US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Grond: “Neem self beheer” |Deurnis: Lig, swaar, anders |Brett Bailey: “Ek is bevry” |Boeke en skrywers: ’n Keur van die fees | Toneel-resensies: Uit die bloute; Mos; Marsha; Die intermissie; Rooilug.