Tuin van Digters 2019 – video: Is Breyten se gedigte vertaalbaar?

Catherine du Toit gesels met Breyten Breytenbach, Jerzy Koch, Yves T’Sjoen, Ampie Coetzee en André van der Hoven oor die vertaling van gedigte in die algemeen en die vertaling van Breytenbach se werk in besonder.