Tuin van Digters 2019 – video: Verse oor huis en taal

  • 0

Frieda van den Heever gesels met Danie Marais, Dianna Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas "huis" en "taal" in hulle digwerk, asook die invloed van vertaling daarop. Die gesprek is aangebied deur PEN Afrikaans.

 

Kyk ook

Tuin van Digters 2019 – video: Is Breyten se gedigte vertaalbaar?

Tuin van Digters 2019 – video: (Aan)dadig saam met Breyten

Tuin van Digters 2019 – video: Bekendstelling van breyten breytenbach, woordenaar woordnar

Tuin van Digters 2019 een vir die boeke

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top