Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
The favourite – a reward for the committed cinephile
2019-01-31"The film is visually sumptuous, thanks to incredibly detailed costumes, lavish locations, great camerawork, dimly lit scenes and perfectly precise editing."
Stories teen my muur: ’n onderhoud met Matthys Strydom
2019-01-30"Ek benader nie kuns uit ’n akademiese of ekonomiese oogpunt nie. Ek luister liewer na my binnegoed en probeer ook nie definieer hoekom ek van iets hou nie."
Persverklaring: Hugo Theart aangestel as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk
2019-01-29"Hugo Theart is op Vrydag, 25 Januarie 2019, as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk aangestel."
Klankbord op die TV-spyskaart: ’n onderhoud met Ilse van der Merwe
2019-01-29"Die reeks is 'n samekoms van twee kreatiewe wêrelde: musiek ('klank') en kos ('bord')."
Press Release: Applications are open for the 2019 Gauteng International Arts Festival
2019-01-28The board of the Gaufestival is proud to extend a cordial invitation to parties who are keen to be on board, in whatever capacity, for the 2019 festival taking place 20 September to 6 October.
Press Release: PATCH Fundraiser Live Music Concert at Spier Amphitheatre
2019-01-24Press Release: Five of South Africa's most popular musical acts will be performing at an exclusive concert at the beautiful Spier Wine Estate Amphitheatre on the 2nd of February 2019.
Press release: Head of ASSITEJ SA wins prestigious international award for contribution to theatre for young people
2019-01-24The national director of ASSITEJ SA, Yvette Hardie, has been awarded a prestigious international award in recognition of her global contribution to the development of theatre for young people.
Press Release: Real Concerts presents The Mango Groove 30th Anniversary Concert
2019-01-23Mango Groove and Real Concerts are delighted to announce that Mango Groove will be performing a once-off, spectacular 30th Anniversary Concert at the Teatro Theatre at Montecasino on Friday, 8 March 2019.
Wildlife, ’n filmresensie
2019-01-21"Op die oog af is Jerry, Jeanette en Joe die perfekte gesinnetjie, maar reeds vanaf die openingstoneel broei spanning onder die oppervlak."
Roma, ’n filmresensie
2019-01-15"Hierdie film kry volpunte vir atmosfeer en heelwat minder vir dramatiese impak – dis betekenisvol dat Cuarón net twee van sy drie benoemings vir die Golden Globes kon realiseer: dié vir beste regisseur en beste buitelandse film, maar nie vir beste draaiboek nie."
A wrinkle in time
2019-01-11"Ons het almal nou en dan nodig om te hoor dat daar ’n ontelbare aantal dinge sedert die ontstaan van die heelal op spesifieke maniere bymekaar moes gekom het vir ons elkeen om op hierdie tyd en plek te wees wie ons is en dat ons, ten spyte van ons tekortkominge, goed genoeg is."
The old man & the gun
2019-01-08"The old man & the gun does not demand too much; it does not aim to unsettle or shock. It tells a marvellous tale of a bank robber who simply loved robbing banks, got caught, broke out 17 times and returned to what he loved – robbing banks."
Dry White: Nik Rabinowitz bly een van ons beste komediante
2018-12-20"Daar is geen twyfel dat Nik Rabinowitz weet hoe om gehore te vermaak nie – hy weet hoe om die laggolf te ry as hy die kol tref, maar weet ook om ’n ander rigting in te slaan en van die onderwerp af te stap as die gehoor nie met sy vertellinge tred hou nie."
2018: Mercy Kannemeyer gesels oor teaterhoogtepunte by kunstefeeste
2018-12-20"Die uiterlike affekteer die innerlike. Kunstefeeste gebeur nie in isolasie nie en dit sal skadelik wees indien dit wat op ’n gegewe tydstip in die land aan die gebeur is, nié op een of ander manier by ’n kunstefees uitgelig word nie."
Matilda The Musical: Almal moet toegelaat word om hul stories te vertel
2018-12-19"Dennis Kelly, wat die boek geskryf het vir die blyspel, skryf in die program dat daar twee soorte volwassenes in Matilda is: dié wat van stories hou en dié wat nie daarvan hou nie. 'Ek dink nie dis ’n onakkurate prentjie van volwassenes in die algemeen nie. Om stories te weier, is om die mees menslike deel van menswees te weier. Sonder stories is ons net eetmasjiene met skoene.'"
Blindspotting – for real, for real and damn funny
2018-12-19"The film goes beyond issues of race and looks, without being cynical, at other blind spots such as hanging with the wrong friends, the pressure of culture, aggression, gentrification and the failures of the justice system."
Wenner van liefdesverhale-geskenkpakkie
2018-12-19Hier is die wenner van die liefdesverhale-geskenkpakkie!
Blye weersiens van Christie se Mousetrap
2018-12-18"Hier is alles afgerond, netjies en strelend vir die oog. In die spel kom humor ook meer na vore as wat ek uit vorige produksies kan onthou."
2018: Toptienlys van rolprente
2018-12-18Suzette Kotzé-Myburgh kies haar top 10 rolprente van 2018.
