US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Jeanne Goosen se topboek herleef op die planke | Watter Afrikaan word hier besing? | Feeskunstenaars – Só werk Penny en Selvin | Bekroonde drama – Hoe pas stukkies tou by ’n Ferreira? | Dansende Katrina – “Dis my wêreld se mense”