a spine and start with this film."

Reisskets: Die kleur van jou vet

Helena Opperman Reis 2020-04-08

"En so kruis ons paaie – twee verdwaalde mense en ’n vasberade ma-skilpad. Sy steur haar min aan ons, maar ons onthou haar jare later nog met verwondering."

Woordtrofees-wenners 2020

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-04-08

Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Hier is al die wenners.

KN Pandemie op kykNET: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek

LitNet kykNET Portaal 2020-04-07

Vir die volgende 13 weke, vanaf Dinsdag 7 April om 21:00, bring KN Pandemie akkurate nuus en feite oor die virus op kykNET DStv-kanaal 144.

Uitnodiging: Woordtrofees 2020

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-04-07

Jy word uitgenooi na die Woordtrofees-toekennings wat op Dinsdag 7 April regstreeks op Facebook uitgesaai word. 

Fonds ter ondersteuning van die Pierneefteater in Pretoria

Jannie du Toit Teater 2020-04-06

"Op hierdie oomblik sal fondse benodig word om virtuele konserte te reël en aan die publiek beskikbaar te stel, om die gees van die Pierneefteater lewend te hou, en om gereed te wees vir daardie oomblik wanneer die teater weer volledig aktief word."

Top