Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Suidoosterfees 2018: ’n Onderhoud met Deborah Steinmair oor Die Fledermaus-operette

Naomi Meyer, Deborah Steinmair Suidoosterfees 2018-04-17

"Die Flerriemuis herinner my aan daardie Restoration Comedies wat ons in Engels II behandel het: ’n komedie van blapse, so tipies frivool en teatraal, vol misverstand, spulsheid en koerasie."

The Darling Collection: an interview about a unique arts festival

Naomi Meyer, Jan Grolleman Lifestyle and entertainment 2018-04-12

"People well known to small communities are not always people who are known everywhere, so, to us, the person we greet every day in Spar could be well known. Our selection is random, going with the intuition of knocking on a door or attending events in town to scout."

Persvrystelling: Teater en musiek vir almal by die Suidoosterfees!

LitNet Suidoosterfees 2018-04-12

"Die tyd kom al hoe nader! Die 15de Suidoosterfees – met die tema 'Fantastiese 15' – vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas en beloof om weer een vir die boeke te wees."

KKNK 2018: Plekspesifieke produksie neem voortou met ses Kanna-benoemings

LitNet KKNK 2018-04-05

Hier is die volledige lys van benoemdes vir 2018 se Kanna-toekennings.

Vandag wil ek my blou skoene dra: ’n onderhoud met Koos Kombuis

Koos Kombuis, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Vir my het Vandag wil ek my blou skoene dra gevoel soos ’n bevryding van daardie ou klomp pyn. Dit was soos om jou ore oop te gaap as jy afkom van ’n bergpas."

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Fantastiese 15!-kunsuitstalling

Elzanne Coetzee, Anne-Ghrett Erasmus Suidoosterfees 2018-04-05

"Van die tradisionele olie op doek tot keramiek, beeldhouwerke, grafiese werk en ontwerpersmeubelstukke. Dis jonk en vars en eietyds. En glo ek ’n fees vir die oog."

Die kuns van toonsetting: ’n resensie-onderhoud met Laurinda Hofmeyr

Christiaan J de Swardt, Laurinda Hofmeyr Musiek 2018-03-28

"Ek wil graag meer en meer vry word van vrees en meer en meer ‘verdwyn’ in die groter storie."

KKNK se Teksmark-vernuwing bekroon: ’n onderhoud met Hugo Theart

Christiaan J de Swardt, Hugo Theart Onderhoude 2018-03-28

"Ons ding nou met nuwe tegnologie en vermaak mee wat nie voorheen so vrylik beskikbaar was nie. Ek dink teatergangers in 2018 soek eerlike werk."

Afrique mon désir: Indrukke van ’n groentjieresensent

Jaco du Plooy Musiek 2018-03-23

"Dié musikale produksie, wat al sedert 2016 in wording is, bring klank en beeld en weef tale soos Afrikaans, Frans, Lingala en Swahili saam tot ’n kulturele tjalie wat enige Afrikaan met trots kan dra."

KKNK 2018: Boekgesprekke

LitNet KKNK 2018-03-23

Hier is ’n lys van die gesprekke met skrywers oor hul jongste publikasies wat vanjaar by die KKNK se ATKV-Boeke-oase plaasvind.

US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-23

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die WoordTROfees word op 18 April op Stellenbosch oorhandig.

Die argitektuur van pyn: ’n kunskritiese beskouing van US Woordfees 2018

Adrie van Eeden Kuns 2018-03-22

"Wat is die waarde van kuns? Wat is die waarde van ’n fees soos die Woordfees? Het Afrikaans met al sy opgelaaide bagasie nog ’n plek, veral in Stellenbosch, in die Suid-Afrika van vandag, wat toenemend verengels onder die valse wanindruk van inklusiwiteit?"

Persvrystelling: Jong Sterre by vanjaar se Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2018-03-22

"Suidoosterfees spog vanjaar met ’n reeks produksies wat deur die sterre van die toekoms op die planke gebring word. Die 15de Suidoosterfees – met die tema Fantastiese 15 – vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas."

Die hel, digtersparadys en die woord

Clinton V du Plessis Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-22

"En skielik word die woord vir my vlees … Word hierdie vrou se lot ons droewe land se werklike verhaal."

US Woordfees 2018: “NG Kerk het zero moraliteit”

Jean Oosthuizen Menings 2018-03-15

"Julie Claassens van die Departement Ou Testament en Bevordering van Menswaardigheid het gesê voordat die NG Kerk nie sy ras-, gender- en seksuele kwessies uitsorteer het nie, is daar zero moraliteit in die kerk. Sy sê die kerk is behep met seks en verkeer in 'n morele krisis."

Evita en Pik huldig Mandela

Jean Oosthuizen Menings 2018-03-15

"Botha onthou hoe Cyril Ramaphosa langs Mandela gestaan het toe hy sy eerste toespraak as vry man op die Kaapse parade gehou het. Hy sê dit was ’n historiese voorspelling van wat vandag in die land gebeur met Ramaphosa wat nou Mandela se skoene volstaan."

Genadedood is ’n demokratiese reg

Jean Oosthuizen Menings 2018-03-15

"Van Niekerk sê daar is situasies waar terminaal siek mense die vermoë verloor het om hul eie lewe te neem of om op ’n waardige manier te sterf. Dit is waar genadedood of bystanddood in die prentjie kom."

Ons is almal freaks hier: kladaantekeninge vanuit die gehoor

Naomi Meyer Teater 2018-03-15

"Ons wag dat ons kan hande klap vir die akteurs, maar hulle kom nie terug nie. Ons was nie hulle gehoor nie, ons was deelnemers."

Ons is almal freaks hier: ’n resensie

Mercy Kannemeyer Teater 2018-03-15

"As gehoorlid het ek ook onkant betrap gevoel, want soos jy staan en kyk na die aksie en toneelspel, kyk jy ook na die gehoorlede wat oorkant jou staan of sit, en die hele proses voel soos ’n ontbloting, ’n ontmaskering – dit voel asof jy vir die persoon oorkant jou wil sê: 'Ons is saam in hierdie ding.'"

US Woordfees 2018: Foto's van die SASNEV-borrel

Naomi Bruwer NeerlandiNet 2018-03-15

 Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 10 Maart by die US Woordfees plaasgevind. By dié geleentheid is die Eenders & Anders-reeks, uitgegee deur Protea, bekendgestel.

Top