Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 2

Menán van Heerden NeerlandiNet 2018-09-21

"Op Maandag 24 September is die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis in die Transvaalbuurt in Amsterdam."

Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 1

Menán van Heerden NeerlandiNet 2018-09-21

"Op Maandag 24 September is die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis."

Stefan Dixon oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Stefan Dixon Feeste 2018-09-20

"Die festival se organiseerders wil hierdie jaar try om die band tussen Vlaams, Nederlands en Afrikaans te versterk en ek dink ek is die enigste Suid-Afrikaanse musikant wat in België bly, aktief is in hulle musiekindustrie, die groter Vlaamse kunstenaars ken en hulle aan die organiseerders kan voorstel."

Veilinghuis Strauss & Co verricht taxaties tijdens Festival voor het Afrikaans

LitNet Feeste 2018-09-20

Op zaterdag 22 en zondag 23 september wordt in Vlaams Cultuurhuis De Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie van het Festival voor het Afrikaans gehouden. Een opmerkelijke toevoeging tot het programma is de aanwezigheid van het gerenommeerde veilinghuis Strauss & Co, dat gespecialiseerd is in Zuid-Afrikaanse beeldende kunst.

Microcosms: Patrick Leigh Fermor’s Mani: Travels in the Southern Peloponnese

Pierre de Vries Menings 2018-09-20

"Time is fluid for Leigh Fermor. Present and past coexist, his experiences threaded into a historical and geographical tapestry ..."

Lees en luister: ’n onderhoud met Alexa Strachan oor Aardklop 2018

Naomi Meyer, Alexa Strachan Onderhoude 2018-09-19

"Dit bly onmoontlik om almal 100% tevrede te hou, maar solank as wat mens in voeling bly met jou mark, en aan hulle terugvoer gee, al kan jy nie altyd aan versoeke voldoen nie, glo ek jy is op die regte pad. Potchefstromers se gasvryheid speel natuurlik ook ’n belangrike rol."

Klaas Delrue oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Klaas Delrue Feeste 2018-09-19

"Maar in 2013 was ik dus op reis in Zuid-Afrika en raakte ik ontzettend hard onder de indruk van de ongelooflijke rijkdom van het land, de veelzijdigheid, en ook wel de complexiteit natuurlijk. Het was de mooiste, meest indrukwekkende reis uit mijn leven."

Persvrystelling: My mense is die kluts kwyt by Aardklop

LitNet Teater 2018-09-19

"My mense is die kluts kwyt is gegrond in die sketskomedietradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Hierdie stuk kyk met ’n satiriese oog na Afrikaners in hul gemaksone en lewer kommentaar op geslagsgelykheid, homofobie en magsmisbruik."

Die ATKV belê in klassieke musiek

Izak de Vries ATKV-Portaal 2018-09-19

Die ATKV vereer jaarliks sangers en musikante van klassieke musiek. Op 8 September 2018 is die wenners van vanjaar se kompetisies aangewys by die Hugo Lambrechts Musieksentrum in Parow, Kaapstad.

Klein kook & geniet deur SJA de Villiers en Eunice van den Berg: Al wat ’n kind nodig het om te begin kook!

Martjie Malan Resensies 2018-09-18

"Laat die kinders kook met Klein kook & geniet!"

Press release: the third event of the OSM Liesbeth Schlumberger Organ Chair at the UFS

LitNet Musiek 2018-09-18

The Odeion School of Music (OSM) at the University of the Free State is proud to present the third event of the OSM Liesbeth Schlumberger Organ Chair, which will take place 3—6 October 2018.

Hannelore oor Festival voor het Afrikaans 2018: kyk ’n video-onderhoud

Naomi Meyer, Hannelore Bedert Feeste 2018-09-17

Die Belgiese sangeres en liedjieskrywer Hannelore praat met Naomi Meyer oor Hannelore se optrede by vanjaar se Festival voor het Afrikaans (wat 22–23 September plaasvind) in Amsterdam.

Boekbekendstelling: Daar is ’n engel in my koskas deur Willie Strauss

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-14

Jy word hartlik uitgenooi na hierdie boekbekendstelling in Centurion.

Churchil Naudé oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Churchil Naudé Feeste 2018-09-13

"Ek verkies om wat ek doen, woordkuns te noem. Die lyn tussen rymklets en gedigte is soms vaag en dit werk vir my, want daar is deesdae te veel mense wat jou in ’n boks wil gooi sodat hulle beter oor hulself kan voel. Rymklets is lankal nie meer ’n gier wat gaan oorwaai of ’n tendens wat met ouderdom vervaag nie."

Zelda la Grange oor Festival voor het Afrikaans 2018

Zelda la Grange, Naomi Meyer Feeste 2018-09-13

"Bill Clinton het dit mooi gestel toe hy gedurende 'n verjaarsdagviering van mnr Mandela vertel dat wetenskaplikes bevind het dat ons verskille, soos ras, liggaamsbou – die uiterlike – asook wat ons glo en wat ons oortuigings betref, bloot 1% van ons samestelling opmaak – 99% is ons dus almal, ongeag die verskille, presies dieselfde."

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: finale program

LitNet Feeste 2018-09-13

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée sal vanjaar oor die langnaweek 22–25 September op Cradock en Somerset-Oos en in die Cradock-distrik plaasvind. Hier is al die inligting.

Laurika Rauch oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Laurika Rauch Feeste 2018-09-13

"My werk is om suksesvol te kommunikeer met ’n gehoor, of ek nou in Afrikaans, my moedertaal, Engels of enige ander taal sou optree. Ek wil hoop dat daar ’n universele kwaliteit is aan dit wat ek doen waarby gehore kan aanklank vind – of hulle alles verstaan wat ek sing of nie."

Sandra Prinsloo oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Sandra Prinsloo Feeste 2018-09-12

"Die klem val vir my altyd tog op kuns; taal is die rivier wat die storie ondersteun en belig."

Henk Serfontein se nuwe solo-uitstalling, Handskrif: 'n onderhoud

Marchelle van Zyl Kuns 2018-09-12

"Henk Serfontein se nuwe solo-uitstalling, Handskrif, open die naweek by die Breytenbach Galery in Wellington tydens die Tuin van Digters-fees. In Handskrif bou Serfontein voort op die samewerking met Afrikaanse digters wat in sy bekroonde uitstalling Winterslaap begin is."

Aardklop 2018: Teksontwikkelingbeurs toegeken aan jong dramaturg

LitNet Aardklop 2018-09-12

"Dit is dus vir Aardklop en Atterbury Trust ’n voorreg om aan Kanya Viljoen die geleentheid te bied om haar teks volledig te ontwikkel, deur middel van ’n teksbeurs."

Top