Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Humor is wat ons deurdra: ’n resensie van Pieter-Dirk Uys se Lockup/Lockdown

Maryke Roberts Teater 2021-10-29

"Toe hy sê dat mense aanvanklik vertel is jy sal dalk nie eers weet as jy die virus het nie, maar dat jy ander kan aansteek, vergelyk hy dit met die virus van apartheid. 'En voor ons weet, is daar 46 jaar van apartheid!'"

Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan

Willem Bester Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink

Jo-Ann Floris Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."

Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA

LitNet KKNK 2021-10-28

Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.   

Persverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell's Plein, stel haar album bekend

LitNet Musiek 2021-10-28

Hierdie album gee mense die geleentheid om Jodi as ’n solokunstenaar te leer ken met haar diep en sielvolle musiek, met invloede van jazz, soul, alternatiewe klanke en met ’n bietjie Pinkster tussenin.

Persverklaring: Volume by die fort

LitNet Musiek 2021-10-28

Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekkermonument.

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Izak de Vries Feeste 2021-10-27

"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."

Press release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series

LitNet Books and writers 2021-10-27

Open Book Festival returns with an eight part podcast series celebrating just some of the works of literature to come out of SA this year. The series will run from 8–24 November 2021.

Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)

Danie Marais Boeke en skrywers 2021-10-26

"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."

“Skep jou eie geleenthede” – Frazer Barry oor skeppende werk en die Suidoosterfees-inryteater

Frazer Barry, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-26

"Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat."

“Ek het een joke op die internet vertel” – Wynand Kotze oor die Suidoosterfees-inry

Wynand Kotze, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-25

"Ek dink die lewe bied vir jou daagliks ’n grap of twee op ’n goue kommin skinkbord."

“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater

Natasha van der Merwe, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-25

"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."

“Lag is die beste medisyne” – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inry

Shimmy Isaacs, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-25

"Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show."

“Ek glo nie dat ons land se toekoms kleurblind is nie” – Jerome Rex oor musiek en die Suidoosterfees-inryteater

Jerome Rex, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-10-22

"Die liedjiemakers is ’n baie opwindende produksie – kyk net wie tree almal daar op! Elke naam op die plakkaat is ’n talent wat ’n konsert op hul eie kan dra. Nou wat nog as jy hulle almal saambring op een verhoog! Moet dit nie misloop nie!"

Persverklaring: Dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands gesoek

LitNet Leefstyl 2021-10-21

Die Skool vir Tale en Letterkundes van die Universiteit Kaapstad nooi applikante om aansoek te doen vir ’n permanent aanstelling as dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands.

Persverklaring: Kursusse oor kuns en film/kinematografie op Oulap, De Rust, aangebied

LitNet Leefstyl 2021-10-21

Die twee meesterskeppers van moewie-magic met lens en kwas, Koos Roets en Wendy Malan, gaan hul kennis, ervaring en vernuf nou vir die eerste keer met belangstellendes deel tydens verskillende kursusse wat hulle gaan aanbied.

Nêrens, Noord-Kaap: ’n Juweel in Suid-Afrika se TV-kroon

Ilza Roggeband kykNET Portaal 2021-10-21

"’n Reeks soos hierdie kan egter nie gebeur sonder ’n uitsonderlike draaiboek nie, en dit het Nico Scheepers meesterlik reggekry."

Persverklaring: Die Heuwels Fantasties se nuwe album, Volume, op 22 Oktober uitgereik

LitNet Musiek 2021-10-21

Volume spog met ’n eklektiese mengsel van akoestiese treffers, pop-punk, synth-ballades en so bietjie electro-folk vir ’n uitsonderlike oudio-umami. 

Is jy wakker vir die kunste? ’n Onderhoud oor die Tribuo Wawyd-wakker-veldtog

Naomi Meyer, Cornelia Faasen Teater 2021-10-20

"Die stroom begin om 12 op Vrydag 22 Oktober en ons vra dat die publiek die fonds en akteurs ondersteun deur ’n donasie te maak op die Tribuo-webwerf."

Persverklaring: Kuier saam met Hannes van Wyk in Virtuele Absa Kuierkamer

LitNet KKNK 2021-10-20

Ses Koffietafelgesprekke deur die bekroonde aanbieder en akteur Hannes van Wyk, word in die Koffiewinkel van die Virtuele Absa Kuierkamer aangebied. Dié reeks vorm deel van die program vir vanjaar se digitale Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).

Top