Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Bong Joon Ho: genie sonder grense

Leon van Nierop Film 2020-04-06

"Bong Joon Ho se vorige rolprente openbaar ’n sluimerende uitsonderlike aanslag wat as ’n voorspel en vingeroefeninge dien tot die meesterlike Parasite."

En die Woordtrofees-benoemings is ...

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-04-01

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul Vorster, ’n trofee en bedrag geld sal ontvang, word volgende week aanlyn op alle platforms aangekondig.

Daaf Vapor oor die skeppingsproses, Northam Lights en “progressiewe Nigel-spoedmetaal”

Henry Cloete, Dawid Kahts Musiek 2020-04-01

"Elke song wat klaar gemix en gemaster is, en elke persoon wat daarna luister, daarop dans en daardeur aangeraak is, is ’n hoogtepunt. Die res maak regtig nie saak nie."

Die kunste in die tyd van COVID-19: Riku Lätti se ope brief aan 2020

Riku Lätti Seminare en essays 2020-03-30

"Ons is almal één masjien. Een masjien met baie persoonlikhede aanmekaar gekoppel."

Tasché gesels oor haar debuut, Fokof en vreemde obsessies

Annie Klopper, Tasché Burger Musiek 2020-03-30

"Kom ons wees eerlik: Die alternatiewe Afrikaanse musiekwêreld is tans ’n bietjie van ’n worsfees en ons het sterk vrouestemme nodig, wat Tasché se toetrede tot die toneel ekstra-opwindend maak."

Reisskets: Die kermende trollie

Helena Opperman Reis 2020-03-30

"Alles in die land is moeg en afgeleef. Hoe anders as alles so oud is, duisende jare oud?"

Toyota US Woordfees 2020-verslag: Pedofiele skuil dikwels in die kerk

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-25

“Kerke wil nie hê die instelling moet skade ly nie, omdat dit dikwels vir hulle meer oor die instelling self gaan as oor die mense wat seerkry. Daarom word dit toegesmeer.”

Komedie op sy beste dié winter op kykNET

LitNet kykNET Portaal 2020-03-25

Vanaf April gaan Maandae allesbehalwe blou wees, met twee komedies wat op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word.

Die swerfjare van COVID-19

Naomi Meyer Seminare en essays 2020-03-24

"Gisteraand hoor ons: Lockdown. Bly tuis vir 21 dae."

Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Megan Danner van Rooksein

Henry Cloete, Megan Danner Musiek 2020-03-23

"Musiek het ’n manier om net in mense se kop te weergalm … vas te sit. Dus is dit nie nodig om te preek nie – die musiek doen die werk vir jou!"

Die kunste in die tyd van COVID-19: Herschelle Benjamin

Herschelle Benjamin Seminare en essays 2020-03-19

"Nogge verklaring. Nogge fees."

Die kunste in die tyd van COVID-19: Antoinette Louw

Antoinette Louw Seminare en essays 2020-03-19

"My hart breek. Vir almal wat werk verloor het – letterlik in ’n japtrap – die laaste paar dae."

2020 Zabalaza-toekennings: "Jy weet nooit waarheen dié fees jou kan lei nie"

Cliffordene Norton Teater 2020-03-19

"Op Saterdag 14 Maart 2020 is die Zabalaza-toekenningsgeleentheid by die Baxter-teater in Kaapstad gehou. Tydens die geleentheid is toekennings vir die beste draaiboek, akteur en aktrise, beste vernuwende produksie en vele meer uitgedeel."

Fotogalery: Toyota US Woordfees 2020 Skrywersfees

Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-19

Die Toyota US Woordfees se skrywersprogram was vanjaar oudergewoonte propvol. Remona Voges het foto's van sommige van die hoogtepunte geneem. 

Toyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-18

Hierdie resensie is geskryf op Saterdagaand 14 Maart. Op daardie stadium was daar nog ooglopend baie bejaardes in die teater.

Koronavirus: Suidoosterfees 2020 uitgestel tot later vanjaar

LitNet Suidoosterfees 2020-03-18

Na aanleiding van die ernstige kommer oor die COVID-19-pandemie, oftewel die koronavirus, het die bestuur en direksie van die Suidoosterfees ’n besluit geneem om dié fees, wat van 27 April tot 3 Mei in Kaapstad sou plaasvind, na later in die jaar uit te stel. Die nuwe feesdatum sal aangekondig word sodra uitsluitsel oor die impak van die pandemie verkry word.

Bou jou burger met regte maalvleis, niks anders nie

Karen Hart Kos en wyn 2020-03-17

"En daar kry ek toe my Big Mac. Dit was koud en ek was honger en dié burger het heel goed afgegaan. Maar ek het ook besef ek sal nie huil as ek nog vyftig jaar vir die volgende een moet wag nie. Ek maak eerder my eie."

Persvrystelling: SA Kaasfees afgestel oor koronavirus

LitNet Kos en wyn 2020-03-16

Die grootste buitelug kulinêre gebeurtenis in Afrika, die 2020 Suid-Afrikaanse Kaasfees, is afgestel weens die nasionale verbod op byeenkomste van meer as 100 mense.

Persvrystelling: KKNK 2020 gaan nie voort soos beplan

LitNet KKNK 2020-03-16

In die lig van toenemende kommer oor die Covid-19-pandemie (ook bekend as die Korona-virus) het die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees besluit dat dié fees op Oudtshoorn nie soos beplan van 23 tot 29 Maart 2020 sal voortgaan nie.

Press release: Fugard Theatre suspends shows with immediate effect

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-03-16

Following president Cyril Ramaphosa’s address on Sunday 15 March, we have decided to suspend operations at The Fugard Theatre with immediate effect, as of Monday 16 March 2020, until further notice due to the acceleration of the Covid-19 virus over the weekend.

Top