Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Eenvoudige verhaal van liefde wat alles oorwin
2022-02-03"Die toneelstuk ontgin die uitsonderlike verhouding tussen ’n Amerikaanse outeur en digter, Gertrude Stein, en haar lewensmaat van meer as 20 jaar, Alice B Toklas, wat die konserwatiewe denke en waardes van middelklas-Amerika verwerp en skuiling in Parys se boheemse dekadensie vind."
KKNK vier in 2022 weer fees op Oudtshoorn
2022-01-31"Ons is baie opgewonde en staan gereed om feesgangers en kunstenaars van ver en wyd op Oudtshoorn te verwelkom en te vermaak. Soos oudergewoonte by alle byeenkomste gaan streng Covid-19-maatreëls toegepas word."
CUBE Exhibition Opening: Connected
2022-01-31Reuniting three Boland College Ceramic Department Studio graduates and their lecturers.
Persverklaring: kykNET hou unieke 10de Silwerskermfees in Maart 2022
2022-01-25Rolprentmakers, filmstudente, en fliekvlooie van oraloor moet beslis hul 2022-kalenders oophou vanaf 23 tot 26 Maart. Dís die nuwe datums vir kykNET se spesiale 10de Silwerskermfees wat dié keer ’n byderwetse, hibriede baadjie aantrek.
Sampioene
2022-01-25"Maar daardie sampioene … Kyk, as ’n Karookind jou sê jy kan maar die vleis los en net van die sampioene gee, dan moet jy weet – dis blerrie lekker."
Stef Bos terug op die verhoog – op sy weerloosste
2022-01-25"Ek is dankbaar die kollig het hom weer geroep; dankbaar dat hy in musiek sy heil vind; want sy optredes het my geroep; sy musiek bring heil vir my siel."
Ekstasis and the intricacy of intimacy
2022-01-21"From water drops cascading down the skin to the smell of naartjie juice on your fingertips, this stunning study of the interconnectedness of identity is perhaps the gentle reminder we all need to savour the human experience and all its delicious complexities."
’n Onderhoud met Retief Scholtz, hoofskrywer van Suidooster op kykNET
2022-01-19"[E]k dink altyd aan ’n ma wat hoor haar kind huil, of twee verliefdes wat die eerste keer vir mekaar sê hoe hulle oor mekaar voel, of wat deur jou kop gaan wanneer jy jou vinger met ’n hamer raak slaan. Daai gevoelens is dieselfde vir ons almal, maak nie saak wie ons is of waar ons vandaan kom nie. Dis waar ek my woorde gaan haal. As skrywer klim jy in jou karakter se hart – dis jou werk."
An interview with art photographer Jac Kritzinger
2022-01-17"Many people would argue that phone photography has opened up image-making for the masses, but it really only points to yet another form of dependence on so-called smart technology without an understanding of the underlying principles of a particular discipline."
Gratis KKNK-vermaak in oorvloed om die nuwe jaar te vier
2022-01-17"Ons bied hope gratis inhoud wat feesgangers in die gemak van hul eie huise en op hul eie tyd kan geniet," vertel Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.
Terugkeer se tweede seisoen op VIA: ’n Onderhoud met Hevette Ates
2022-01-12"Die samesyn rondom kos aan etenstafel en die bekoring van die leefstyl in klein dorpe was die inspirasie vir die program."
Press release: ekstasis
2022-01-11This award-winning short film, written and directed by Emilie Badenhorst and Kanya Viljoen, is an exploration of a young woman that discovers love and intimacy, and the loss thereof, through a blossoming relationship with her best friend and the dissipation of her parents’ marriage. The film uses the landscape of multilingualism in South Africa, the Afrikaner culture and LGBTQIA+ bodies to question the moments of existing in between these spaces and borders created within society. ekstasis will be released on Vimeo on 21 January 2022.
Persverklaring: Willem de Beer se doktorale klavieruitvoering
2022-01-06Willem de Beer studeer onder Anton Nel aan die Universiteit van Texas in Austin. Hy voltooi tans sy doktorsgraad en Artmusic.TV is trots om sy eerste voordraguitvoering vir hierdie graad, wat in Desember 2021 opgeneem is, aan te bied.
Persverklaring: Cognisance deur Joni-Leigh Doran
2022-01-03Tematies handel Doran se besonderse kunswerke oor die komplekse verhouding tussen mens en perd.
Klassieke Musiek stroom aanlyn, dwarsdeur die Feesseisoen in SA
2021-12-24Hierdie jaarlikse Kerskonsert kan nou geniet word deur na jou eie foon, skootrekenaar of geleentheidstelevisiestel te stroom, in die gerief van jou eie huis.
Press release: The Coolest OG's goes global with Showmax
2021-12-24Each episode introduces a new challenge for the contestants, ranging from gaming to songwriting, music video production, modelling, art, acting and more. With the help of their grandchildren and influencers, the seniors battle it out.
Persverklaring: Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers sing “Victoriabaai”
2021-12-24Pierre Greeff: "Ons bel toe vir Coenie om te hoor wat hy dink en hy vertel dat hy self saam met sy ou vriend Lucas daai jare in die 80’s op die oorspronklike weergawe gespeel het."
The power of the dog: ’n filmresensie
2021-12-22"Beleef die Western in ’n oorgangsfase soos selde tevore. En respekteer dit."
Vir die voëls – tydens die feesseisoen
2021-12-22"Die voerdery bly ook nie net by die voëls nie. Ek is op my gelukkigste wanneer ek ’n tafel vol mense kan kos gee. Iewers in ’n ander lewe was ek seker ’n Italiaanse mama wat al haar kinders en familie om ’n tafel laat aansit en borde vol pasta gevoer het."
