Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Mercy Kannemeyer se woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-29

Wat is Mercy Kannemeyer se #litnetwoord2018?

Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018 (II)

LitNet Wen 2018-11-29

As jy één woord mag kies, waaraan laat 2018 jou dink? Hier is nog van ons lesers se inskrywings. 

Foto's: KKNK25 word bekendgestel

Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach KKNK 2018-11-29

Die KKNK word in 2019 vir die 25ste keer aangebied. Hierdie mylpaal is Sondag by die indrukwekkende Norval-stigting in Tokai gevier. By dié geleentheid is teruggekyk oor die afgelope 25 jaar en is vier belangrike rolspelers in die kunstebedryf vereer.

Persverklaring: Geel jou hart vir liefde

LitNet Musiek 2018-11-28

"Hierdie inisiatief het laasjaar in Pretoria by die Blou Hond-restaurantteater begin en vanjaar versprei die liefde ook na Durbanville in die Kaap om diere se nood te verlig."

Bibi Slippers kook uit The South African Vegan Cookbook deur Leozette Roode

Bibi Slippers Resensies 2018-11-28

"As jy nie ’n groot kosmaakgeesdriftige is nie, koop vir jou The South African Vegan Cookbook net om na die mooi prentjies te kyk ... Maar moenie verbaas wees as die prente jou kombuis toe lok nie ..."

Life Itself, ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-11-27

"Die eerste deel van die film beweeg te stadig en kon ingekort gewees het, maar dit word mettertyd ’n boeiende ondersoek na liefde en familie."

Die intieme musiekspel: ’n onderhoud met André Gerber en Petrus du Preez

Marli van Eeden, André Gerber, Petrus du Preez Onderhoude 2018-11-27

"Vir ons as teatermakers bly die vraag altyd: Hoekom moet ons dié storie vertel?"

Private life is bracingly funny and moving

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2018-11-27

"The great thing about Private life is that it does not take sides. It shows you the couple’s total heartbreak and fatigue, but also that their obsession with having a baby is destroying their lives."

Persverklaring: Touch of Class Classic Rock

LitNet Musiek 2018-11-26

"Die passie van Touch of Class is aansteeklik en die gehore stroom in, so moenie hierdie vertoning misloop nie."

In Harmony: Cape Town Chamber Choir | Kaapstadse Kamerkoor

LitNet Lifestyle and entertainment 2018-11-22

You are invited to the Cape Town Chamber Choir's In Harmony on Sunday the 25th of November 2018 at the Centre of the Book in Cape Town.

’n Uitnodiging na Lize Beekman by De Malle Meul in Philadelphia

LitNet Kuns 2018-11-22

Jy word uitgenooi na kuns, musiek en wyn saam met Lize Beekman op die 24ste November 2018. Hier is nog inligting.

Persverklaring: Negende kykNET Fiësta-benoemings bekend!

LitNet TV 2018-11-22

"Die Fiëstas, wat sedert 2011 toegeken word, is 'n hoogtepunt op die feeskalender en dien as 'n vertoonvenster van die ongeëwenaarde talent van Suid-Afrikaners in die uitvoerende kunste." 

Persverklaring: Aardklop-direksie, nuwe voorsitter aangewys

LitNet Aardklop 2018-11-21

"Fika Janse van Rensburg, voormalige NWU-Adjunkhoof en Adjunk-visekanselier: Potchefstroomkampus Bedryf, is verkies as die nuwe voorsitter van Aardklop Nasionale Kunstefees se direksie."

A star is born has a split personality

Réney Warrington Film 2018-11-21

"A star is born, apart from its faults, manages one thing deftly: to launch Lady Gaga’s acting career. (American horror story does not count.) She outshines (and outsings) the veterans in this film."

US Woordfees-programbekendstelling: Marga Stoffer oor die voorgestelde kopiereg-wysigingswetsontwerp

Marga Stoffer Menings 2018-11-19

"Die enkeles wat behoorlik vergoed word vir hulle werk, is dié wat gelukkig genoeg is om tekste te hê wat in skole gebruik word. Maar die wetsontwerp maak dit nou vir die Departement van Basiese Onderwys moontlik om opvoedkundige materiaal sonder die toestemming van skrywers, en sonder vergoeding aan hulle, te gebruik."

Hierdie skrywers het die US Woordfees Kortverhaalbundel 2019 gehaal

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-11-16

Baie geluk aan die 25 skrywers van die verhale wat in die US Woordfeesbundel vir 2019 opgeneem gaan word!

Eerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-11-15

As jy één woord mag kies, waaraan laat 2018 jou dink? Hier is ’n paar van ons lesers se eerste inskrywings.

Foto's: Jakes Gerwel-huldeblyksviering 2018

Naomi Bruwer Leefstyl 2018-11-15

Die Jakes Gerwel-huldeblyksviering het vanjaar op Saterdag 10 November in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Die  daglange program het verskeie gesprekke en vermaak ingesluit. Hier is ’n paar foto's van die geleentheid.

Armand Aucamp en Du Toitskloof kook kaal

Izak de Vries PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2018-11-14

Op 9 November 2018 is Armand Aucamp se kookboek aan die pers bekendgestel. Armand het smuldisse gekook en Ed Beukes het van Du Toitskloof se pryswennerwyne saam met elke dis geskink. Dit was ’n smaaksensasie.

First Man

Emile Coetzee Film 2018-11-14

"Hierdie rolprent wys hoe wonderlik dit kan wees wanneer die rolprentvervaardigingsindustrie behoorlik hande met historici vat."

Top