Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Ellen: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-10-03

"Dis asof die hele span, van draaiboekskrywer en regisseur tot elkeen van die akteurs, saamgewerk het aan ’n atmosfeer van ingetoë onderbeklemtoning – en juis daarin lê die film se besondere trefkrag."

The Recce: ’n filmresensie

Réney Warrington Film 2018-10-02

"Die probleem is, mooi beligting, goeie stilering en goeie kamerawerk is nie genoeg om van ’n film ’n kunsfilm te maak nie."

Aardklop 2018: Kunssafari

LitNet Kuns 2018-10-02

Aardklop het gisteraand afgeskop met die jaarlikse Kunssafari. Hier is foto's van die geleentheid.

Gesnaarde gedigte by Aardklop: ’n onderhoud met Hilandi du Toit

Marius Boonzaier, Hilandi du Toit Leefstyl 2018-10-01

"Mense lag (want June is só fantasties en vrek snaaks); hulle huil oor die onregverdigheid van die lewe; en hulle word opnuut trots om Afrikaans en Suid-Afrikaans te wees."

“Ek beskou myself as bevoorreg en werk soos ’n malle elke dag”: ’n onderhoud met Nataniël

Marli van Eeden, Nataniël Leefstyl 2018-10-01

"Waarmee ek ook al tans besig is, is my hoogtepunt. Ek is mal van vrees, obsessief oor detail, naar van spanning, smagtend na aanvaarding, neuroties oor my geheue en doodbenoud iemand sien ’n kostuum vir ’n tweede keer."

Aardklop 2018: Maboneng Township Arts Experience, an interview

Siphiwe Ngwenya, Yolanda du Toit Aardklop 2018-09-27

Siphiwe Ngwenya, founding director of Maboneng Township Arts Experience, and his team arrange tours for festival visitors from the Aardklop festival venue to visit local houses in Ikageng that have been converted into art galleries. During such a tour festival visitors get a unique opportunity to meet the home owners and artists.

Aardklop 2018: ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots oor Swerfgoed

Tinarie van Wyk Loots, Marli van Eeden Aardklop 2018-09-27

"Ons lag vir hulle omdat hulle grotesk is. En dit maak ons ​​ongemaklik. En hopelik vanuit hierdie ongemak, word ons self dit op die hart gedruk om beter te wees."

Aardklop 2018: Opwindende vennootskap bekendgemaak!

LitNet Feeste 2018-09-27

"Beide van ons glo in die bevordering van entrepreneurskap, in gesonde bestuur, en om persoonlik in voeling met ons mense te bly."

Aardklop 2018: ’n Toeganklike en prikkelende boekeprogram

Yolanda du Toit, Theo Kemp Boeke en skrywers 2018-09-27

"Vanjaar is daar heelwat meer niefiksie-titels op die program as vantevore. Ons het gevind dat die meeste van die feesgangers wat die ATKV-Boeke-oase bywoon, graag wil saamgesels oor sake van die dag."

Aardklop 2018: Bloed en Bodem, ’n onderhoud

Marli van Eeden, Marthinus Basson Aardklop 2018-09-27

"Ek dink dat die temas oor wat aan wie behoort en wie het reg op enigiets, hetsy liggaam, grond, ras of skuld, nou nogal op brandpunt is. Hierdie teks is reeds oor die afgelope jare ontwikkel as deel van haar [die skrywer van die stuk se] doktoraal oor die grensdrama. Tyd het haar heerlik ingehaal."

Maak jy musiek? Schalk van der Merwe vertel hoe om te "plug in with a pro"

Naomi Meyer, Schalk D van der Merwe Musiek 2018-09-27

"Ek vergelyk dit altyd met gholf. Jy kry jou klub se 'resident pro' wie se taak dit is om te werk aan jou 'swing', by wyse van spreke. En dan eendag kom Tiger Woods ’n rondte speel by jou klub en jy kry die kans om saam met hom te stap, hom te observeer en met hom te gesels. Sulke ervarings is goud werd."

Aardklop 2018: KROG, ’n onderhoud

Marius Boonzaier, Babette Viljoen Aardklop 2018-09-27

"Die temas wat deur KROG aangespreek word, is universeel – dit kan nie tot net een tipe gehoor beperk word nie: Die gedigte gaan oor kindwees, ma-wees, verlief wees, alleenwees, hoopvol wees oor ons land, en dan is daar ook 'n komiese gedig (met ouderdomsbeperking vir taalgebruik) oor ouma-wees."

Tuin van Digters 2018: Foto's

Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach Feeste 2018-09-27

Die Tuin van Digters 2018 se tema vanjaar was "buite die boek". Die program was saamgestel om diversiteit in en deur Afrikaans uit te beeld. Naomi Bruwer en Gerrit Rautenbach deel van hulle foto's.

Praktiese wenke vir die Camino-stap

Suzette Myburgh Leefstyl 2018-09-27

"Die Camino is eintlik soos die lewe: daar is nie ‘n regte manier om dit te doen nie, daar is net jóú manier om dit te doen. Op jou eie tyd en teen jou eie pas. Buen camino!"

Jesse Clegg: taking the world by storm

Yolanda du Toit Lifestyle and entertainment 2018-09-26

"Music, for me, is a way to understand the world. I write about relationships – my own and others’ – and it is this combination of personal and observational experiences that inspires me to create."

Festival voor het Afrikaans 2018

Herman Meulemans Feeste 2018-09-25

"Het Festival voor het Afrikaans zette het afgelopen weekend een grote spot op het mooiste dat de Afrikaanse taal in al haar cultuuruitingen biedt. Muziek, theater, film, poëzie en literatuur ondergingen een kruisbestuiving. Zij gingen in elkaar op in een denderend, sfeerscheppend totaalspektakel."

Leave no trace – quietly observing its subjects             

Réney Warrington Film 2018-09-25

"The film ultimately questions issues such as living off the grid versus needing community, broken soldiers coming home, forced assimilation into society and religion, and father-daughter relationships."

Video: ConVerse conversation at Tuin van Digters

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-09-25

PEN Afrikaans, with the support of PEN International, presented a panel discussion on the multilingual poetry anthology ConVerse at Tuin van Digters (Garden of Poets), an annual poetry festival hosted by the Breytenbach Centre in Wellington.

Persvrystelling: Wenners van kykNET-Rapportpryse vir 2018 bekend

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-22

"Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse is op Saterdag 22 September 2018 in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuut- of tweede prosawerk in Afrikaans, asook die kykNET-Rapportpryse vir Afrikaanse resensies, is by dieselfde geleentheid toegeken."

Oleanna: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2018-09-21

"Dis juis waar die stuk vir my geslaagd was: jy glo jy sien wat regtig gebeur het, maar dis steeds met jou eie ondervinding en vooroordele as agtergrond."

Top