’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.
Lees vandag in INK:
-
Samson – Eerste resensie van wêreldpremière
-
Witboy word nie oud, net groot
-
’n Fees van kos, wyn, boeke en stories
-
’n Bibise verwarring met dié gekspul!
-
Philip Rademeyer – Teater grawe in grond
-
Toneel-resensies: Tien Duisend Ton; Klip kween; Fringe; Slim se baas; Johnny Boskak is feeling funny; Veelvoud van bestaan; The Borrow Pit.
Klik hier om dit in PDF-formaat af te laai.


