Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Press release: Open Book 2019 programme is now live!

LitNet Books and writers 2019-08-05

The Open Book Festival will take place between 4 and 8 September 2019 in Cape Town. The programme is now live and features many brilliant authors!

Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling

Remona Voges kykNET Portaal 2019-08-02

Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.

The best of enemies: black and white race relations portrayed in shades of grey

Réney Warrington Film 2019-08-02

"The best of enemies is not a brilliant film, it is not a ground-breaking film, but it does not deserve to be tanked, either."

Musiekproduksie: Krog

Remona Voges, Olga Wyngaard Musiek 2019-08-02

Krog met Hilandi du Toit, Olga Leonard, Babette Viljoen vertoon 7 Augustus om 20:30 by Die Boer. Remona Voges het met die lede van die groep gesels om meer oor die produksie te wete te kom. 

 

Een klein tree vir Major Tom, ’n reusesprong vir David Bowie

Pieter van der Lugt Musiek 2019-08-02

"In 1969, einde Januarie of dalk vroeg Februarie, het David Bowie se fantastiese reis deur die musiekheelal begin met ’n demo wat hy en ’n vriend opgeneem het. Clareville Grove Demos is die tweede houerstel wat vanjaar uitgereik word om Bowie se deurbraak te herdenk."

Voete tik saam op bekende liedjies in South Pacific

Maryke Roberts Teater 2019-08-01

"Hul sterk stemme het pragtige hulde aan bekende, nostalgiese liedjies gebring."

Jitsvinger wens LitNet geluk met nuwe YouTube-intekenaars

Jitsvinger Visueel 2019-08-01

Wat's aan die gang op LitNet se YouTube-kanaal? Kyk hier! Jitsvinger sê ook geluk.

Troossop met bene

Karen Hart Kos en wyn 2019-07-31

"Ek het so ’n troossop met bene in vir oorlede oom Dawid Kruiper en sy mense van die Khomani San gekook. Dit was toe die afgevaardigdes van die Khomani San van die Kalahari af geryloop het om met Thabo Mbeki, toe nog president, te kom praat."

Film-oorvertellings en -reboots: flops of fabulous?

Floris Groenewald Film 2019-07-31

"Dis skrikwekkend om te dink hoeveel tyd, geld, moeite en kreatiwiteit beter aangewend kon wees as Hollywood se skrywers en kunstenaars op oorspronklike projekte gekonsentreer het."

CTCB welcomes international guest artists for Sleeping Beauty

LitNet Teater 2019-07-26

Cape Town City Ballet’s wonderful Autumn/Winter Season continues with popular favourite Sleeping Beauty.  It will be performed at the Artscape Opera House from 17 to 31 August.

Kompetisie: Suid-Afrikaanse winterfoto's

LitNet Visueel 2019-07-25

Wil jy jou winterfoto's met LitNet deel? Die kompetisie open op 26 Julie en eindig om middernag op 20 Augustus. Jy kan 'n boekpakkie en R1000 wen!

Invitation: ASSITEJ South Africa presents Cradle of Creativity

LitNet Teater 2019-07-25

Cradle of Creativity takes place from 20 to 25 August and features a feast of theatre for young audiences. 

Kinky Boots: die meeste pret wat jy vanjaar gaan hê – met jou "boots" aan, natuurlik!

Maryke Roberts Teater 2019-07-23

"Op die ou end besef Lola en Charlie hoeveel hulle eintlik in gemeen het en dat wanneer jy jou houding jeens iemand verander, jy die hele wêreld kan verander."

Stroop: Journey into the Rhino Horn War: ’n filmresensie

Marli van Eeden Film 2019-07-23

"’n Kragtige, op die man af dokumentêr, wat die uiters komplekse aard van die renosterstropery-krisis beklemtoon en poog om die geheime van die donker wêreld van renosterstropery bloot te lê. Dit is duidelik waarom dié film al 10 internasionle toekennings ingepalm het."

 

Dying for Gold: ’n filmresensie

Marli van Eeden Film 2019-07-23

"Dying for Gold is ’n interessante blik op die mynbedryf van Suid-Afrika, die geskiedenis daarvan, die destydse uitbuitende werwingspogings in Suider-Afrika, en die impak daarvan op talle mynwerkers. ’n Geskiedenis van uitbuiting, kolonialisme en rassisme."

The Lion King – louwarm

Réney Warrington Film 2019-07-22

"Die 2019-weergawe het nie die passie van die 1994-weergawe nie. Ek het heeltyd gewag vir die energie om toe te neem, vir die weerbarstigheid van byvoorbeeld die aasvoëls of die hiënas om deur die skerm te breek. Die oomblik het nie aangebreek nie."

Cape, curry and koesisters: an interview with Fatima Sydow and Gadija Sydow Noordien

Naomi Meyer, Fatima Sydow, Gadiya Sydow Noordien Books and writers 2019-07-19

"Cape Malay culture and food, for us, is a melting pot of many different cultures – Asian and parts of the rest of Africa. So, all these flavours combined have resulted in a unique culinary experience that has yet to be discovered by the rest of the world."

Press release: Award-winning playwright premieres acid-tongued The Hucksters at Alexander Upstairs

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-07-18

"A man and a woman meet after not seeing each other for years and what starts off as a romantic, booze-fuelled evening, slowly begins to unravel into a psychological mystery as an incident from their shared history rears its head. Audiences can expect to see a production that is both depraved and utterly liberating within an engaging context of regret and vengeance rooted in cruel relationships and savage betrayals when they book to see the premiere of The Hucksters at Alexander Upstairs from 22 July to 3 August."

Montagu | Book Festival | Boekefees

LitNet Feeste 2019-07-18

Die Montagu Boekefees spog met ’n  propvol program. The Montagu Book Festival proudly presents a bumper programme.

Yesterday: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2019-07-18

"Die Britte het van die beste musiek van die twintigste eeu opgelewer, daarvan getuig die films Bohemian Rhapsody (Queen) en Rocketman (Elton John). En dan was daar natuurlik die Beatles – in hierdie era van musiekfilms sou dit ondenkbaar wees om hulle uit te laat. Yesterday sorg vir ’n besonder oorspronklike huldeblyk aan dié supergroep."  

Top