’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.
Lees vandag in INK:
-
Grond: "Neem self beheer"
-
Deurnis: Lig, swaar, anders
-
Brett Bailey: "Ek is bevry"
-
Boeke en skrywers: ’n Keur van die fees
-
Toneel-resensies: Uit die bloute; Mos; Marsha; Die intermissie; Rooilug
Klik hier om dit in PDF-formaat af te laai.


