Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

’n Blik op die toekomswaarde van Afrikaans

Mercy Kannemeyer Menings 2018-05-08

"Ek weet dat dit vir sommige taalaktiviste nie genoeg is dat mense net Afrikaans praat nie – dit moet op tersiêre gebied ook prioriteit geniet. En ek stem gedeeltelik saam, maar Afrikaans gaan moet leer om ander tale te omarm, sodat die taal nie op ’n eiland groei nie."

Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Conrad Steenkamp

Conrad Steenkamp Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-05-08

"Daar bestaan ’n noue band tussen die ekonomiese waarde van Afrikaans en die lewenskragtigheid van die taal as huis- en onderrigtaal. Ook ouers se persepsies hieroor, positief of negatief, speel ’n sleutelrol."  

Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Christo van der Rheede

Christo van der Rheede Suidoosterfees 2018-05-03

"’n Taal sonder toekomswaarde is ’n dooie taal. Niemand praat dit meer nie en niemand gee daarvoor om nie! Dit is nie die geval met Afrikaans nie."

Suidoosterfees 2018: ’n teateroorsig

Mercy Kannemeyer Suidoosterfees 2018-05-03

"Dit is die ideale plek vir ons samelewing en die Kaapse omgewing om hande te vat, saam te lag en vermaak uit die boonste rakke te geniet."

Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Anne-Marie Beukes

Anne-Marie Beukes Menings 2018-05-03

"Hierdie woorde van Jakes Gerwel, nl 'die grammatika van saamlééf in geregtigheid', is ’n sleutel waarmee die waarde van ’n toekoms in en vir Afrikaans oopgesluit kan word, ’n toekoms wat ’n naasbestaan tussen al die ander tale in ons land insluit."

SOF 2018: Die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika – ’n teaterresensie

Naomi Meyer Teater 2018-04-26

"As jy in die Kaapstad-omgewing bly en hierdie langnaweek tuis is, koop ’n kaartjie en onderneem jou reis na ’n republiek wat jy beslis sal herken." 

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud met Frans Swart oor Fiela se kind

Christiaan J de Swardt, Frans Swart Suidoosterfees 2018-04-25

"En so het ek die regte van Fiela se kind by Dalene self gekry: amptelike toestemming om Fiela weer verhoog toe te neem!"

Suidoosterfees 2018: NATi se bydrae tot Afrikaanse teater

Marli van Eeden, Cornelia Faasen Suidoosterfees 2018-04-25

"Afrikaans se heil lê in die kreatiewe omgewings, en teater is ’n sleutelvennoot."

Suidoosterfees SOF HIP POPS: ’n onderhoud met Janine Neethling

Christiaan J de Swardt, Janine Neethling Musiek 2018-04-25

"Daar is ’n opbloei in die Suid-Afrikaanse kuns-oeuvre: meer films, meer musiek, meer boeke, meer poësie en meer toneel – hoofsaaklik agv die platform wat die kunstefeeste bied."

Persvrystelling: Eseltjiesrus se grootste Boekefees help donkies in nood

LitNet Feeste 2018-04-24

"Winskoopjagters en boekwurms kan weer na hartelus kom snuffel by die 12de jaarlikse Boekefees in McGregor."

Suidoosterfees 2018: Rokkie, ’n onderhoud met Denver Breda

Christiaan J de Swardt, Denver Breda Suidoosterfees 2018-04-24

"Rokkie is ’n transvrou, sy is Cape Flats, sy is Khoe, sy is Afrikaans, en sy’s ook ’n fighter; sy’s funny, maar sy soek nie jou pity. Al wat sy jou vra, is om na haar te luister."

KKNK 2018: ’n Fees van kontraste

Christiaan J de Swardt KKNK 2018-04-24

Christiaan J de Swardt besin oor die ideologiese tydgees van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn en besef: ons is almal freaks hier.

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Jakes Gerwel Stigting se diskoers- en boekgesprekke

Naomi Bruwer, Theo Kemp Suidoosterfees 2018-04-19

"Dit was Jakes Gerwel se droom om ’n fees in die Kaap te begin wat totaal en al naatloos is en waar die ryke kulturele leefwêrelde van die uiteenlopende gemeenskappe by mekaar uitkom en sodoende verrykend en verruimend is van die kunste in al sy verskeie gedaantes."

US Woordfees: WoordTROfee-wenners 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-04-19

Die 2018 US Woordfees WoordTROfees is op 18 April by ’n spesiale toekenningsgeleentheid by Hog House op die Spier-landgoed oorhandig. Hier is die wenners.

Suidoosterfees 2018: Die toneelstuk NRNNSA, transformasie en die toekoms van teater: ’n onderhoud met Mercy Kannemeyer

Marli van Eeden, Mercy Kannemeyer Suidoosterfees 2018-04-18

"Rakende transformasie is daar baie belangrike en nodige dinge besig om te gebeur. Ons wat nou op universiteit saam met die Fallist-beweging grootword (dis nou onder andere die Fees Must Fall- en Rhodes Must Fall-bewegings), leef in ’n tyd waar ons nie kan bekostig om apaties te wees nie. Dinge is aan die gebeur, en ons sal moet luister en deelneem as ons aktiewe burgers wil wees. As ons ernstig is oor transformasie, sal ons moet saamwerk."

Suidoosterfees 2018: ’n Onderhoud met Deborah Steinmair oor Die Fledermaus-operette

Naomi Meyer, Deborah Steinmair Suidoosterfees 2018-04-17

"Die Flerriemuis herinner my aan daardie Restoration Comedies wat ons in Engels II behandel het: ’n komedie van blapse, so tipies frivool en teatraal, vol misverstand, spulsheid en koerasie."

The Darling Collection: an interview about a unique arts festival

Naomi Meyer, Jan Grolleman Lifestyle and entertainment 2018-04-12

"People well known to small communities are not always people who are known everywhere, so, to us, the person we greet every day in Spar could be well known. Our selection is random, going with the intuition of knocking on a door or attending events in town to scout."

Persvrystelling: Teater en musiek vir almal by die Suidoosterfees!

LitNet Suidoosterfees 2018-04-12

"Die tyd kom al hoe nader! Die 15de Suidoosterfees – met die tema 'Fantastiese 15' – vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas en beloof om weer een vir die boeke te wees."

KKNK 2018: Plekspesifieke produksie neem voortou met ses Kanna-benoemings

LitNet KKNK 2018-04-05

Hier is die volledige lys van benoemdes vir 2018 se Kanna-toekennings.

Vandag wil ek my blou skoene dra: ’n onderhoud met Koos Kombuis

Koos Kombuis, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2018-04-05

"Vir my het Vandag wil ek my blou skoene dra gevoel soos ’n bevryding van daardie ou klomp pyn. Dit was soos om jou ore oop te gaap as jy afkom van ’n bergpas."

Top