Die Toyota US Woordfees het op 6 Maart in Stellenbosch afgeskop. Liné Loff deel haar eerste paar foto's van die fees.
Karen Zoid 20 jaar Pops

Karen Zoid

Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes het saam met Karen Zoid opgetree.



Schalk van der Merwe

Henry Steel

Karen saam met die dirigent van die orkes, Brandon Phillips


Schalk van der Merwe

Henry Steel

Karen Zoid
Fred Mouton-uitstalling by die Adam Small-teater






Toets jou kennis en kyk hoeveel van die volgende bekendes jy kan uitken. Klik op die foto's vir ’n groter weergawe.
Feeskunstenaar: Gerhard Marx













