Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Stef Bos terug op die verhoog – op sy weerloosste

Maryke Roberts Teater 2022-01-25

"Ek is dankbaar die kollig het hom weer geroep; dankbaar dat hy in musiek sy heil vind; want sy optredes het my geroep; sy musiek bring heil vir my siel."

Ekstasis and the intricacy of intimacy

Ashlin Winckler Lifestyle and entertainment 2022-01-21

"From water drops cascading down the skin to the smell of naartjie juice on your fingertips, this stunning study of the interconnectedness of identity is perhaps the gentle reminder we all need to savour the human experience and all its delicious complexities."

’n Onderhoud met Retief Scholtz, hoofskrywer van Suidooster op kykNET

Naomi Meyer, Retief Scholtz TV 2022-01-19

"[E]k dink altyd aan ’n ma wat hoor haar kind huil, of twee verliefdes wat die eerste keer vir mekaar sê hoe hulle oor mekaar voel, of wat deur jou kop gaan wanneer jy jou vinger met ’n hamer raak slaan. Daai gevoelens is dieselfde vir ons almal, maak nie saak wie ons is of waar ons vandaan kom nie. Dis waar ek my woorde gaan haal. As skrywer klim jy in jou karakter se hart – dis jou werk."

An interview with art photographer Jac Kritzinger

Naomi Meyer, Jac Kritzinger Visueel 2022-01-17

"Many people would argue that phone photography has opened up image-making for the masses, but it really only points to yet another form of dependence on so-called smart technology without an understanding of the underlying principles of a particular discipline."

Gratis KKNK-vermaak in oorvloed om die nuwe jaar te vier

LitNet KKNK 2022-01-17

"Ons bied hope gratis inhoud wat feesgangers in die gemak van hul eie huise en op hul eie tyd kan geniet," vertel Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.

Terugkeer se tweede seisoen op VIA: ’n Onderhoud met Hevette Ates

Naomi Meyer, Hevette Ates TV 2022-01-12

"Die samesyn rondom kos aan etenstafel en die bekoring van die leefstyl in klein dorpe was die inspirasie vir die program."

Press release: ekstasis

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-01-11

This award-winning short film, written and directed by Emilie Badenhorst and Kanya Viljoen, is an exploration of a young woman that discovers love and intimacy, and the loss thereof, through a blossoming relationship with her best friend and the dissipation of her parents’ marriage. The film uses the landscape of multilingualism in South Africa, the Afrikaner culture and LGBTQIA+ bodies to question the moments of existing in between these spaces and borders created within society. ekstasis will be released on Vimeo on 21 January 2022.

Persverklaring: Willem de Beer se doktorale klavieruitvoering

LitNet Musiek 2022-01-06

Willem de Beer studeer onder Anton Nel aan die Universiteit van Texas in Austin. Hy voltooi tans sy doktorsgraad en Artmusic.TV is trots om sy eerste voordraguitvoering vir hierdie graad, wat in Desember 2021 opgeneem is, aan te bied.

Persverklaring: Cognisance deur Joni-Leigh Doran

LitNet Kuns 2022-01-03

Tematies handel Doran se besonderse kunswerke oor die komplekse verhouding tussen mens en perd.

Klassieke Musiek stroom aanlyn, dwarsdeur die Feesseisoen in SA

LitNet Musiek 2021-12-24

Hierdie jaarlikse Kerskonsert kan nou geniet word deur na jou eie foon, skootrekenaar of geleentheidstelevisiestel te stroom, in die gerief van jou eie huis.

Press release: The Coolest OG's goes global with Showmax

LitNet TV 2021-12-24

Each episode introduces a new challenge for the contestants, ranging from gaming to songwriting, music video production, modelling, art, acting and more. With the help of their grandchildren and influencers, the seniors battle it out.

Persverklaring: Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers sing “Victoriabaai”

LitNet Musiek 2021-12-24

Pierre Greeff: "Ons bel toe vir Coenie om te hoor wat hy dink en hy vertel dat hy self saam met sy ou vriend Lucas daai jare in die 80’s op die oorspronklike weergawe gespeel het."

The power of the dog: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2021-12-22

"Beleef die Western in ’n oorgangsfase soos selde tevore. En respekteer dit."

Vir die voëls – tydens die feesseisoen

Karen Hart Kos en wyn 2021-12-22

"Die voerdery bly ook nie net by die voëls nie. Ek is op my gelukkigste wanneer ek ’n tafel vol mense kan kos gee. Iewers in ’n ander lewe was ek seker ’n Italiaanse mama wat al haar kinders en familie om ’n tafel laat aansit en borde vol pasta gevoer het."

Press release: New dates announced for Cape Town City Ballet's A Christmas Carol – the story of Scrooge

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-12-22

New dates have been announced for Cape Town City Ballet's production of Veronica Paeper's A Christmas Carol – the story of Scrooge. The production will run for a limited season from 19 until 22 January 2022 in the Artscape Theatre. Some performances in December were postponed following the confirmation of a COVID-19 positive case.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021: wenner aangekondig

LitNet Wen 2021-12-20

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël. Hier is die aankondiging van die wenwoord!

Urgent press release: Second week of Krotoa: Eva van de Kaap postponed due to COVID-19

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-12-15

To protect all concerned, including audiences, the second week of the play has been postponed to 23 to 26 February 2022 at the Artscape Arena. Booking has already opened.

Kunsvennootskap gee Norval-stigting wynlandse vlerke

Maryke Roberts Kuns 2021-12-15

"Die uitstalling staan nie vir my in afsondering nie. Jy kan nie help om met elke treë by ’n venster verby of met elke voetval op die swaar houtvloere te besef dat jy in geskiedenis – waar slawerny en onderdrukking ook vir drie eeue geseëvier het – stap nie."

Woord van die jaar 2021: Die inskrywings

LitNet Wen 2021-12-15

LitNet het ons lesers gevra: Wat is 2021 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Hier is die inskrywings wat ontvang is.

Press release: The best African content to binge this December, from Troukoors to The wife

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-12-13

Showmax shares twelve reasons to stay home safely these holidays and offers eleven trailers to tease you with.

Top