Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

US Woordfees 2018: Fotoblad 3

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-08

Liné Enslin deel haar foto's van boek- en diskoersgesprekke wat op Woensdag 7 Maart plaasgevind het.

US Woordfees 2018: Fotoblad 2

Gerrit Rautenbach, Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-08

Die US Woordfees is in volle swang. Volg die fotoverhaal.

US Woordfees 2018: Die dans van die watermeid

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-07

"Als word geïmpliseer en bitter min word eksplisiet bevestig. Dis waar die krag van die verhaal lê. Dis ’n droom en ’n gedagte."

US Woordfees 2018: Klara Maas se hart is gebreek, ensomeer: Die vloeistof-trilogie

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-07

"As jy uit jou maag wil lag en stom wil staan oor die tweemanskap se dinamiese samespel, moenie die stuk misloop nie."

US Woordfees 2018: Korreltjie Kantel

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-07

"Waar stemkunstenaars vantevore verantwoordelik was vir die dialoog tussen die liedjies, word die beeldskone Christine Truter en die talentvolle Wessel Pretorius ingespan om in ’n klein en intieme spasie gestalte aan die vuurwarm verhouding te gee."

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-07

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Woensdag se uitgawe.

US Woordfees 2018: Die feëkoningin, ’n resensie

Jaco Barnard-Naudé Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-07

"Henry Purcell se Die feëkoningin is ’n semi-opera, en soos Izak Grove se programnota vir Kaapstad Opera se nuwe produksie aandui, beteken die term presies wat dit sê: dit is ’n werk wat slegs ten dele uit konvensionele opera bestaan en wat, benewens die sang, uitgevoer word met dans- en spraakrolle, sowel as instrumentale items."

US Woordfees 2018: Tjieng Tjang Tjerries – ’n onderhoud met Jason Jacobs

Christiaan J de Swardt, Jason Jacobs Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-07

"Wanneer hy skep, wil en moet jy luister en kyk."

US Woordfees 2018: Kook & Geniet – foto's

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-06

Hier is ’n paar foto's van Eunice van den Berg en Lise Swart se kosdemonstrasie van disse uit die immergewilde Kook & Geniet.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-06

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Dinsdag se uitgawe.

US Woordfees 2018: Fotoblad 1

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-06

Liné Enslin deel foto's van interessante gesprekke wat op Maandag 5 Maart plaasgevind het.

US Woordfees 2018: Gespreksgenoot: ’n brieweboek

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-05

"Liesbeth sê haar ma was ’n baie emosionele mens en het ’n lewe van dankbaarheid gelei. Haar groot vreugde in die lewe was boeke en mense."

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-05

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees die eerste uitgawe.

US Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-05

"Philip de Vos is ook daar, ewe aanwesig as die son, en hy is in alle opsigte die ster van die vertoning. Sy manier om die storie van Pieter en die wolf te vertel is fantasties."

US Woordfees 2018: Joernalistiek tussen demokrasie en disaster

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-05

"Die uitdaging vorentoe is om waaksaam te wees en nie toe te laat dat politici, amptenare of belangegroepe aan die media vertel slegs wat hulle wil hê die publiek moet weet nie."

US Woordfees 2018: Grepe van Karin Hougaard se lewe en musiek

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-03

"Sy vertel haar lewensgrepe deur te sing."

Inzync Collective: ConVerse launch

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-02

Monday 5 March, 20:30, Drostdy Theatre, Stellenbosch: "Come join InZync for our first event of 2018 as we publish the long-awaited ConVerse, a collection that showcases some of the best new voices in South African poetry in translation, including Koleka Putuma, Jolyn Phillips, Sindiswa Busuku-Mathese, Nathan Trantraal and Mbongeni Nomkonwana."

Adam Small-fees 2018: fotoblad

Darryl David Feeste 2018-03-01

Die Adam Small-fees het vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaasgevind. Darryl David deel sy foto's van die fees.

US Woordfees 2018: Nederlandse skrywer Ray Kluun

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Ray Kluun Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-01

"Ik hou van toneel en muziek, vooral rap en hiphop, ben fan van Die Antwoord en Cooler as ekke van Jack Parow is een van mijn favorieten."

US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Tom Lanoye Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-01

"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."

Top