Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Michelangelo se Sistynse Kapelplafon
2022-08-23Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Die lesing kan vanaf 18:00 op 23 Augustus 2022 aanlyn gekyk word.
Ingoma kaTutu
2022-08-23Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Fred Khumalo’s Ingoma kaTutu a praise singer pays homage to the late Archbishop Desmond Tutu and chastises the South African government for corruption and ineffective leadership. Zamah Nkonyeni performs the monologue, directed by Mdu Kweyama. Watch the performance in isiZulu with English subtitles here.
Persverklaring: Vlooi vier sy verjaardag en is terug op die planke | Press release: Kipper and his friends are back!
2022-08-19Aangesien Vlooi talle skole se voorgeskrewe leesreeks is, is dit werklik ’n wonderlike ervaring vir die grondslagfase om die karakters in lewende lywe in die Kunstekaap te aanskou. Hier is ook inligting oor kaartjieverkope.| Kipper is the prescribed reading series at many schools, and it is therefore a wonderful experience for the foundation phase to see these characters performing live on stage at the Artscape. Find out where to buy tickets.
Persverklaring: Teksidees weer vanjaar “te koop” by vanjaar se Teksmark
2022-08-18Die proses werk só: skrywers bied tydens Teksmark ’n voorlegging oor hul idee aan, gevolg deur ’n uittreksel wat as leesteater aangebied word, waarna ’n gesprek met insette van die rolspelers en die gehoor volg. Hierdie gehoor sluit onder andere genooide teater- en feesverteenwoordigers, sowel as moontlike beleggers en vervaardigers in.
Wat beteken die woord hoop in ons huidige klimaat?
2022-08-18"Hoop is magteloos, kragteloos as dit nie op dade en aksie gebou is nie, nie ’n werkwoord is nie. ’n Vierletterkragwoord is nie. Dade is soos sade en hoop is die lote. Werp jou brood op die water en die hoop beskaam nie."
Persverklaring: Die Heuwels Fantasties se enkelsnit “Bellville” maak voorbrand vir nuwe album!
2022-08-17Die video vir "Bellville" is gedeeltelik verfilm tydens die opname van die liedjie. Die res van die video is deur die meesterlike Damiane van Reenen geskep en vervaardig.
Persverklaring: Program van Hessequa Harmonie bekendgestel
2022-08-17Die program vir die vyfde Hessequa Harmonie wat in September plaasvind, is Woensdag, 10 Augustus, tydens 'n intieme geselligheid vir borge, kunstenaars en feesvriende in Stellenbosch bekendgestel.
Persverklaring: Montagu Boekefees se program bekend
2022-08-17Van 26 tot 28 Augustus gaan die historiese KWV-gebou in Montagu weer gevul wees met boeke en boekliefhebbers. Die program van sprekers en gesprekke sluit bekende en minder bekende skrywers en ander skeppende kunstenaars in.
Persverklaring: Die McGregor Gedigtefees vier 10 jaar!
2022-08-16Digters wat belangstel om vanjaar deel van die amptelike feesprogram te wees, kan hier inligting kry oor hoe om kontak te maak vir oorweging. Inskrywings vir die gedigteskryfkompetisie is ook nou oop. Kontantpryse te wen. Klik hier vir meer inligting.
The fate of your soulmate
2022-08-16Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Gary Naidoo perform The fate of your soulmate, written by Paige Nick and directed by Rafiek Mammon. The monologue text is also available here.
Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2022: Kortlyste bekend
2022-08-14Vroueskrywers maak skoonskip op die twee fiksiekortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse. Onder hulle is die bekroonde digter Ronelda Kamfer wie se debuutroman Kompoun vir beide die kykNET-Rapportprys vir romans en die Jan Rabie-Rapportprys vir eerste of tweede prosawerke benoem is.
Musiekvideo: Margot beweeg teen 110!
2022-08-12Dit is warm en gemaklik soos hoërskooldrukkies. Dit is onskuldig en eerlikwaar verfrissend om ’n liedjie te hoor sonder enige seksuele innuendo.
Coda (Apple TV +): ’n filmresensie
2022-08-11"Coda staan vir child of deaf adults en handel oor ’n energieke, ambisieuse jong meisie, Ruby Rossi (die wonderbaarlike Emilia Jones), wie se gesin doof is."
Matlakala
2022-08-09Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Tshegofatso Mabutla perform Matlakala, written by Jerry Mofokeng wa Makhetha and directed by Mahlatsi Mokgonyana.
Kennisgewing: Brahms-sonatas vir viool en klavier
2022-08-02Op Sondag 7 Augustus 2022 tree Jeffrey Armstrong en Tertia Visser-Downie by Diemersfontein op as deel van die Breytenbach Sentrum se Klassieke Konserte 2022. Hier is nog inligting.
Country duty
2022-08-02Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Motlatji Mjamba perform Country duty, written by Mike van Graan and directed by Chuma Sopotela.
Press release: Marianne de Jager tribute concert
2022-08-01Marianne de Jager tribute concert with organists Stephen Crookes and David Orr: They will play music of the German Baroque and English 20th Century. Admission is free, but donations in support of the Hilton College two-organ project will be appreciated.
My winter word gemmer
2022-08-01"Met ’n koppie rooibostee en ’n gemmerkoekie vir troos, kyk ek diep in Bliksem se goue oë, knipoog vir hom en sê uit my hart uit vir my buurman dankie vir die gemmer in my lewe. Terwyl ek nog kan ..."
Persverklaring: “Goddank vir klank” saam met Innibos by RSG-radiodramaslypskool
2022-08-01"Indien jy nog altyd ’n radiodrama wou skryf of dalk drama as 'klank in die klaskamer' inspan, is die slypskool deur Kobus Burger, waarnemende programbestuurder van RSG, net die plek waar jy meer daarvan te wete kan kom."
