Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Persvrystelling: Keelvol by die Boer restaurant teater in Durbanville te sien
2019-05-29Keelvol is by die Boer restaurant teater in Durbanville te sien op 5 Junie om 20:30 en Sondag 9 Junie om 13:30 (met Germandt Geldenhuys, beter bekend as Louis Koster in die gewilde kykNET sepie, Binnelanders, en Je-ani Swiegelaar, beter bekend as Sr Naomi Ferreira in Binnelanders).
Persvrystelling: Goedverwacht Snoek- en Patatfees 2019
2019-05-29Die jaarlikse Snoek- en Patatfees vind plaas op 28 en 29 Junie in Goedverwacht (naby Piketberg).
Coffee Snobs en Riana Scheepers: Die reis van vers na liriek ‒ ’n LitNet-lesersindruk
2019-05-29"Almal is traag om die museum te verlaat, want die aand was ’n bewys dat die egste, eenvoudigste en eerlikste vorm van kuns nog bestaan. Coffee Snobs se hele vertoning en menswees het dit duidelik gemaak dat hulle sing om hulle storie te vertel."
Ses redes waarom
2019-05-27"Dís wat jy sal onthou as jy terugdink aan jou skryfkursus op Lesbos. Saam met alles wat jy oor skryf geleer het, sou ek graag wou glo dat jy ook iets heeltemal onverwags oor jouself geleer het."
Game of Thrones se finale seisoen – ewe veel pyn en plesier
2019-05-24"’n Klomp moerige bewonderaars het ’n petisie opgestel waarin hulle daarop aandring dat seisoen 8 oorgeskryf en -verfilm moet word. Natuurlik kan enige bewonderaar op sosiale media en om die braaivuur kla as hulle nie van iets hou nie. Maar om aan te voer dat jou idees en storielyne beter is, en dat ander mense se harde werk in die proses geskrap moet word?"
Gloria Bell: ’n resensie
2019-05-23"Gloria het haar werk en haar beste vriendin, maar sy is uiteraard soms eensaam. Sy is lief vir dans en gaan gereeld na ’n klub vir ouer mense, waar sy een aand ’n aantreklike vreemdeling ontmoet."
SA Indie Film Fest back for its second year
2019-05-22"On 26 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, will take place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking and screening some exciting films."
Boek, kuns, film in Johannesburg volgende week
2019-05-22Boek, kuns, film in Johannesburg op 29 Mei 2019.
Schreiner Karoo Writers Festival: 6–9 June 2019
2019-05-21Here is the programme of the 9th Schreiner Karoo Writers' Festival – which takes place in Cradock from the 6th to the 9th of June 2019.
Franschhoek Literary Festival 2019 in pictures
2019-05-20The Franschhoek Literary Festival took place from 17 - 19 May 2019. Izak de Vries was the paparazzo on behalf of LitNet.
The Goat, or Who is Sylvia? laat jou jou morele waardes bevraagteken
2019-05-14"Watter oortreding is groter as die ander?"
Meesters in aksie in Kunene and the King
2019-05-14"Dis 25 jaar sedert Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. ’n Kwarteeu waarin die wonde van baie dekades moet begin genees. Of só glo diegene dalk wat nie met wonde saamleef nie."
Filmresensie: Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile
2019-05-06"Hierdie is nié ’n riller met afskuwelike tonele van seksuele aanranding, verkragting en moord nie. Dis eerder ’n hofdrama en ’n ondersoek na Kendall se skuldgevoelens oor haar verbintenis met (Ted) Bundy."
Die Spreeus – as dit maar net scary was
2019-05-06"Die Spreeus se waarde lê in die lieflike karakters en ontginning van Suid-Afrika se ryk kultuur van spookstories."
Suidoosterfees 2019-video: Hoe soomloos is die kunste werklik?
2019-05-03Spreek die kunste werklik tot ’n diverse en verteenwoordigende gehoor en weerspieël dit ’n getransformeerde samelewing? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die eerste van vier Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 25 April by Kunstekaap plaasgevind, met Mercy Kannemeyer, Saartjie Botha, Basil Appollis, Cintaine Schutte en Kabous Meiring (gespreksleier).
Suidoosterfees 2019-video: Wie is ons en maak dit saak?
2019-05-03Wat is die invloed van geskiedenis op wie ons is, en hoe leef ons vorentoe in die Suid-Afrikaanse droom van ’n reënboognasie? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die tweede (van vier) Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 26 April by Kunstekaap plaasgevind, met Haji Dawjee, Wilhelm Verwoerd en Heindrich Wyngaard (gespreksleier).
Suidoosterfees 2019-video: Afrikaans – ’n taal vir almal?
2019-05-03Wat is die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die derde (van vier) Jakes Gerwel-diskoersgesprekke, aangebied deur die Afrikaanse Taalraad, op 27 April by Kunstekaap plaasgevind, met SZ Minnaar, Carla Barnard, Esra Plaatjies en Tracey Lange (gespreksleier).
Suidoosterfees 2019-video: Die volle storie van Afrikaans
2019-05-03Hoe inklusief is Afrikaans se storie werklik? Die vierde en laaste Jakes Gerwel-diskoersgesprek het op 29 April by Kunstekaap plaasgevind, met Anastasia de Vries, Wannie Carstens, Willa Boezak en Michael le Cordeur (gespreksleier).
Skemerson-rolprent in rolprentteaters te sien
2019-05-03"’n Afrikaanse rolprent wat geestesgesondheid aanspreek, met akteurs soos Pietie Beyers, Anneke Weidemann en Elize Cawood in die rolverdeling, begin 3 Mei landwyd in rolprentteaters draai."
