Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

  • 0

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. 

Lees vandag in INK:
  • Drie resensies van Valsrivier
  • Saartjie Botha oor die Woordfees se mondigwording
  • Karen Zoid: 20 jaar, 20 songs, 2020
  • Dagdrome in die Boland: foto's
  • Fees en Jan Rabie praat saam met 21

Klik hier om dit in PDF-formaat af te laai.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top